Agine Kisting Ek weet op Wie ek vertrou

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Powered By Divine Gospel Records "Namibia" , 2013
    Donix Videos

Комментарии • 261

  • @ThandekaMbova-kl5dq
    @ThandekaMbova-kl5dq Год назад +7

    Oh lord you are good and I pray that he helped me through my exams 🙏🙏😭😭

  • @jayboois4657
    @jayboois4657 Год назад +7

    Man man man!!! U wat hierdie lied geskryf het... Ek haal my hoed af vir u... En u wat dit sing... Ae Jesuste man... So veel Jare maar vandag nog vol gees... Dankie Prys sy Naam.. Be

  • @wendyramors6944
    @wendyramors6944 6 лет назад +17

    Ek weet op wie ek virtrou eks verseker van sy kraag hy is my stande rots die bewaarder van Israel❤️🙏🏾 hallelujah ek praise U naam van ogens mag U naam gepraise word tot en ewigheid

    • @susannagases8717
      @susannagases8717 4 года назад +1

      Susanna Gases I love every time I am angry,hungry then I am feeling good so just keep o praising the living God the alpha and omega the beginning and end the morningstar amen

  • @annagrethareses7908
    @annagrethareses7908 4 года назад +2

    Eks verseker van sy krag, hy is my staande rots die bewaader van Israel, hallelujah Amen, praise the Lord, 🙏🏾😇👏🏿👏🏿🙌🏾🇳🇦🔥🔥💯

  • @brendahugo8971
    @brendahugo8971 6 лет назад +5

    Aii jle is al 2018 al hoe wel x no eers hirdii oulike lied agterkm lystr x ng steeds an hirdii liedjie veral as x so hartseer of alleen ,kwaad of stres .Dii liedjie gee my weer hoop ,krag en wear lus vii dii lewe om net te weat dt dar n lewende god is op wii os kn vertrou .Dankiii vi hirdii moii woorde in hierdii lied suster .

  • @lindylind3949
    @lindylind3949 3 года назад +8

    I can't stop listening this beautiful song course it bless me so much amen 🙏🙏🙏🙏🙏😇😇😇😇😇

  • @tomlinks4254
    @tomlinks4254 6 лет назад +40

    My ma het net geweet hoe om ons sondae oggende uit die bed te kry om kerk toe te gaan met hierdie sister se lied. Sys nou nie vandag meer daar nie maar ons hou vas aan die Word van God in hierdie lied

  • @georgejob5068
    @georgejob5068 4 года назад +3

    Dit wonderlik om 'n kind van God te wees want as Hy ons as gelowiges kom haal gaan ons hemel toe.

  • @namibianogostozo
    @namibianogostozo 4 года назад +1

    In this time of Namibian lock down, hoeveel te meer is Jesus ons stande ROTS. #CountryPride

  • @revdrbentoefremteenage3229
    @revdrbentoefremteenage3229 5 лет назад +4

    HY is my STAANDE ROTS op WIE EK VERTROU.ALTYD tot IN EWIGHEID in die NAAM van ONS HEER JESUS CHRISTUS Amen.

  • @vaihamisamumbuu7426
    @vaihamisamumbuu7426 6 лет назад +7

    What a glorious voice, is the Sister who also played the song:Here maak my los

  • @elsieelsie1604
    @elsieelsie1604 7 лет назад +10

    kaise ra /khaete ams he,mooi vroumens,may god be with u always dankiro....

  • @maureengoagoses9301
    @maureengoagoses9301 8 лет назад +20

    Amen! Dien die Here met blydskap, baie trots op jou Agine Kisting!

  • @ronniestanley9717
    @ronniestanley9717 9 лет назад +5

    ai dankie my dierbare ek s baie trots op my here wat my bewaar dankie vir my blydskap deur haar gesang.

  • @elmariefaithberendt5811
    @elmariefaithberendt5811 5 лет назад +1

    Die song naby my Hart,mag Die Hemelse Vader jou nog Seen en Spaar vir veel meer Jare Sister 😍😘

  • @flohuataakuzatjike3736
    @flohuataakuzatjike3736 9 лет назад +5

    Dankie Meisie. dis so lekker verlang my Suide man... Ek weet op wie ek vertrou - Die bewaarder van Israel.

