Thank you Pastor for this uplifting message. I needed it so much today. I'm taking it to heart and know that God will take me out of the crisis I'm facing. PLEASE PRAY FOR ME, that our miracle working God will heal me, in Jesus's name, from a bladder ailment. Thank you . . .
Dankie Dr Isak wat 'n wonderlike versekering het ons, dat ons' n Groot, God het en nie ontsteld moet raak nie!! Glo in God, glo ook in My!! Shalom
O
Dankie Jesus dat ek WEET en GLO dat U in ALLE situasies nooit my hand sal los. Ek loof en prys U Grote NAAM 🙏🙏🙏
Dankie Dr Isak vir hierdie boodskap. Ek kan identifiseer met jou boodskap. Ons aanbid n ongelooflike God!
Dankie ds Isak Burger amen
Thank you Pastor for this uplifting message. I needed it so much today. I'm taking it to heart and know that God will take me out of the crisis I'm facing. PLEASE PRAY FOR ME, that our miracle working God will heal me, in Jesus's name, from a bladder ailment. Thank you . . .
Amen.Wat n Kragtige God het ons.Dankie Jesus vir wat jy vir ons gedoen het op Golgotha.SHALOM ❤❤❤❤❤❤
Dankie vir die kosbare boodskap.
Amen. Dankie Dr Isak vir hierdie geestelike stukkie brood wat u uitgedeel het!
Yv
Efh
Amen
So opgewonde! Ek Gaan by die Koning bly. Hallelujah.
Wat ookal in jou lewe gebeur, hartseer, pyn onbeskryflik, bly by God, Hy alleen sal en kan ons deurdra
Dankie Dr Isak, my geliefkoosde versie in die bybel. Joh 14 v 1
Dankie dr Izak. U gee elke keer nuwe hoop. Dankie vir oopbreek van Joh. 14 verse 1,2,3.
Watn wonderlike woord..Prys Sy naam.