Hoërskool DF Malan Oudleerders

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2024
  • Hoërskool DF Malan is in 2013 vir die tweede keer in die Universiteit van Cambridge se publikasie 'The Guide to Excellence' opgeneem, as 'n voorbeeld van een van die voortreflikste skole in die wêreld. DF sê dankie aan 'n paar oudleerders wat oor die jare bygedra het tot DF se reputasie van uitmuntendheid.

Комментарии • 2