    • @moolamoola3981
      @moolamoola3981 7 лет назад +2

      As jy net glo...dan kan GRISTUS baie doen dien hom mt alles jesus

  • @mariahumphries7817
    @mariahumphries7817 5 лет назад +13

    Nama tare-khoe o... such a beautiful voice and proud to be Nama....love it sister

    • @user-wo7kv1hw2y
      @user-wo7kv1hw2y 11 месяцев назад +1

      Glory to God what a powerful voice bless my sister ❤

  • @AntheaLekay-po7on
    @AntheaLekay-po7on Год назад +5

    Amen hallelujah glory in jesus name

  • @deseryrooi8000
    @deseryrooi8000 5 лет назад +2

    Ek weet op wie ek vtrou dt is my Jesus!!!danki my sister

  • @naftalibitz4103
    @naftalibitz4103 6 лет назад +10

    So in love with this song has to listen to it every day

  • @chrislomienboois2190
    @chrislomienboois2190 9 лет назад +51

    you cannot sit still while this song plays. stand op en dans God's kind, want Hy is jou stande rots!

  • @lydiavanwyk9064
    @lydiavanwyk9064 2 месяца назад

    Die Lied bly NOMMER 1 in my list. Ek weet vamore en altyd ,,,Hy is die een vertroueling in Wie jy nie Kan twyfel nie. HALLELUJA.

  • @louisabooi358
    @louisabooi358 6 лет назад +2

    Hy is my staande rots, die bewaarder van Israel....Ameeeen - Dankie suster Agine

    • @ceciltieties6561
      @ceciltieties6561 6 лет назад

      7de laan

    • @peyapeya1355
      @peyapeya1355 6 лет назад

      Dangie Lord my heart touched even though I don't understand, translate men and women of God 😂🙏

  • @marlonrichter8696
    @marlonrichter8696 5 лет назад +3

    Hy staan vir ons God is ons pad ons moet net die regte roete vat.Amen!!

  • @peggyedwards1656
    @peggyedwards1656 5 лет назад

    Dankie Jesus toe ek luister na die lied is my Gees onmidelik geluk amen!! dankie Geesvervulde kind van God

  • @elmariemaritshane3252
    @elmariemaritshane3252 9 лет назад +1

    Ai onse Dankieros. Kan j my so laat trug dink. GOD is always in good.

  • @LorettaDiergaardt-v7u
    @LorettaDiergaardt-v7u 4 дня назад

    Ja niemand sal soos Jesus ons staande rots wees nie .god blesd

  • @corneliusc.campbell9695
    @corneliusc.campbell9695 4 года назад +4

    Nog hier in 2020...takes me way back...

  • @ilenielia5498
    @ilenielia5498 11 месяцев назад +4

    Ek weet op wie ek vertrou... amen

  • @bokonroile5625
    @bokonroile5625 8 лет назад +16

    Hy's my stande rots....Thnks Danki ths song blessed me..!!

  • @morneesterhuizen8681
    @morneesterhuizen8681 5 лет назад

    Ek vertrou op god waar oral ek gaan en in watter omstandighede ek en almal van ons is so kom ons vertrou op die here se genade en krag amen

  • @anniquesiebertz1649
    @anniquesiebertz1649 7 лет назад +16

    hy is my staande rots op wie ek vetrou.....halleluja...staande rots ..

  • @tiashilongo8027
    @tiashilongo8027 6 месяцев назад +1

    Whenever I listen to this song I feel like all my problems are disappearing

  • @zeldabikeur1676
    @zeldabikeur1676 5 лет назад

    Ek weet op wie ek vertrou, hy is my stande rots!!! Dankie liewe Jesus

  • @marioglenn8294
    @marioglenn8294 7 лет назад +4

    Amen, mag die naam van die Here g heilig word...

  • @dirkiefredericks3104
    @dirkiefredericks3104 5 лет назад +2

    Amen. My stande Rots.. u seen my met hierdie koortjie my sister.

  • @clarethaskrywer3694
    @clarethaskrywer3694 9 лет назад +2

    og mag God ju meer seen en gebruik..u r blessing..

