Juanita du Plessis - Koningskind (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024

Комментарии • 109

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l 2 месяца назад

    Eks n koningskind dankie Here vir U genade Amen 🙏🙏🙏

  • @mynlandtrichardt8345
    @mynlandtrichardt8345 4 года назад +4

    Ek luister graag jou musiek Juanita jy is my held vandat ek 5 was jy is ook my gunsteling sungeres en franja ek luister net julle 2 se musiek baie lief vir jou 😘

  • @charlesvanderwalt5068
    @charlesvanderwalt5068 Год назад +2

    Thanks the message IL received from your music.saved me from suicide 🙏🙏🙏🙏

  • @lee-annvisser5770
    @lee-annvisser5770 4 года назад +2

    Juanita jy is een van my ginsteling sangers jy en jou dogter lyk presies die selfde en baie mooi danki vir saterdag die 9de November 2019 dit was lekker saam julle en danki dat ek n foto saam jou en jou dogter kon neem danki lief jou baie ek sou jou as n ma gevat het dis hoe lief ek jou het ❤️😘

  • @thaniadewet964
    @thaniadewet964 4 года назад +6

    Die lied gee my berusting in die feit dat ons geliefdes is by Hom. Ons is vry! So mooi Juanita.
    As tiener het ek jou bewonder in 2000 by Welkom se Oppenheimer Teater in jou leerpak backstage voor ons Cantare opgegaan het...

  • @Vebuzo365
    @Vebuzo365 4 года назад +5

    Didn't even understand a word...but just love it !!

  • @22885
    @22885 4 года назад +9

    Beautiful shes great and her kids are chosen for God to bring a message to all.Faith.🙏🙏🙏

  • @uweoelmann1262
    @uweoelmann1262 Год назад +3

    Du hast eine tolle Stimme und dazu sind all deine Songs einfach toll ❤viel Erfolg weiterhin. Viele Grüße aus Deutschland, Uwe❤

  • @tanyadavid6743
    @tanyadavid6743 4 года назад +3

    En flip Hy my Jesus is lief vir ons so verskriklik baie baie baie amen.jy sing so pragtig girl wow

  • @sharonkleynhans9078
    @sharonkleynhans9078 5 лет назад +8

    Jou nuwe CD het my deur 'n baie donker tyd in my lewe gedra... Baie dankie.. Moet asb nooit ophou sing nie ♥

  • @patrickmaliti8154
    @patrickmaliti8154 Год назад +2

    You're my best singer ever,all your songs were so touchy.

  • @brynlowe2408
    @brynlowe2408 2 года назад +1

    Ja ja ja . Konings kind en engel stem. Jy is great. Mag die Here julle seën .

  • @lauratampi451
    @lauratampi451 3 года назад +1

    dankie juanita .. liewe Christen predikant van Indonesië en baie geseënd met hierdie lied ... Here Jesus seën jou en jou gesin😊🙏

  • @tanjawilkins9385
    @tanjawilkins9385 6 лет назад +3

    Mal oor jou nuwe album my beste Kersfees geskenk 😍 die nuwe liedjies gaan baie mense raak en in donker dae help 😘 met baie liefde en groete uit Duitsland

  • @annike.8543
    @annike.8543 3 года назад +3

    Dankie my VADER IS WONDERLIK VIR ALMAL WAT IN HOM GLO Amen 🙏🙌

  • @karin1vanwyk
    @karin1vanwyk 4 года назад +3

    Dankie Juanita, die Here se tyd is nooit ons tyd nie en Hy het geweet hoe nodig mense hierdie liedjies gaan hê op hierdie tyd.Mag jy uit jou skoene geseën word en aanhou om 'n verskil te maak in hierdie samelewing. xxx

  • @ernabracke6829
    @ernabracke6829 4 года назад +3

    Heel mooi liedje

  • @susanbiagi2377
    @susanbiagi2377 3 года назад +4

    BRAVISSIMA!!!! UNA SPLENDIDA VOCE ❤❤🇮🇹🇮🇹👏👏👏👏

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 3 года назад +2

    Amen 🌷

  • @lielhouvedoulo1617
    @lielhouvedoulo1617 2 года назад +2

    What an amazing lady with a great voice.

  • @kandyslife
    @kandyslife 7 лет назад +26

    Was vir my rerag n groot eer om jou grimering te doen .... GOD IS GOED! En ek weet Hy gaan soveel mense raak deur nou nuwe album!!!!! 🌹🌹🌹🌹amen!!!!

    • @christolabuschagne2992
      @christolabuschagne2992 7 лет назад +1

      Jy is n voorbeeld vir ons ons kan die werld wen met die word van jesus amen

  • @eckhardtbooysen2058
    @eckhardtbooysen2058 7 лет назад +5

    Amen dankie Jesus!

