Juanita du Plessis - Vlieg Hoog (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 июн 2012
  • 142,825 hits on RUclips before opening of this channel. From her album "Vlieg hoog" 2007, (Album sold 4 x Platinumstatus)
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 84

  • @misshannolenehope9664
    @misshannolenehope9664 Месяц назад +3

    ❤2024❤nog altyd een van my gunsteling liedjies ❤

  • @debbiegopper8630
    @debbiegopper8630 2 месяца назад +1

    Dis n pragtige liedjie.Dankie Jesus dat u altyd daar is vir my.Ad ek nie kan loop nie dan dra u my.Dankie 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @aya_n705
    @aya_n705 2 года назад +10

    "Hou ek my Oe op die wen pal, voor my" ❤ so fortunate to be fairly fluent in Afrikaans to be able to sing along these beautiful inspiring lyrics

  • @ernistinedebeer8556
    @ernistinedebeer8556 10 месяцев назад +2

    👌💐🤩💐🙏dankie Juanita, jy sal nooit weet hoeveel jou liedjie my op hierdie dag getroos het nie. Baie dankie🙏🌹🌹🌹🙏💖

  • @jeanbuelens4442
    @jeanbuelens4442 2 года назад +15

    Higher than the storms of life, they are below me
    Higher than the cloud of the past, it's behind me
    Higher than the sun, to the Light
    I fly high
    The road is levelled off and stretched ; life is waiting for me
    A rainbow full of promises ahead because yesterday is over
    All my dreams, I'm going to get them
    Because I fly high
    An eagle flight on a fixed course with an angel at my side
    The mountains can only fall around me because I know I'm free
    I spread my wings higher
    Because I can
    Higher than the storms of life, they are below me
    Higher than the cloud of the past, it's behind me
    Higher than the sun, to the Light
    I fly high
    On the wind of the Lord's grace, around me
    I keep my eyes on the winning pole, in front of me
    High above the sun, to the Light
    I fly high
    My breath will not run out because His breath is in me
    I know I will not get tired because His hands carry me
    When I fall He picks me up
    And says "You can!"
    Nothing can scare me anymore, nothing will get me down
    What can one do to me because I know I'm free
    I spread my wings higher
    I fly high!
    Higher than the storms of life, they are below me
    Higher than the cloud of the past, it's behind me
    Higher than the sun, to the Light
    I fly high
    On the wind of the Lord's grace, around me
    I keep my eyes on the winning pole, in front of me
    High above the sun, to the Light
    I fly high

  • @constancegoosen6024
    @constancegoosen6024 2 года назад +5

    Amazingly beautiful song. Yes, His inspiration and wings will carry us to the highest mountains - and we will find His grace 🙏

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l 18 дней назад

    Dankie Here vir die song Amen

  • @liezeldupper7775
    @liezeldupper7775 8 лет назад +17

    Jy is die pragtigste, nederigste en opregste mens wat ek al ooit ontmoet het. Mag jy nog ver kom in die lewe en altyd so geseend wees. Baie dankie vir jou musiek sal jou altyd ondersteun.

  • @stevendegieter5034
    @stevendegieter5034 3 года назад +6

    Een leuk liedje, Juanita, je hebt ook Fans bij de Vlamingen. Jammer dat je hier niet zo bekend bent. Je zou echt naar België en Nederland moeten komen voor een tournee, Groetjes uit Brugge !

  • @dirknagel9499
    @dirknagel9499 3 года назад +4

    Na jare van depressie na my seun se dood kan ek werlik hierdie lied saam sing,
    want deur die Here se genade is ek uit daardie put van depresie en leef ek 'n nuwe
    lewe. Dankie Juanita vir hierdie lied.

  • @cliffharaldjallamekk9845
    @cliffharaldjallamekk9845 4 года назад +41

    Funny thing as a Norwegian I understand a lot of the lyrics. But maybe I have the advantage of having Dutch relatives, I've listenened to them speak and Afrikaans is easier to understand. And Scandinavian languages have been influenced by Dutch over the centuries. A beautiful song. Afrikaans should be preserved.

  • @doepa112
    @doepa112 4 года назад +6

    Maak my so trots. Mooi Juanita ons Dupies mag maar!!!!

  • @renayferreira4354
    @renayferreira4354 10 лет назад +11

    Wow liefste mensie mag maar sing. Maak my hart sommer warm klop as ek na haar luister.

