2019. Die jarre vir my was nog nooit maklik met kroniese siektes en die emotional strain saam met dit. Maar fok weet om 1uur die oggend te kan le en my heart strings so getokkel word kan ek net se dankie Zinkplaat om n smile te kan sit op n constant daily pain.
Gedigte vir gesigte Ek is geroes Rooi bruin oranje geel Wonder of ek net myself verbeel Ek dink te min ek dink te veel Maar ek kan jou nie onthou nie Die kleure van herfs Klop hier deur my are My arms die wind My voete die blare Druppel vir druppel Drup die dag om en om Jou nek n reenboogwolk Laat jou woorde Warm broei in jou keel Voor dit in die koel lug kan gaan speel Amper daar Kant en klaar op die naat van my rug Wees sterk hou moed Ek dink ek sien n lig Het ek nagelaat om jou te se Jy is my gunsteling mens En ons kom al n lang pad saam Hou goeie moed Hou goeie moed vir my In die tyd wat kom As ons moeilike besluite maak Hou goeie moed Hou goeie moed vir my Ek is geroes rooi bruin oranje geel Wonder of ek net myself verbeel N knop kom sit hier in my keel Maar ek kan nou niks onthou nie Die kleure van herfs Klop hier deur my are My arms die wind My voete die blare En druppel vir druppel drup die dag om en om jou nek n reenboogwolk Laat jou woorde Warm broei in jou keel Voor dit in die koel lug kan gaan speel Red my woorde Dis besig om te vergaan Pluk dit uit die lug en trek dit aan Ek probeer my bes om te verstaan Maar jy kan my nie onthou nie En ons kom al n lang pad saam Hou goeie moed Hou goeie moed vir my In die tyd wat kom As ons moeilike besluite maak Hou goeie moed Hou goeie moed vir my Ons kom al n lang pad saam Hou goeie moed Hou goeie moed vir my
2019. Die jarre vir my was nog nooit maklik met kroniese siektes en die emotional strain saam met dit. Maar fok weet om 1uur die oggend te kan le en my heart strings so getokkel word kan ek net se dankie Zinkplaat om n smile te kan sit op n constant daily pain.
Sterkte Wulf! Hoop daar's lig aan die einde van daai tonnel.
Gedigte vir gesigte
Ek is geroes
Rooi bruin oranje geel
Wonder of ek net myself verbeel
Ek dink te min ek dink te veel
Maar ek kan jou nie onthou nie
Die kleure van herfs
Klop hier deur my are
My arms die wind
My voete die blare
Druppel vir druppel
Drup die dag om en om
Jou nek n reenboogwolk
Laat jou woorde
Warm broei in jou keel
Voor dit in die koel lug kan gaan speel
Amper daar
Kant en klaar op die naat van my rug
Wees sterk hou moed
Ek dink ek sien n lig
Het ek nagelaat om jou te se
Jy is my gunsteling mens
En ons kom al n lang pad saam
Hou goeie moed
Hou goeie moed vir my
In die tyd wat kom
As ons moeilike besluite maak
Hou goeie moed
Hou goeie moed vir my
Ek is geroes rooi bruin oranje geel
Wonder of ek net myself verbeel
N knop kom sit hier in my keel
Maar ek kan nou niks onthou nie
Die kleure van herfs
Klop hier deur my are
My arms die wind
My voete die blare
En druppel vir druppel drup die dag om en om jou nek n reenboogwolk
Laat jou woorde
Warm broei in jou keel
Voor dit in die koel lug kan gaan speel
Red my woorde
Dis besig om te vergaan
Pluk dit uit die lug en trek dit aan
Ek probeer my bes om te verstaan
Maar jy kan my nie onthou nie
En ons kom al n lang pad saam
Hou goeie moed
Hou goeie moed vir my
In die tyd wat kom
As ons moeilike besluite maak
Hou goeie moed
Hou goeie moed vir my
Ons kom al n lang pad saam
Hou goeie moed
Hou goeie moed vir my
vat n stap duer avontoer hier in 2022
Ons is self besig met 'n wandel deur die argiewe!
so n great song!!! wens ek was nog in SA om dit live te sien!!!
Well done dudes! Van almal in die video act die Zinkplaat ouens die beste.
Finominaal, absoluut finominaal!!!!!
baie mooi!
great video, let's go mk award 2009!
julle ouens is legend!!
Julle is my gunsteling mense. @Eland
Skitterend!
Ongelooflike lirieke!
my ma se sy love vir aking. julle is awesome!
J. de Jager hahahaha
Nice song
Absolute klas boys
Net 72k views hoe de hel werk dit!!!!!
@Bradabeer Maak 'n song met die naam "simbiose"
O ja, en julle ouens is van die beste Suid Afrikaanse (en Afrikaanse) kunstenaars.
Hou so aan.
die lirieke ... afrikaans was nog nooit mooier nie