  • @janneke1841
    @janneke1841 3 года назад

    🇾🇪❤️🇾🇪❤️🇾🇪❤️🇾🇪❤️🇾🇪❤️🇾🇪❤️🇾🇪 Holland

  • @abbasnasser9986
    @abbasnasser9986 6 лет назад +2

    I be in SA 10 years I love your song so much 🌹

  • @s.smuts-
    @s.smuts- 11 месяцев назад

    Dankie tannie Juanita jy het my terug op die pad gebring ❤😊

  • @heidiventer2170
    @heidiventer2170 7 лет назад +3

    Ek het die CD gekoop en wat 'n plesier om na te luister. Dankie vir jou pitkos Juanita. Jy is 'n ikoon en voorbeeld vir almal

  • @hervicksmithsmith3598
    @hervicksmithsmith3598 4 года назад +2

    Amen mense😘😘

  • @donaldmatthys2193
    @donaldmatthys2193 7 лет назад +3

    Lief jou Juanita... Liefde uit Namibië 🇳🇦❤

  • @yolandajones3323
    @yolandajones3323 4 года назад +1

    𝒍𝒐𝒗𝒆 𝒕𝒉𝒊𝒔 𝒔𝒐𝒏𝒈
    𝒍𝒊𝒆𝒇 𝒅𝒊𝒆 𝒍𝒊𝒆𝒅𝒋𝒊𝒆 𝒘𝒂𝒏𝒕 𝒅𝒊𝒔 𝒐𝒏𝒔 𝒔𝒆 𝒌𝒐𝒏𝒊𝒏𝒈 𝒌𝒊𝒏𝒅

  • @JandeBoon
    @JandeBoon 7 лет назад +7

    Love for you Juanita, God Bless

  • @elsiekruger7294
    @elsiekruger7294 5 лет назад +2

    Ek kan ure na jul musiek luister dis so rustig luister graag in die oggend as ek wakker word hou so aandis pragtig hoop daars ander wst dit net so geniet soos ek

  • @DoraPerries
    @DoraPerries 3 месяца назад

    My favorite ❤ looooove it

  • @s.smuts-
    @s.smuts- Год назад +1

    Daars dae wat ek dink eks atheist of non religious maar toe ek die liedtjie hoor besef ek nee. Ek is glad nie so nie

  • @monicaoelofsen4638
    @monicaoelofsen4638 7 лет назад +1

    Hi Juanita, jou musiek het my geseën en jy lyk wonderlik in die musiekvideo. Seën jou familie en vriend om so 'n wonderlike en lieflike persoon te hê. En ek sal altyd jou musiek liefhê wat jy skryf en sing.

  • @luckymosetlhe6236
    @luckymosetlhe6236 7 лет назад +5

    Woooow...Dts cool am celebrating Ma birth day 2day💃🏻

  • @SusanMcIntyre-v6c
    @SusanMcIntyre-v6c Год назад

    Juanita jy bly di wenner

  • @johandeddens4554
    @johandeddens4554 7 лет назад

    ik hou van jouw songs groeten uit ter apel nederland

  • @gerhardvanblerk7256
    @gerhardvanblerk7256 6 месяцев назад

    Amen

  • @Jackp2006
    @Jackp2006 2 года назад

    I heard ElectricDonkey's Buffalaxed version of this song, so funny!

  • @jenniferfourie4547
    @jenniferfourie4547 6 лет назад +3

    Love dit xx

  • @Meisie-rc9xi
    @Meisie-rc9xi Год назад

    Jy sing so mooi liefde meisie

  • @jandrematthee5817
    @jandrematthee5817 4 года назад +3

    Regtig n pragtige en waardevolle liedtjie

  • @isabelgilmer3317
    @isabelgilmer3317 5 лет назад +4

    Ek love j mesiek👌👌💞

  • @herculienvermaak9002
    @herculienvermaak9002 2 года назад

    N pragtige song xxx

  • @rinaschneider1949
    @rinaschneider1949 7 лет назад +1

    Het my net weer teruggevat om diep te kyk na my lewe. Wat n uitlokkende lekker vry belofte.

  • @sinny.o1597
    @sinny.o1597 2 года назад +1

    Beautiful sounds... More blessings..

  • @mariecolitz1702
    @mariecolitz1702 7 лет назад +7

    pragtig soos altyd

  • @hannelielandman3234
    @hannelielandman3234 7 лет назад +5

    Sjoe Stunning vir die donker werled!!

