Dis baie jammer dat julle stories van Action SA bespreek in julle hoof berigte voordat julle die feite nagegaan het. Action SA is desperaat en julle val daarvoor. Gaan luister liewer na John Steenhuisen se verklaring oor sy stokoud karre en geen blou ligte nie. Ons luister dan liewer na betroubare nuus beriggewing soos Nuuspod Stroomop.
Nie een van julle, nuus kanaal ingesluit het eers seker gemaak van die feite nie. Feite is mos nie nuus nie. Almal spring op die "band wagon". Maak seker van die feite voor julle die nuus uitsaai. Ek is nie eers deel van iets nie en ek weet wat is waar en onwaar. Motors wat tussen 5 en 7 jaar oud is en aan ander ministers behoort het is nie nuut nie en word ook nie gebruik om mee rond te rits met blou ligte nie. Daar is twee ou voertuie wat gebruik word deur Steenhuisen. ASA moet hulle moedswillig kwaad stokery stop.
Kry eers die feite reg. Mnr JS het nie nuwe voertuie aangekoop nie en gebruik sy ou 2019 staats motor in die Kaap en ‘n ander 2019 Prado van ‘n vorige staats amptenaar in Pta. Action SA speel politiek ipv om SA te verbeter
Action SA staan ook agter die deur met karre
Dis baie jammer dat julle stories van Action SA bespreek in julle hoof berigte voordat julle die feite nagegaan het. Action SA is desperaat en julle val daarvoor.
Gaan luister liewer na John Steenhuisen se verklaring oor sy stokoud karre en geen blou ligte nie.
Ons luister dan liewer na betroubare nuus beriggewing soos Nuuspod Stroomop.
Nie een van julle, nuus kanaal ingesluit het eers seker gemaak van die feite nie. Feite is mos nie nuus nie. Almal spring op die "band wagon". Maak seker van die feite voor julle die nuus uitsaai. Ek is nie eers deel van iets nie en ek weet wat is waar en onwaar. Motors wat tussen 5 en 7 jaar oud is en aan ander ministers behoort het is nie nuut nie en word ook nie gebruik om mee rond te rits met blou ligte nie. Daar is twee ou voertuie wat gebruik word deur Steenhuisen. ASA moet hulle moedswillig kwaad stokery stop.
Di DA is nes Di ANC