Johannes Kerkorrel - Halala Afrika (Official Music Video)
HTML-код
- Опубликовано: 15 окт 2024
- This is the official music video for Halala Afrika by South African singer-songwriter, journalist and playwright Johannes Kerkorrel. The song is from the album titled Bloudruk which was released in 1992.
___________
Listen to Johannes Kerkorrel:
Amazon Music - www.amazon.com...
Apple Music - music.apple.co...
Deezer - www.deezer.com...
iTunes - music.apple.co...
SoundCloud - soundcloud.com...
Spotify - open.spotify.c...
Tidal - tidal.com/brow...
RUclips Music - music.youtube....
Follow Gallo Music:
Twitter: Ga...
Instagram: www.instagram....
Facebook: www.facebook.c...
TikTok: www.tiktok.com...
TikTok: www.tiktok.com...
#HalalaAfrika #BloudrukAlbum #JohannesKerkorrel #HalalaAfrikaMusicVideo #AfrikaanseMusiek #Johannes #AfrikaansGaanGlobal #Kerkorrel #SouthAfricanMusic #RalphRabie #AlternatieweAfrikaans #VoelvryMovement #Rabie
___________
Lyrics:
Toe die wêreld hier nog jong was en die horison wyd en oop
Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vrouwe oor die heuvels van die land:
Halala, ewig is ons Afrika.
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer.
En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee.
Halala, ewig is ons Afrika
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika
Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
En die mense word die slawe hier want die mense word betaal
Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers.
Halala, ewig is ons Afrika.
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Sasidjapolutjoloythina
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
I remember Barney Simon playing this on 5fm the night they announced Johannes passed away; it will always stay with me.
Pragtige lied.
The english must lie about that. They have lied about poor afrikaners from day 1. We will trash white englishmen in africa once more. We will be known as the Boers. Otherwise trashed as the boer settlers by blacks whom they hated from the start..
Our South Africa is beautiful. Everyone just needs to respect eachothers cultures and traditions . Still allot of hope
Halala South Africa! Beautiful.
Oh my gosh! I’m so happy to see this I could cry …. More kerkorrel videos please!!
Wowww... this is SUCH a beautiful song...
Viva Johannes Kerkorrel!! What a beautiful soul.
Kerkorrel .... Ons vergeet nie xxx
One and only best song ever
An absolute anthem for South Africa. May God guide our people put vote those in who WILL change our Country for the Better. This could be 'the New Dawn' we were praying for, not the one falsely one we were promised, by tongues that know how to lie without conscience or remorse ❤
💯
What a legend ❤
Hillbrow was myne. Ek was wit en Hillbrow was naby. Hillbrow Records mense het gestry oor en oor.
Absolutely beautiful song
Uitstekende Liedjie. Johannnes Jy is n Yster! Groete uit LIma Peru!
What a truly amazing song❤
A beautiful song as always
Kerkorrel is die Koning.....
very poignat and apt for the times South Africa is...visionary indeed
Fantastic video. I wish the sound quality was better.
Hey my audiophile system still plays that song like before...
Ja ek se so.
As meer afrikaners soos hom kon wees
ek was nog n kind toe ek die song gehoor het dit bring my kinder dae terug radio gelyster het klink soos goud trane in my oe
geluister
Boeken gelezen van Irma Joubert met verwijzing naar dit lied, zo waardevol om te horen.
Ek het ek myn speelnan boek gelees voor jou.
Julle wit mense sal ons weer verarm. Minimum, sal ons wittes julle verarm soos vantevoor... Fok almal wat nog steeds vassit.
❤️🩹🙏🏻🇿🇦
How come so many english comments on a Afrikaans artist....? Dis mos moerse ironies😂
Unity in diversity my bru
That's South Africa 😅
Fok julle almal. Ek swyg voor julle kan help.
Ass
Well sir I do say thats a bit too harsh
@@Me_type_shiwhat he meant was boots cheecks
Of poephol ?