  • @lindaoberholzer6155
    @lindaoberholzer6155 7 лет назад

    Wat "n groot eer is dit nie om 'n kind van ons Hemelse Koning te wees nie! ! Here ek loof en prys U daarvoor! !

  • @rynrabie4856
    @rynrabie4856 4 года назад +1

    Christusseën! Ek getuig graag dat ek op ' n stadium besef het ek het Heilige Gees nodig in my lewe. Nadat ek dringend die Bybel begin bestudeer het op soek na antwoorde,het ek in Luk 11:13 gelees dat òns weet om goeie dinge aan ons kinders te doen,hoeveel te meer sal ons Hemelse Vader vir ons Sy Heilige Gees vir ons gee as ons daarvoor vra!? Ek het toe daarvoor gevra,waarop Hy toe 'n vrou na my toe stuur met Hand 2:38 waar Petrus die mense toespreek (hulle wou weet wat om te doen om gered te word)dat hul hul moes bekeer,laat doop in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van hul sondes,dan sal hul die gawe van Heilige Gees ontvang. Nie mý òf haar kerk het so gedoen nie...wéér daaroor gebid...Die Bybel sê Dan in Efes 4:4-7 daar is net één Here,geloof,doop...Jesus het my toe begin leer: 1ste gebod sé ons mag net ons knie buig voor die Here ons God. Ons moet alles doen in die Naam van Here Jesus Christus(ook die doop).Lees ook Jes 9:6; Matt 1:23; 1 Kor 2:7,8; Joh 3:5; 1 Pet 3:21; 1Joh 2:26-29.

  • @themtolofamily9817
    @themtolofamily9817 3 года назад

    Hi janita du plesis

  • @yvonnehaveman9680
    @yvonnehaveman9680 5 месяцев назад

    🙏🙏🙏

  • @Enreva1s
    @Enreva1s 7 лет назад +3

    Stunning liedjie asook soveel talent. x

  • @biancapretoruis3032
    @biancapretoruis3032 7 лет назад +6

    wow dit is pragtig juanita jy is so 'n rol model vir ons almal lief jou so baie

  • @hanoleemarais3248
    @hanoleemarais3248 4 года назад +3

    Pragtig!!!

  • @gregherholdt865
    @gregherholdt865 2 года назад

    Dis hoe ek oor God voel en Glo net jy juanita geseende kersfees

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 5 лет назад

    Amen ek is beslils ons Koning Kind Amen stay bless Juanita always

  • @Nl-yj1qc
    @Nl-yj1qc 7 лет назад +6

    This is great!!!

  • @rosecloseteam2937
    @rosecloseteam2937 6 лет назад +2

    my hart💖💕

  • @louisajansen8901
    @louisajansen8901 7 лет назад +5

    Asemrowend mooi

  • @mirnapotgieter7161
    @mirnapotgieter7161 7 лет назад +4

    Beautiful verby....

  • @lianastrassberger5290
    @lianastrassberger5290 7 лет назад

    Ekt lanklaas een van jou songs so oor en oor geluister soos hierdie ene!

  • @mariskanell3609
    @mariskanell3609 6 лет назад +4

    Well done never get tired😎😎😎

  • @dassieburger9478
    @dassieburger9478 7 лет назад +6

    Amazing! Jy is tops...

  • @jodinedubuson797
    @jodinedubuson797 4 года назад

    Sy is die beste sanger

  • @nikitawilliams3694
    @nikitawilliams3694 3 года назад +1

    Love this song

  • @marlievanzyl3286
    @marlievanzyl3286 7 лет назад +5

    Dis asemrowend mooi...!!*😍😙

  • @chelizehawkins8672
    @chelizehawkins8672 7 лет назад +5

    love dit

  • @mariettavanrensburg384
    @mariettavanrensburg384 2 года назад

    🥰🥰🥰🥰🥰😍😍😍😍😍😍

  • @mornevandyk2943
    @mornevandyk2943 7 лет назад +3

    soos altyd n vrou met groot talent

  • @ireneroberts7659
    @ireneroberts7659 2 года назад

    Awesome,AMEN, i would love to see this video with lyrics or were can i find it please,GOD BLESS

  • @s3xybatbaby455
    @s3xybatbaby455 7 лет назад +7

    beautiful soos altyd

  • @caro555
    @caro555 3 года назад

    Pragtig en so waar Praise die Here

  • @amandanortje2540
    @amandanortje2540 7 лет назад +1

    Dis so so bitter mooi. Jy kook Juanita.

  • @denisepretorius2854
    @denisepretorius2854 7 лет назад +1

    I like this video juanita

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 7 лет назад +1

    *♥ABBA!♥*

  • @pieteragenbag7402
    @pieteragenbag7402 7 лет назад +1

    #Koningskind Fantastiese lied!