  • @andresteenkamp1135
    @andresteenkamp1135 8 лет назад +5

    Ekt ni woorde ni jys pragtig en jou hart is reg danki dat jy da is jou woorde en musiek en Gospel is pragtig

  • @user-jz3qh8qn2u
    @user-jz3qh8qn2u 7 месяцев назад

    Dankie Juanita,die lied beteken baie vir My,en spry n baie geseende boodskap vir almal
    En Baie dankie vir al jou liedere
    RONALD 💐

  • @NewCovenant3131
    @NewCovenant3131 11 месяцев назад +1

    Like hierdie opmerking as jy lief is vir Jesus! ♥

  • @user-zy9qt5fc2n
    @user-zy9qt5fc2n Год назад

    Dankie hierdie liedjie het ek en my vrou keerop keep weer open gelig .En ja AMEN DIE WOORDE MAAK SIN IN ELK VAN ONS LEWENS NOGMALS DANKIE

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 9 лет назад +5

    Dankie vir die lied. Puik afrikaanse woorde in die lied. Oupa Rudi

  • @HennieCloete-gj4od
    @HennieCloete-gj4od 24 дня назад

    Juanita is n Engel van God. Sy sing mooi

  • @ReinaldoGomes-jv7bx
    @ReinaldoGomes-jv7bx 4 месяца назад

    Ay Love juanita ❤❤❤❤❤❤❤

  • @Didigeneral
    @Didigeneral 4 года назад +3

    mooi. ek is duits ma ek geniet jou musik baie..pragtige stem en mooi mooi melodies

  • @damiensmith2956
    @damiensmith2956 Год назад +1

    Ek Hou van jou music janita jy sing serig mooi ❤

  • @lorettatsuses234
    @lorettatsuses234 9 лет назад +10

    jou musiek was en is wonderlike gesnesing vir my hart en siel. Toe my enigste baba seun in n ongeluk sterf het jou musiek my deurgedra. mag ons Koning jou reiklik seen

    • @aikonawena654
      @aikonawena654 8 лет назад +2

      +Loretta Tsuses So jammer om dit te hoor:( Partykeer moet ons maar net ons hande oplig want dit is al wat ons kan doen. Sterkte vir jou

    • @lorettatsuses234
      @lorettatsuses234 8 лет назад +1

      Baie dankie.

  • @melissabezuidenhout6824
    @melissabezuidenhout6824 10 лет назад +5

    mooi song enjoy dit elke tyd as ek luister na dit Dankie Juanita

  • @araunagordon7016
    @araunagordon7016 6 лет назад +5

    Inspirerende liedjie

  • @christiaanvsjanisbester7754
    @christiaanvsjanisbester7754 3 года назад +2

    Love die song

  • @ezaubenedito9894
    @ezaubenedito9894 Год назад +1

    É show espetacular parabéns sucesso 😍🙏🙏

  • @driekawilson3834
    @driekawilson3834 2 года назад +2

    Dankie Junaita, sterkte met die pyn wat jy moet deel met Theuns se afsterwe, God se Engele vlerke om julle

  • @gishelashilongo5466
    @gishelashilongo5466 Год назад +2

    I was here in 2013 writing my matrics exams. November 2022 I am here writing the legal practitioners' qualifying exams. My vertroue is in die Here.

  • @marietteherbst1747
    @marietteherbst1747 5 лет назад +4

    Keep the faith and you will fly like an eagle

  • @carladebeer4466
    @carladebeer4466 4 года назад +2

    Ek kan na jou lietjie oor en oor luister 💟💟❤️❤️❤️😇😇😇🙏🙏

  • @barbarajoepretorius7308
    @barbarajoepretorius7308 4 года назад +1

    Jy sing di mooiste musiek en jy is a pragtige mens. Lief jo musiek baie

  • @biapaulo3019
    @biapaulo3019 4 года назад +2

    parabéns na sua carreira Juanita amo você gata. força sempre escutando suas músicas

  • @camillarossouw9860
    @camillarossouw9860 4 года назад +1

    Juanieta jy is die best😁

  • @Wilsvandenberg
    @Wilsvandenberg 7 месяцев назад +1

    Geweldig 🥰

  • @cheyqiixx9241
    @cheyqiixx9241 9 лет назад +5

    Ek is 11love jou musiek

  • @waynehall7499
    @waynehall7499 Год назад

    Thank you Jean for translation

  • @ReinaldoGomes-jv7bx
    @ReinaldoGomes-jv7bx 4 месяца назад

    ❤❤❤Brasil live

  • @charmonevanvuuren403
    @charmonevanvuuren403 2 года назад

    Juatia please jy is baie baie mooi dankie wat jy sing ek is baie Life vir jou juatia

  • @nicolenewasserfall9191
    @nicolenewasserfall9191 6 лет назад +1

    JY sing soos n engel. EK love jou musiek. Afrikaans bly die beste!!!!!!

