Ons kitskuier met aktrise Denise Newman

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Ons kitskuier vir die week is by Denise Newman. Sy was al in flieks soos Forgiveness saam met Arnold Vosloo en Disgrace waarin John Malkovich ook was. Daar is natuurlik ook vele tv-dramas en verhoogproduksies op haar CV. Sy is al 33 jaar getroud met Clive en is Ma van twee dogters.

Комментарии •