  • @user-im3yg4sv2k
    @user-im3yg4sv2k 7 месяцев назад +1

    Love this song,can't stop listening

  • @kennedygariseb8295
    @kennedygariseb8295 6 лет назад +5

    baie dankie bly getrou voor di lewende GOD

  • @georgejob5068
    @georgejob5068 4 года назад

    Die Suster Angine Kirsting is baie geseën en mag God haar ten alle tye gebruik om diensbaar te kan wees

  • @gustaphkhomtatidenowaseb444
    @gustaphkhomtatidenowaseb444 5 лет назад +4

    ae Gods kind jy bless my...mag God u baie hoog optrek...

  • @julianaobes2481
    @julianaobes2481 9 лет назад +3

    I love the song it bless me alot.lat God vr u seen en plz keep on fo Jesus Christ .
    Amen.

  • @eltonjgaweseb6884
    @eltonjgaweseb6884 6 лет назад +12

    True words really I love this song!!!!!

  • @rejoicemeyer6974
    @rejoicemeyer6974 6 лет назад +4

    DANKIERO TA XAS KA KO NETI.... MY sister God seen jou

  • @luciajackson5378
    @luciajackson5378 4 года назад

    My lady Kisting this is owesome! I love you please keep up! I am With for more from you! Dont be shaken by anything keep holding that iron rod.

  • @gottleycloete7848
    @gottleycloete7848 7 лет назад +15

    God is Great
    I only trust him always
    keep on keeping

  • @lindylind3949
    @lindylind3949 4 года назад +1

    When i listen this song it give me life again and again 🙏🙏🙏❤❤❤😇😇👏👏

  • @revdrbentoefremteenage3229
    @revdrbentoefremteenage3229 5 лет назад +2

    Ek hou van die lied.Mooi stem.

  • @lydiavanyk9529
    @lydiavanyk9529 5 лет назад +1

    Die Here seen jou Liefie. Prys Hom met jou stem. Love u

  • @lydiavanwyk5626
    @lydiavanwyk5626 3 года назад +1

    May God continue Bless u Love. Let's not necklet our gifts,,,,, ONCE BLESSED,,,, ALWAYS BLESSED💝💝💝💝💝

  • @barendkamfer5167
    @barendkamfer5167 6 лет назад +2

    Amen Vir Seker is Hy my Staande Rots My vertroue is volkome in Hom Vader God Here Here

  • @AdrianBoois
    @AdrianBoois Месяц назад

    Beautiful voice and words Amen 🙏🏻🙏🏻

  • @stellakatjingisiua3919
    @stellakatjingisiua3919 7 лет назад +3

    Rerig waar dit vat my terug na die verlede. Ek wens ek kon terug gaan.

  • @makiiddebruyn2652
    @makiiddebruyn2652 Год назад +2

    Amen the song so good 😢😢my heart

  • @AlicePieters-hn2ov
    @AlicePieters-hn2ov 4 дня назад

    2024 but still my inspiring song

  • @denverdutoit300
    @denverdutoit300 5 лет назад +6

    Blessings upon you. Replay👌

  • @leoncupido2689
    @leoncupido2689 2 месяца назад

    Beautiful words and voice for Jesus!!

  • @ashleyskrywer4547
    @ashleyskrywer4547 3 года назад +2

    My all time favorite love this song

  • @alfonskamuserandu6634
    @alfonskamuserandu6634 4 года назад

    My jesus....die song gee my kraag dankie jesus

  • @catrinagoses5541
    @catrinagoses5541 9 лет назад +5

    Ds n seening.Danki Jesus

  • @waydeagust1107
    @waydeagust1107 5 лет назад +2

    best song ever taking back to that time

  • @thelastdays4586
    @thelastdays4586 4 года назад

    Liefde van Suid Afrika. God seen jou my suster.

  • @jan-markslootweg7683
    @jan-markslootweg7683 10 месяцев назад

    Thank you for this beautiful music. God bless.

  • @florahoes8953
    @florahoes8953 8 лет назад +3

    Amen by his grace we are safe God bless

  • @AdamHuman-s6g
    @AdamHuman-s6g 3 дня назад

    J steel my hart elke dag x wens x kn jou onmoet wander x woensdag ini noord kaap is

  • @evanssmithdonald5886
    @evanssmithdonald5886 3 года назад

    Amen gospel save my life in NAMIBIA

  • @moustafadeklerk
    @moustafadeklerk Год назад +5

    i love this song

  • @niklaasdiergaardt5195
    @niklaasdiergaardt5195 6 лет назад +4

    amen ds tg waar,dt roer m binneste,hou aan my sstr

  • @Alzanoadendorff
    @Alzanoadendorff Год назад +7

    Amen glory to God!

