BELA: Dirk Hermann en Kallie Kriel oor hul gesprekke met pres. Cyril Ramaphosa September 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 ноя 2024

Комментарии • 40

  • @awiedempers2385
    @awiedempers2385 Месяц назад +10

    Dankie Izak, dis goed dat jy vir Kallie laat praat het en dat hy dit duidelik maak dat daai wet boos is, en dat hy en n̈ moerse lot ander baklei om nie die laaste bietjie Afrikaans te last sneuwel, en ook om die Wokeness te probeer uithou.
    Baie van ons hoop jy verstaan ook bietjie beter oor waarom daai wet met hand en tand baklei moet word.
    Groetnis

  • @andresalzmann8302
    @andresalzmann8302 Месяц назад +5

    Izak, die taal kwessie is n moeilik en ingewikkelde aspek van SA. Ek wonder net of almal altyd al die
    effekte daarvan kan begryp of insien ? Of al die elemente daarvan ordentelik in oorweging gebring kan word. Ek het dit bv. dat min verstaan hoe n samebindende effek Afrikaans bv op die land as n
    geheel het, en gehad het in die verlede. Mens kan net bv dink aan die algemene situasie met
    huisbediendes en bv. plaaswerkers. Sal mens ooit kan verreken watter invloed dit op die gebied op die kultuur, wereld en lewens beskouing van so baie ander gehad het ? Uit n Godsdiens oogpunt ? Ek wonder of daar so iets soos n taal Sosioloog is of kan wees. Kan die ANC ooit so daaroor dink of gaan hulle nou indirek, onwetend hulle eie mense geweldig skade aandoen ? Afrikaans is die mees moderne taal in die wereld ? Om dit behoorlik aan te leer is BAIE makliker as om Engels ten volle te bemagtig ? Nou gaan straf die regering sy eie kinders ? Hou hulle "denk"ontwikkeling terug ?
    Moet die regering nie eerder oortuig word om behoorlike navorsing te doen, alvorens hulle emosioneel optree nie ? Daar kan sekerlik n 100 boeke se studes oor die onderwerp gedoen word ? Ek dink dat as n mens mooi gaan kyk, jy sal vind Afrikaans is die GOM wat die diverse land al die jare aanmekaar hou ?

  • @WakkerWordWoord
    @WakkerWordWoord Месяц назад +4

    As dit nie vir Afriforum en Solidariteit en manne soos Flip, Kallie en Dirk was nie, was Afrikaans baie nader aan ses voet diep as nou...

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 Месяц назад +1

    Dankie Izak. ...ook vir jou en Kallie se tyd op hierdie Sondag

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад +2

    Dankie Izak

  • @user-rh2im2zm9j
    @user-rh2im2zm9j Месяц назад +4

    Lesufi is n bliksem

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад

    Goeie dag Izax. Dankie vir die nuus.

  • @gertbadenhorst7322
    @gertbadenhorst7322 Месяц назад +1

    Goeie more hier uit USA

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    Hi Izak

  • @tambotikewererasmus3257
    @tambotikewererasmus3257 Месяц назад

    Baie mooi, direkte gesprek met CR, maar PASOP! dit is net 'n truuk wat hy trek om jou deur die ore te werk, hy het 'n bewese reputasie daarvoor.

  • @SakkieFourie
    @SakkieFourie Месяц назад

    Môre Sakkie!!

  • @samuelzaaiman6581
    @samuelzaaiman6581 Месяц назад

    Ons land is sekr die land met die meeste advertensies terwereld

  • @pietcordier5060
    @pietcordier5060 Месяц назад +1

    Waar is die vf minus dan???

    • @adriaanroscher5675
      @adriaanroscher5675 Месяц назад +1

      As 'n volk nie 'n eie land (grondgebied) het nie, sal hy altyd moet veg vir ruimte en oorlewing. Moet weet dat die krummels na hulle gestrooi sal word.....

    • @nedor64
      @nedor64 Месяц назад +1

      @@adriaanroscher5675 Presies wat ek in my kommentaar ook gesê het maar dit pas toe nie die ver linkses nie en dit is toe verwyder hier. Gelukkig het ons mense soos die Oraniers wat ophou praat het en wat doen wat reg is.

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Месяц назад

    The imminent GNU implosion will be followed by a reconfiguration of political interests.
    The traditional ethnic Zulu tribalists and the traditional conservative Afrikaans community will co-determine the future political dispensation in SA.
    To the demise of both the ANC and the DA!

  • @Tinker8531
    @Tinker8531 Месяц назад

    Die skole wat Afrikaans and Engels gewees het is nou heeltemal Engels omdat Wit mense hulle kinders uit die skool gehaal het. As daar net Swart kinders in skool agter gelaat is dan gaan dit natuurlik 'n Engelse skool word.

  • @spykerhond7008
    @spykerhond7008 Месяц назад

    Ekt nooit beseft dat met eens die Noorweegse silo knaagdiere van die here 17 was wit rotte.

    • @rudiposthumus7798
      @rudiposthumus7798 Месяц назад

      Ek dink jy moet jou skoolgeld gaan terugvra 😊

  • @rudiposthumus7798
    @rudiposthumus7798 Месяц назад +1

    Ou Izak en sy lefty onderrok wat so nou en dan so bietjie uithang. Wonder wat sê sy tjommie Kopdoek van Bela?

  • @zebinmarais4697
    @zebinmarais4697 Месяц назад +4

    Is Isak een van daai wat skole wil vernietig? Lyk vir my so 🤔

    • @nedor64
      @nedor64 Месяц назад +2

      Wel nadat hy my kommentaar verwyder het hier wat geensins aanvallige of beledigende inhoud bevat het nie verseker dit my maar net weer wie hy regtig is en van sy twyfelagtige politieke oortygings.

    • @nehemiagideonvandeventer3858
      @nehemiagideonvandeventer3858 Месяц назад

      Ons as grootouers is baie goed ingelig oor die drakoniese dele van daardie wet. Daar is kommerwekkend WOKE invloed in wetgewing vasgevang is.
      My beskeie opinie/ waarneming is dat meeste media ver links se narratief bly bevorder​ @@nedor64

    • @ronacalitz7919
      @ronacalitz7919 Месяц назад

      Isak is naïef en verstaan nie die wrede wêreld daar buite nie.
      Hy stem alreeds saam met Roman se afdanking deur John Steenhuisen.
      Dis ñ spirituele oorlog en die Bela Wet is deel daarvan

    • @tinekeg6683
      @tinekeg6683 Месяц назад +2

      Skielik is hy so positief oor die wet- Rapport en RSG het die store al zaterdag gedra. Soms moet hy ook kritiek kan verdragen

    • @jackiesolo
      @jackiesolo Месяц назад +1

      Stelselmatig sal die ouers geen seggenskap oor hul eie kinders hê nie.