Boereworskerrie
HTML-код
- Опубликовано: 15 сен 2024
- Hello julle.
Vandag wys ek jou hoe om boereworskerrie te maak. Jy kan hierdie dis ook op die vuur maak in jou potjie en brand rissies by gooi vir 'n "kick".
Hierdie resep gaan lekker met slaai asook 'n stysel van jou keuse.
- Bestandele -
3 Eetlepels olyf olie
1 ui
1 Pakkie boerewors
10ml Knoffel
20ml Matige kerrie poeier
250g Baba aartapels
1 Blikkie tamaties
100ml Water
Lekker kook
Sussie x
Kry my hier - Social Media
Instagram - @kookinafrikaans
Facebook - @kookinafrikaans
Pinterest - Kook in afrikaans
E-pos - kookinafrikaans@gmail.com