Verwyder die suurdeeg uit jou hart uit. Daniël Gouws

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Wanneer die Israeliete Egypte verlaat, is daar `n laatste versoek wat God aan hulle stel: "Julle mag niks eet met suurdeeg in nie. In al julle woonplekke moet julle ongesuurde brode eet." (Eks 12:20). Soos hulle uit Egypte uittrek moet die suurdeeg uit hulle huise en harte verwyder word. Wat stel hierdie suurdeeg vir ons voor?
    Volg gerus hierdie skakel om in die New Earth bediening te saai:
    newearthminist...

Комментарии •