Hoe om… te weet wat in die hemel wag | Dr. Isak Burger

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Gelowiges weet ná die dood wag die hemel. ISAK BURGER beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe ná die dood kan verwag.
    #Voelgoed #DrIsakBurger #IsakBurger #LewensLesse #DieDoodEnDieLeweHierna

Комментарии • 9

  • @user-cj5lj4hh3u
    @user-cj5lj4hh3u 7 месяцев назад +1

    Dankie Dr. Isak vir die woord wat u in waarheid bring dit bring weer lewe in ons lewe want GOD se woord sal altyd en altyd die waarheid bly ons is so geseend om dit te hoor en glo dankie JESUS❤❤

  • @user-eo7wp3ty9k
    @user-eo7wp3ty9k 7 месяцев назад +2

    Geloof ,Hoop en Liefde Amen Dierbare Jesus.

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert 20 дней назад +1

    NIEMAND weet wat gebeur ná die dood nie want niemand het al teruggekom om te vertel nie. Sorg net dat jy opreg glo en lewe jou lewe reg want dit bepaal wat met jou gaan gebeur na jou dood

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 года назад

    Dis fantasties om te hoor hoe dit ontstaan het ... dankie Dr Isak

  • @tronellehusselman3384
    @tronellehusselman3384 3 года назад

    Dankie ds Isak... Sal die boek graag lees 🙏

  • @neleenodendaal5908
    @neleenodendaal5908 4 года назад +1

    St en neleen
    Sterke dr ISAK TZANEEN

  • @JesusmySalvation
    @JesusmySalvation 3 года назад

    Die bybel is die ware woord van God! Daar is geen kwesie nie.

  • @georgeloubser1025
    @georgeloubser1025 2 года назад

    Praat jy van die bybel of paradys