Susan is dood, Robert vertel
HTML-код
- Опубликовано: 4 фев 2025
- Robert Lynn (68) en sy vrou Susan Howarth (65) is Sondag in die vroeë oggendure op die plaas Marchdale buite Dullstroom aangeval. Susan is doodgeskiet en Robert met 'n blaasvlam en mes gemartel.