Stephan Joubert 1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 сен 2024

Комментарии • 11

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Год назад +3

    Baie dankie dat jy jou insig in die Bybel met ons deel. Dit is so leersaam.

  • @dawnkellerman3448
    @dawnkellerman3448 Год назад +2

    Amen

  • @dinareynders4829
    @dinareynders4829 Год назад +1

    Ds Stefan hoe kry jy dit reg om kalm te bly met soveel ver oordeling waar van jy beskuldig word deur die media
    Ek bid vir jou Jesus het ons daar teen ge waarsku
    Sterkte😢

  • @gideonveldtsman4021
    @gideonveldtsman4021 Год назад +2

    Ds. waar in die Bybel leer die Bybel dat n afgestorwende eers na n halfweg huis gaan voordat hy/sy hel toe gaan.

    • @johanmarx4415
      @johanmarx4415 Год назад +1

      Hi Gideon, hoop nie jy gee om as ek antwoord nie...ek het sommer na die comments gekyk en jou vraag gesien. Ek is nou nie 'n Bybelkenner nie, maar dink dat ek jou vraag kan antwoord. Daar is dalk verdere skrifgedeeltes om die vraag te antwoord, maar hier is wat ek weet:
      Voor Jesus se opstanding het afgestorwenes na die doderyk gegaan. Die doderyk was verdeel in 2 dele: een deel, genoem die paradys, waar reverdiges gewag het tot die opstanding van Jesus en 'n ander deel waar godeloses steeds wag vir die laaste oordeel voordat hulle in die hel gewerp sal word. Ons lees van die paradys in Luk 23:43. In Luk 16:19 - 31 lees ons waar Jesus die storie van die ryk man en Lasarus vertel waar ons 'n duidelike prentjie van die doderyk se 2 dele kry.
      Maar met Jesus se oorwinning van en opstanding uit die dood, gaan gelowiges nie meer paradys toe nie, maar reguit na waar God en Jesus is (die "hemel" soos ons dit noem). Volg Openbaring 6:9 - 11. Hier kan ons sien waar daar gelowiges by God is (in die "hemel") en Hom vra wanneer hy hul dood gaan wreek op die bewoners van die aarde, dus die godeloses. Daar word aan hulle gesê dat hulle nog 'n klein rukkie moet wag tot al hul medegelowiges ook doodgemaak word en dan sal Gid die godeloses oordeel. Ons sien dus dat afgestorwe gelowiges reeds in die "hemel" is, terwyl lewe op aarde steeds voortgaan in die tyd voor Jesus se wederkoms, dus die tyd waarin ons onsself op die oomblik hier op aarde bevind.

    • @louisevandenheever2768
      @louisevandenheever2768 Год назад +1

      Dis nou mnde na die uitsending, maar my trane loop. O liewe HEER, hoe goed is U!!!! 'n Wonderlike Woord op die regte tyd vir 'n seer, verflenterde hart.

  • @Ricardo-kv5tk
    @Ricardo-kv5tk 6 месяцев назад

    Probably hasn’t read Revelations 😂

  • @barrygerber8548
    @barrygerber8548 9 месяцев назад +1

    Ag Dr.Stefan wil jy nie Groot asb.n geleentheid maak om iets te se oor die ding eat besig is ok ons gelede NGKerk te skeur nie nl.selfdegeslag huwelikel nie.Die sogenaamde behoudendes se hulle is klaar met die Algemene Sinode en wil nou Sommer hul eie Sinode sting.Ek wonder Al of hulle nou klaar is met Jesus ook. Ek stem nie saam met selfdegeslag huwelike nie,maar as ek Die Evangelies lees Dan lyk dit nie vir my of Jesus hulle of Ander sogenaamde sondaars sou wou uitban nie,maar hulle eerder sou wou intrek om hulle te red.Hy het immers met diesulkes gemeng teen die beleid van Die destydse Kerkleiers en eerder vir hulle te se ,sondig nie meer nie. Help asb.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Год назад +1

    Baie insiggewend. Die Woord van God bly nuut. Jammer ek kan nie die volledige gesprek volg nie. Leersasm.