  • @paulafrikaner3046
    @paulafrikaner3046 6 лет назад +4

    The song bless me even im n trailers

  • @clarenceuirab882
    @clarenceuirab882 9 лет назад +4

    Amen, mag die HERE jou seen suster.

  • @cornelialamoela5170
    @cornelialamoela5170 4 года назад

    Pragtige ware boodskap in sang. Baie danki.

  • @bonifaciuslesedichaunelese9767
    @bonifaciuslesedichaunelese9767 7 лет назад +1

    Great song, loof en preis Hom altyd sing nog altyd vir d Here tot d laste

  • @rosemarybeukes9383
    @rosemarybeukes9383 8 лет назад +4

    Amen.Hy is my staande rots

  • @lottekahengava1320
    @lottekahengava1320 6 лет назад +3

    You are the best...♥♡♥

  • @VERNONMTGaseb
    @VERNONMTGaseb 4 года назад

    Jesus, the true rock of ages. Hy's nog die selfde Jesus, die wonder werkend Jesus

  • @koosjkok1869
    @koosjkok1869 3 года назад

    MY OUMA SE BESTE LIED AMEN

  • @bongiwelatola8293
    @bongiwelatola8293 Год назад +3

    Oh my lord 🙏🙏😭glory

  • @nellietoenies4800
    @nellietoenies4800 6 лет назад +5

    Amen hy is my stande rots!

    • @mosesafrikaner1478
      @mosesafrikaner1478 4 года назад

      Amen dt raak my baie, as ek so na di woorde luister wil ek altyd net juig in sy naam

  • @meganmatallamegan9810
    @meganmatallamegan9810 5 лет назад +1

    Hy is my staande rots elke sekonde in my lewe baie dnki sister geseen is die lied en sister

  • @sofiaxoagus6079
    @sofiaxoagus6079 3 года назад

    Hy us my stande rots,die bewaarder van Israel.Hallelujah.Amen🙏

  • @edwardhirongua2900
    @edwardhirongua2900 7 лет назад +1

    haleluja amen vry nice frm namibia

  • @esmieheyman9306
    @esmieheyman9306 3 года назад

    Here ek weet op wie ek vertrou op die God wie ons nooit sal te leer steel nie

  • @wilsonnnande7541
    @wilsonnnande7541 3 года назад +1

    Good is good all the time I really love this song

  • @julianapetronellagoliath9875
    @julianapetronellagoliath9875 9 лет назад +4

    I'm so proud of you dear

  • @gersolineboois1018
    @gersolineboois1018 3 года назад

    Amen!!!!! 🙏
    💃💃💃 My stande rots in 2021 💪🙏

  • @ErwinKhairabeb-ok2ec
    @ErwinKhairabeb-ok2ec Год назад +1

    I like this song very much

  • @sethnyharaseb793
    @sethnyharaseb793 8 лет назад +2

    Keep the light burning, keep it up

  • @marceltheron6192
    @marceltheron6192 Год назад

    Mag die Here jou seën met nog sulke wonderlike musiek.

  • @James-jn4gl
    @James-jn4gl Год назад +4

    Anyone to please provide the lyrics. Its a very nice song.

  • @shahidamorwe582
    @shahidamorwe582 8 лет назад +3

    Amen amen

  • @annemarie2499
    @annemarie2499 Год назад +2

    Beautiful 😍

  • @conradiekaoseb1924
    @conradiekaoseb1924 8 лет назад +2

    Is tog waar Amen

  • @annaconradie462
    @annaconradie462 4 года назад

    Amen!!!!! Hy is my staande rots.

  • @brendahugo8971
    @brendahugo8971 6 лет назад +3

    Aii ,x weat op wii x vertrou.........!!!

  • @jameschapman5989
    @jameschapman5989 7 лет назад +1

    Pragtig! Prys die Here!

  • @user-sd1hf8ew5q
    @user-sd1hf8ew5q Год назад +2

    Amen🙏

  • @ronnykarigub3385
    @ronnykarigub3385 9 лет назад +3

    Etche!!!is my nana dae ....

  • @FlorenceSomses
    @FlorenceSomses 8 лет назад +4

    Hy is my staande rots!

  • @cerlydesery9963
    @cerlydesery9963 5 лет назад +1

    Zee world Africa