As ek so trug kyk op my lewe en alles wat ek moes deur gegan het KAN ek net se Danki vir my hemelse Vader....dar was tye dn voel dit net of alles begine om donker te raak mar dn onthou ek nuwe seisoene breek aan, en toe God my red het hy my uit die diepste uit ghal bje mense verstan diti omdat ek jonk is maar by God gan diti oor hu oud j is ni as hy jo optel tel hy jo met krag op...Amen vri liedjie want bje deure is alreeds op vimy💯😭😭😭
Die Lied is geskryf deur Pastor Simon Seekoei, Bella is s die eerste kunstenaar wat dit gesing het. Pastor Simon lewe nog. Dank God vir die man van die Here se pen, n lied geskryf uit sy pyn.
Oh dankie Jesus. U is groot en almagtig. Daars niemand soos U nie. U aanbidding en prys sal op my lippe bly. Vader ek sal lewe vir U terwyl ek nog op aarde is, want om te lewe is vir Christus!!!! Dankie Here!!! Nie buddha, muhammad of allah nie, ma Jesus sal ek prys. Koning van die konings, leeu uit die stam van Juda, wortel uit die geslag van Dawid, helder morê ster. Daars niemand soos U nie.My God is 'n gentlemen, Hy klop aan jou hart se deur, hy gaan dit nie aftrap nie, maak oop!!! Elke kniee sal moet buig, elke tong sal moet bely, al hierie klien godjies sal moet erken dat Jesus koning is. Amen!!!! God seën hierdie mooi stem!!! Voer my sommer weg na 'n ander plek!!!! Lewe vir Jesus jongdame!!! Dankie vir die upload Francios. Hoop jyt nog meer leker liedere soos die !!
As ek so trug kyk op my lewe en alles wat ek moes deur gegan het KAN ek net se Danki vir my hemelse Vader....dar was tye dn voel dit net of alles begine om donker te raak mar dn onthou ek nuwe seisoene breek aan, en toe God my red het hy my uit die diepste uit ghal bje mense verstan diti omdat ek jonk is maar by God gan diti oor hu oud j is ni as hy jo optel tel hy jo met krag op...Amen vri liedjie want bje deure is alreeds op vimy💯😭😭😭
Die Lied is geskryf deur Pastor Simon Seekoei, Bella is s
die eerste kunstenaar wat dit gesing het. Pastor Simon lewe nog. Dank God vir die man van die Here se pen, n lied geskryf uit sy pyn.
Hallo,.kan jy misk vir my se wie die spesifieke lied sing?
Amen God is groot
Prys Die Here!!!! My toekoms is mooi.
2018 is die jaar wat die die Here vir ju as persoon Allen gaan Triple voudig seen.His Grace Is Sufficient to me.
Geseende lied,God seen u
Ek dank here vir my lewe
Oh dankie Jesus. U is groot en almagtig. Daars niemand soos U nie. U aanbidding en prys sal op my lippe bly. Vader ek sal lewe vir U terwyl ek nog op aarde is, want om te lewe is vir Christus!!!! Dankie Here!!! Nie buddha, muhammad of allah nie, ma Jesus sal ek prys. Koning van die konings, leeu uit die stam van Juda, wortel uit die geslag van Dawid, helder morê ster. Daars niemand soos U nie.My God is 'n gentlemen, Hy klop aan jou hart se deur, hy gaan dit nie aftrap nie, maak oop!!! Elke kniee sal moet buig, elke tong sal moet bely, al hierie klien godjies sal moet erken dat Jesus koning is. Amen!!!!
God seën hierdie mooi stem!!! Voer my sommer weg na 'n ander plek!!!! Lewe vir Jesus jongdame!!! Dankie vir die upload Francios. Hoop jyt nog meer leker liedere soos die !!
+Joey Vel Amen.Ken hom in al jou wee my br en hy sal dinge vir jou in plek sit!
Joey Vel ù
Amen hallelujah dankie Vader vi jo genade or my lewe
Amen🙌 U lof sal altyddeur op my lippe wees💃
hierdie lied gee krag vir n nuwe dag
amen
Kan iemand met die woorde help asb.Danki
Kn iemand my mt di worde hlp.skryf tg vr my af
Jesus
Diealmagtig
❤