  • @eurikarudman1645
    @eurikarudman1645 3 года назад +1

    God bless you

  • @sanstols5881
    @sanstols5881 6 лет назад +2

    God seen jou Juanita

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад +1

    So pragtig ❤️❤️❤️

  • @jonathanlove3669
    @jonathanlove3669 Год назад

    Dankie Juanita

  • @patrysweideman9068
    @patrysweideman9068 7 лет назад +2

    Baie mooi

  • @josephchhangte6360
    @josephchhangte6360 2 года назад

    very very beaitiful songs suond...keeping up

  • @shanegrobler2677
    @shanegrobler2677 6 лет назад +1

    jy is die beste.nicky love jou

  • @user-cp9cp7jr9t
    @user-cp9cp7jr9t 26 дней назад

    Pragtig

  • @judybrits7650
    @judybrits7650 2 года назад +1

    Juanita baie dankie jy sal nooit weet hoe my dogter met jou liedjie die padvan borskanker stap.Sy is deur haar chemo vanoggend word sy geopereer. Dan net bestraling oor en n paar kankerblok behandelings. Nog maal dankie. Sy vlieg hoog saam met Jesus. Dankie Tannie Judy Brits

  • @gabbyswannepoel481
    @gabbyswannepoel481 6 лет назад +1

    I love your music

  • @shakiravanstratengrove2604
    @shakiravanstratengrove2604 4 года назад +1

    Juanita ek hou van jou toe ek nog 7 was tot nou toe

  • @marirhahugo9633
    @marirhahugo9633 5 месяцев назад

    ❤❤❤

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 4 года назад +2

    Seeing vir jou mooi muduek mag onse Hemelse Vader jou altyd dra om Dy woord te verkondig Amen Shalom Amen

  • @alidamartinahartung212
    @alidamartinahartung212 5 лет назад +1

    Bestesss 😍😥

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Год назад

    Awesome

  • @angeluspfoze8905
    @angeluspfoze8905 4 года назад +4

    All these beautiful songs and your voices why don't you sing in English...I fall for your voice👌🏿👌🏿👍🏿

  • @bernardobarnard
    @bernardobarnard 6 месяцев назад

  • @FBI-Agent129
    @FBI-Agent129 5 дней назад

    Reminds me of primary school😂

  • @sidneymantay9988
    @sidneymantay9988 3 года назад

    💜

  • @kailey9834
    @kailey9834 3 года назад +1

    En EK is ñ Groot fun🤭🤭🤭🤭🤭🤭🤭 EK kan nie gloo EK praat met my beste sinir❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️ en EK is Dianka

  • @m1nk1xoxo45
    @m1nk1xoxo45 4 года назад +1

    Koningin van Afrikaanse musiek.

  • @MilaGammelin-hd1gj
    @MilaGammelin-hd1gj 6 месяцев назад

    🇿🇦😊

  • @cheyqiixx9241
    @cheyqiixx9241 9 лет назад +3

    Waneer kom jy bietjie kroonstad toe love jou musiek vreeslik kan ek jou nmr kry ASB

  • @kailey9834
    @kailey9834 3 года назад +1

    EK houvan daai liekie

  • @janslettenhaar2286
    @janslettenhaar2286 10 месяцев назад

    vlieg maar hierheen

  • @carinvandeventer5836
    @carinvandeventer5836 4 года назад +1

    Puik musiek.

  • @thewaytruthandlife
    @thewaytruthandlife 6 лет назад +2

    grappig om het oud nederlands terug te horen in een liedje.... wel verstaanbaar en toch anders.... heel erg grappig.... dat afrikaans-nederlands.

    • @marn200
      @marn200 6 лет назад

      idd, en zolang de deftige nederlanders maar niet gaan zeuren over die niet-kloppende grammatica. Heb ik ook vaak genoeg gezien, terwijl er dan toch duidelijk bij staat dat het zuid-afrikaans is

    • @kariscreations4644
      @kariscreations4644 3 года назад

      Ek is Afrikaans en verstaan wat hier getik is😂

  • @icohen1627
    @icohen1627 2 года назад

    Ek is vry

  • @sheila5776
    @sheila5776 8 лет назад +1

    Hello I love this song but can someone please interpret for me...

    • @wynanddeklerk5990
      @wynanddeklerk5990 5 лет назад +3

      It says with Gods mercy does not matter what happens you will flight high above all with His Mercy

  • @vellahogsed2734
    @vellahogsed2734 2 года назад

    You spelled my name wrong Try again!

  • @pietjohannes5505
    @pietjohannes5505 Год назад

    No

  • @renayferreira4354
    @renayferreira4354 10 лет назад +9

    Wow liefste mensie mag maar sing. Maak my hart sommer warm klop as ek na haar luister.

  • @patrysweideman9068
    @patrysweideman9068 7 лет назад +5

    Love die song

  • @faizavandermerwe7457
    @faizavandermerwe7457 3 года назад +1

    Pragtig

  • @eliaphillipus7231
    @eliaphillipus7231 Год назад