Ek het die deel van die heining van krokodil rivier tot by Sabie rivier patroliier in my 2de jaar diensplig, het baie daai grond padjies gery en as dit reen raak dit baie glad en moddrig
Dankie vir die detail dag-vir-dag van die roete, Steve. Ek wil hom baie graag in die nabye toekoms doen. Ons sleep 'n Conqueror Conquest en was onlangs deur die Namakwa Eko Roete en Richtersveld, so my verstane is dat dit sal werk op die roete ook? Het iemand gesleep saam met julle groep?
Hi Morkel, ons dit nou oor paasnaweek gedoen. 2 Landi's met Bushlapa's en 'n Amarok ook met 'n Ratel. En dit gemaak, pad was net baie weg gespoel en het die recovery kit baie gewerk. Maar dis wat dit lekker maak... Geen goeie storie het al begin met "dit was maklik nie 😉"
@@edrichwelthagen5379 lekker man! Ja Nicole het gese julle het dit gedoen. Ons was weer die vakansie op die Namakwa Eco 4x4 Roete, toe Richtersveld toe en daarna suidelike Namibia...dis ook bucket list roetes om te doen
Steve dankie baie vir een persoon wat videos maak in ons taal , ons geniet jou werk
Great video, thanks!
Vat my saam! Dit lyk awesome!
Ek laat weet jou, dan gaan ons !!
Ek het die deel van die heining van krokodil rivier tot by Sabie rivier patroliier in my 2de jaar diensplig, het baie daai grond padjies gery en as dit reen raak dit baie glad en moddrig
Dankie vir die detail dag-vir-dag van die roete, Steve. Ek wil hom baie graag in die nabye toekoms doen. Ons sleep 'n Conqueror Conquest en was onlangs deur die Namakwa Eko Roete en Richtersveld, so my verstane is dat dit sal werk op die roete ook? Het iemand gesleep saam met julle groep?
Hi Morkel, nee geen karavane gewees nie, maar ek is seker jy sal met jou Conqueror regkom.
Hi Morkel, ons dit nou oor paasnaweek gedoen. 2 Landi's met Bushlapa's en 'n Amarok ook met 'n Ratel. En dit gemaak, pad was net baie weg gespoel en het die recovery kit baie gewerk. Maar dis wat dit lekker maak... Geen goeie storie het al begin met "dit was maklik nie 😉"
@@edrichwelthagen5379 lekker man! Ja Nicole het gese julle het dit gedoen. Ons was weer die vakansie op die Namakwa Eco 4x4 Roete, toe Richtersveld toe en daarna suidelike Namibia...dis ook bucket list roetes om te doen
halo oom,net vir oom om te weet,ek bestuur die grond aan die Mozambique kant,oom het langs my draad af gery,net voor die klip bank
Lekker Inan, dankie dat jy my laat weet