Ek is klaar met School of Fire | Renchia Rhyn | Getuie Tyd

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 ноя 2024

Комментарии • 30

  • @louissoll5037
    @louissoll5037 2 месяца назад +3

    Dankie vir julle getuienis julle is awesume.❤️

  • @adeleduvenage5674
    @adeleduvenage5674 Месяц назад

    Jy is 'n pragtige mens. Liefde en seen vir jou toekoms 🥰

  • @DeniseSwarts-l4n
    @DeniseSwarts-l4n 2 месяца назад

    ❤wat n pragtige getuie jy het my pas bemoedig dankie Gesalfde van die Here

  • @basiltait7968
    @basiltait7968 2 месяца назад +1

    Pragtige meisiekind van God Almagtig. Wees geseend en jy sal altyd in ons gebede wees.

  • @liezelmeiring6824
    @liezelmeiring6824 2 месяца назад +3

    Aaaaaah….. wens jou liefde en seën liefste Rensia….

  • @marieroos7659
    @marieroos7659 2 месяца назад +4

    20h100Rencia..God seen, mag almal baat waar jy ookal gaan...jys voorwasr n pragtige Jesus kind.

  • @renekruger7957
    @renekruger7957 2 месяца назад +4

    Tussen my en jou gese jou hart en gesindheid... was jou hart die opregste van alles en almel daar ..seen v jou sus

  • @wilnasnyman2850
    @wilnasnyman2850 2 месяца назад +1

    JY IS ABOSOLUUT SO WYS VIR JOU OUDERDOM, MAG GOD JOU SEËN WAAR JY GAAN!

  • @adribotes133
    @adribotes133 2 месяца назад +4

    Hi i see you ask you would like to stop smoking. Here's my testimony. I smoke for 23 years and i was a chane smoker. I for saved and i was still smoking. And one Sunday night i was standing in church i said to my self if someone wil just pray for me i will stop smoking. My sister in law standing next to me she put her arm around me and pray. So i said wow. The next morning i took my carten of sigarettes and put it on my boss table. And he said and this so i told him stop smoking. He said to me i will give you three days and you will smoke again. And it is now 23 years that i stop smoking
    The Lord healed me from smoking instandly. I will pray for you

    • @Bronicefontyne-c2g
      @Bronicefontyne-c2g Месяц назад

      Good evening . I'm Josephine I'm also struggling to quit smoking. I'm born again but I just can't let go. Will you please include me in your prayers. I keep saying I'm going to quit but the next moment I light up again. Thanks so much

  • @christine123505
    @christine123505 2 месяца назад +1

    Spreuke 16
    Die planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 2 месяца назад +1

    Jy klink baie opreg en dis duidelik dat jy bereid is om hard te werk, te studeer en jouself te verbeter, hierdie is 'n baie wyse besluit. Alle sterkte vir jou vorentoe.

  • @spacemuis
    @spacemuis Месяц назад

    Al ooit MAT 15V24 gelees saam met MAT 18v11?

  • @nicoleneviljoen7626
    @nicoleneviljoen7626 2 месяца назад +5

    Ek sal regtig daarvan hou om my verslawing vi sigarette kan ontslae raak .

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  2 месяца назад

      Ek dink hierdieboodskap is vir u gestuur en net nie direk op u boodskap reply nie
      @adribotes133
      22 hours ago
      Hi i see you ask you would like to stop smoking. Here's my testimony. I smoke for 23 years and i was a chane smoker. I for saved and i was still smoking. And one Sunday night i was standing in church i said to my self if someone wil just pray for me i will stop smoking. My sister in law standing next to me she put her arm around me and pray. So i said wow. The next morning i took my carten of sigarettes and put it on my boss table. And he said and this so i told him stop smoking. He said to me i will give you three days and you will smoke again. And it is now 23 years that i stop smoking
      The Lord healed me from smoking instandly. I will pray for you

  • @AdriPotgieter-g7u
    @AdriPotgieter-g7u Месяц назад

    Nie 'n cult nie.

  • @MariahAprilTromp
    @MariahAprilTromp Месяц назад

    Ek sou graag na school of fire wil by woon hoe moet ek aan sluit

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Месяц назад

      Die beste sal wees om Rooies by 082 789 9550 te skakel vir meer inligting

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 2 месяца назад +7

    Is julle seker die school of Fire is nie net 'n "cult" nie

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 2 месяца назад +5

      Hulle is beslis 'n "cult" en volg dieselfde resep as so baie sulke wegbreek bewegings in die verlede.

    • @Jaco-p1v
      @Jaco-p1v 2 месяца назад

      Ek weet nie hoe jy daarby uitkom nie. Daai mense veral Rooies loop n reguit pad met God. Geen eenkant blink anderkant stink nie. Rof en onbeskof maar noem n sonde n sonde nie ag shame nie.

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 Месяц назад +1

      @@Jaco-p1v Ek het dit sommer baie vinnig raakgesien maar jy kan dit google en jou eie navorsing doen. Ek glo ons het maar almal 'n eenkant blink en anderkant stink kant, niemand is perfek nie.
      Hoekom het jy iemand nodig om vir jou 'n sonde te noem, ons weet mos wat verkeerd is?
      Ek is die "ag shame" tipe en dink nie ek kan iemand anders oordeel nie, ek aanvaar mense vir wie hulle is.

    • @adeleduvenage5674
      @adeleduvenage5674 Месяц назад +1

      Hoekom gaan jy nie soontoe en vind uit nie??? dan kan jy ons kom vertel en hoef niemand meer te wonder nie, sê maar net🤷‍♀️

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Месяц назад

      U is meer as welkom om self te kom kyk wat by School of Fire aangaan.

  • @spacemuis
    @spacemuis Месяц назад

    Weet julle nie HERE beteken BAAL nie....en YHWH sê hy haat BAAL.....want ons het Sy naam vergeet vir die Baals.....