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад +1

    Pragtig ❤️❤️❤️

  • @willemvisagie254
    @willemvisagie254 2 года назад

    Love die liedjie

  • @michaelprinsloo628
    @michaelprinsloo628 6 лет назад

    God sal jou seen bly positief

  • @japievanwyk2594
    @japievanwyk2594 7 лет назад +2

    Pragtig

  • @annelizebotha
    @annelizebotha 6 лет назад +1

    Pragtige lied!!

  • @funkymonkeylicenserenewals9234
    @funkymonkeylicenserenewals9234 7 лет назад

    Die mooiste nog!

  • @hanliecieslik6799
    @hanliecieslik6799 7 лет назад +2

    pragtig

  • @anzellebasson8081
    @anzellebasson8081 Год назад

    love it Juanitaaaa❤😮🎉

  • @computerfan1079
    @computerfan1079 6 лет назад +3

    Hier is die lyrics (ek hoop da is goed Afrikaans, ek is 'n Hollander):
    [Koor]
    Ek kan hoog bo die wolke sweve
    want ek weet dat Jesus lewe
    Ek's die Koning se kind
    n Koningskind
    [Vers 1]
    Daar's Een wat lief is vir my
    Daar's Een wat sing oor my
    Hy is die Koning, Hy's my Pa
    My Pa
    Daar's niemand groter as Hy nie
    Daar's niks wat ons kan skei nie
    en my hele hart behoort aan Hom
    Aan Hom
    [Koor]
    Ek kan hoog bo die wolke sweve
    want ek weet dat Jesus lewe
    Ek is vry
    Ja ek is vry
    Al die Engele omring my
    Want die Heilige Gees is in my
    Ek's die Koning se kind
    n Koningskind
    [Vers 2]
    Niks kan Sy liefde meet nie
    Hy sal nooit van my vergeet nie
    want in Sy hande le my naam
    My naam
    Ek is die appel van Sy oog
    en Hy hou my hande hoog
    Kom wat wil ek is nie bang
    Nie bang
    [Koor 2x]
    Ek kan hoog bo die wolke sweve
    want ek weet: Jesus lewe
    Ek is vry
    Ja ek is vry
    Al die Engele omring my
    Want die Heilige Gees is in my
    Ek's die Koning se kind
    n Koningskind
    [Einde]
    Ek's die Koning se kind
    n Koningskind
    Ek's die Koning se kind
    n Koningskind

  • @rachelblignaut9191
    @rachelblignaut9191 6 лет назад +1

    Junieta ek is Hannie Haasbroek.

  • @arsenelupin3487
    @arsenelupin3487 7 лет назад

    Jesus Lewe!!

  • @inaenslin5603
    @inaenslin5603 7 лет назад

    Lekker positiewe woorde...dankie Heer

  • @stefaugustyn3175
    @stefaugustyn3175 7 лет назад

    Pragtig Juanita. Vêêêr pad van Lucky 8 af né?

  • @carlapieterse9186
    @carlapieterse9186 6 лет назад

    Juanita jy is awesome.

  • @JacoOosthuyzen-k6m
    @JacoOosthuyzen-k6m 8 месяцев назад

    Jooc

  • @Adonellowings
    @Adonellowings 6 лет назад

    Awesome

  • @animallivesmatteranimals7073
    @animallivesmatteranimals7073 6 лет назад

    Ek gaan ook Junieta se liektjies wat want ek gaan ook sing.

  • @estherderisme6026
    @estherderisme6026 6 лет назад

    Hi dear, can someone tell me what language is this and if you can translate this song for me it's beautiful? Thank you!

    • @danebecker
      @danebecker 4 года назад

      Its Afrikaans.....

    • @danebecker
      @danebecker 4 года назад +1

      I can hover high above the clouds
      Because I know that Jesus is alive
      I'm the King's child
      N King's child
      There's One who loves me
      There's One singing about me
      He's the King, he's my Dad
      My Dad
      There is no one greater than Him
      There is nothing that can separate us
      And all my heart belongs to Him
      To Him
      I can hover high above the clouds
      Because I know that Jesus is alive
      I'm free
      Yes I am free
      All the Angels surround me
      For the Holy Spirit is in me
      I'm the King's child
      a King's child
      Nothing can measure His love
      He will never forget me
      For in His hands lies my name
      My name
      I am the apple of His eye
      And He holds my hands high
      Come what want I am not afraid
      Not afraid
      I can hover high above the clouds
      Because I know that Jesus is alive
      I'm free
      Yes I am free

  • @mynlandtrichardt8345
    @mynlandtrichardt8345 4 года назад

    Ek wil n sungeres wees soos jy as ek groot is