Wanneer kom die einde? Stephan Joubert praat hieroor vanuit Christelike tradisie by Lentekonferensie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Heléne Meissenheimer berig vanaf die Lentekonferensie 2023 in Pretoria, waar prof Stephan Joubert een van die gassprekers was. Hou www.kerkbode.co.za dop vir meer beriggewing oor dié jaarlikse leergeleentheid. | www.excelsus.or...

Комментарии • 7

  • @pietuys5142
    @pietuys5142 11 месяцев назад +1

    Baie dankie vir ongelooflike perspektief.

  • @RentiaJacobsjohester
    @RentiaJacobsjohester 4 месяца назад +1

    Halleluja Jesus kom weer! Íntussen berei Hy my voor: moenie te besorg wees oor jou gesondheid of voorkoms nie, wees 'n vriendin vir dié hartseer weduwee. Bid vir jou familie wat ver is. Hou jou rein, dan kom Jesus vir jou. Hy sal jou self laat mooi maak met helder wit klere vir sy fees.WAG IR HOM TERWYL JY ANDER SAAMNOOI .

  • @hesternaude
    @hesternaude Год назад +1

    So dankie dat jy hd weereens beklemtoon het! 🎉

    • @RentiaJacobsjohester
      @RentiaJacobsjohester 4 месяца назад

      Sien om na arm eensame ou mense

    • @RentiaJacobsjohester
      @RentiaJacobsjohester 4 месяца назад

      Kom soek hulle in hul huur plekkies by sg Rade vir Bejaardes .Hul geld loop uit en hulle verlang na kinders en kleinkinders 😢

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 11 месяцев назад +1

    Elke boodskap gee my nuwe insig in hoe ek God se Woord moet verstaan.

  • @mariettalyon3486
    @mariettalyon3486 3 месяца назад

    Is U gevul met die Heilige Gees ( Ruach) en gedoop soos Jesus? Gereed om Hom te ontmoet, sou Hy in die nag kom?