- Видео 55
- Просмотров 761 281
Bradabeer
Добавлен 12 фев 2007
For more De Plate Kompanjie visit: www.dpk.co.za
WACKY WINE WEEKEND
Die amptelike Wacky Wine Weekend advertensie vir 2011 is hier.
Besoek www.wackywineweekend.com vir meer.
Besoek www.wackywineweekend.com vir meer.
Просмотров: 4 528
Видео
Die Zappa Straatfees
Просмотров 34413 лет назад
Die Zappa Straatfees is die US Woordfees se party for the people. Dis gratis en dis in die straat voor Mystic Boer en Bohemia. Director: Daneel Malgas Producer: DPK Animation: Daneel Malgas Editor: DPK Designs: Rademan Studios Sound: DPK & Basson Laubscher Music: Holiday Murray - "Jirey"
Die Matt Black Sessions @ Die US Woordfees
Просмотров 36613 лет назад
Die US Woordfees, saam met Sanlam en KykNET, bied met trots aan, Bilton Wynplaas se Matt Black Sessions. Die Helderbergstreek se unieke konsertreeks bring al vir maande alle kleure en geure bymekaar vir musikale samewerkings, nooit-van-tevore-gesien-nie geleenthede gepaar met kos en wyn en samesyn. Die advertensie verskyn binnekort op KykNET. Kaartjies beskikbaar by Computicket. Vir meer oor Di...
Zinkplaat - Regter Vegter
Просмотров 7 тыс.13 лет назад
Die 4de musiekvideo van ons 4de album, Mooi Besoedeling, af. Die konsep, ontwerp en animasie is deur Daneille Jacobs van Yesterfang gedoen. Sy het haar potloodsketse en fotostate met wintergreen-olie getransfer en toe met waterkleure ingekleur. Die animasie is custom cutouts wat sy op Flash frame vir frame rondgeskuif het. Die konsep is einde 2010 deur Daneille uitgedink, en het 'n paar maande ...
Die Avontoer Tapes vol. 4: Jack Parow
Просмотров 1,2 тыс.13 лет назад
Africa's biggest rock 'n roll tour, Die MK Avontoer, is celebrating its 5th birthday this year, and to celebrate we have spoken to some of the usual suspects who have been with the tour since its humble beginnings, as well as some new pirates climbing on board. These ads will be broadcast on DsTV's music channel, MK from November 2010. Volume 4: Jack Parow This is a public service announcement ...
Die MK 5de Avontoer Viral met Glaskas
Просмотров 30813 лет назад
Die MK 5de Avontoer Viral met Glaskas
5de Avontoer Ad
Просмотров 33113 лет назад
Die MK 5de Avontoer se jol rol as volg. For more info: www.dpk.co.za Producer: DPK Sound: Sonnie@Big Pink Studeeo Animation: Daneel Malgas
Matt Black Sessions Promo
Просмотров 31313 лет назад
Bilton Wine Estate presents: the MATT BLACK SESSIONS Celebrating Bilton's easy-drinking "Matt Black" Bordeaux-blend, The Matt Black Sessions aim to change music events from clichéd, repetitive and formulaic, to unique, interactive and authentic experiences. Look out for a brand new, wildly innovative, absurdly affordable and insanely enjoyable session every month. With the best local musicians,...
Die Avontoer Tapes vol. 3: Neels haat die Avontoer
Просмотров 97013 лет назад
Africa's biggest rock 'n roll tour, Die MK Avontoer, is celebrating its 5th birthday this year, and to celebrate we have spoken to some of the usual suspects who have been with the tour since its humble beginnings. These ads will be broadcast on DsTV's music channel, MK from November 2010. Volume 3: Neels haat die Avontoer Neels van Jaarsveld has been on and around the tour since 2007 when he i...
Die Avontoer Tapes vol.2: Porra se musieksmaak
Просмотров 60713 лет назад
Africa's biggest rock 'n roll tour, Die MK Avontoer, is celebrating its 5th birthday this year, and to celebrate we have spoken to some of the usual suspects who have been with the tour since its humble beginnings. These ads will be broadcast on DsTV's music channel, MK from November 2010. Volume 2: Porra v/d Merwe has been the captain of the Avontoer since the first one in 2006. Here he explai...
Avontoer Tapes Vol. 1: Gammie se bus
Просмотров 1 тыс.13 лет назад
Africa's biggest rock 'n roll tour, Die MK Avontoer, is celebrating its 5th birthday this year, and to celebrate we have spoken to some of the usual suspects who have been with the tour since its humble beginnings. These ads will be broadcast on DsTV's music channel, MK from November 2010. Volume 1: Gammie's buses have become synonymous with the MK Avontoer. Here he lays down some ground rules ...
Robertson Wine Valley Festival @ Kloofzicht Lodge Ad
Просмотров 97514 лет назад
Come experience 24 of the Robertson Wine Valley's best farms as they celebrate with Gauteng's wine lovers. Directions: Kloofzicht Lodge, Muldersdrift, Gauteng Date: 18 &19 September Time: 11:00 R120 per person per day or R200 for the whole weekend. Contact: manager@robertsonwinevalley.com / 023 626 3167 Or visit: www.robertsonwinevalley.com
Kurt Darren en Loco Vino.mov
Просмотров 65614 лет назад
The 2010 Wacky Wine Weekend is getting a whack attack with the second, back by popular demand, LOCO VINO ROCK SHOW! The 5th of June sees a killer line-up coming together for an unforgettable jam at Wolvendrift Estate. Legendary Afrikaans rocker Valiant Swart teams up with his old partner in blues, Albert Frost, enlisting the help of the Zinkplaat-gang, to round off what can only be explained in...
Wacky Wine Weekend Ad (English)
Просмотров 45914 лет назад
The Wacky Wine Weekend is South Africa's craziest wine festival taking place in the Robertson Wine Valley. For more info visit: www.wackywineweekend.com Director: Bernard v/d Walt Producer: DPK (www.dpk.co.za) Photographer: PC Benadé Animation: Bernard v/d Walt, PC Benadé, Beer Adriaanse Editor: Beer Adriaanse Sound: Basson Laubscher & Beer Adriaanse
Zinkplaat's non winning pre-recorded SAMA Awards speech
Просмотров 56514 лет назад
Zinkplaat's non winning pre-recorded SAMA Awards speech
Van eerste liefde tot ons eerste kar saam koop. Dankie Zinkplaat vir hierdie fantastiese meesterstuk. 2024 nog sterk
Steeds 'n BEAUT!!!!!!
Very chill vibe
Nommer 👌
ai man...en van my bestes mooi julle
Listening to this in 2023. Still such a great song. Lief julle !!!
Hello I'm spons
It Only Took 14 Years.
Tegnies die beste Afrikaanse rock band ooit? Almal is uitstekend, lief die drommer wat konsekwent net agter die beat speel , in die beste John Bonham tradisie.
Yo, dankie. Pas na 16 jaar weer in hierdie account kon inbreek en jou comment was die eerste een wat ons gesien het. Groot woorde. Waardeer dit!
Ek love my vrou...hoop sy verstaan wat ek voel vir h met die song
N klomp oldschool gents wat kak praat, liefde vir broers en musiek gedra het.... En Bo dit als respect vir mekaar
Fok ek Mis julle lads
Goeie Ffffffok ek Mis julle boys
Ek wil teruggaan…
Laaste paar maande van 2022. Mis die tyd toe die liedjie uitgekom het soos erg.
Fok ek mis die...
vat n stap duer avontoer hier in 2022
Ons is self besig met 'n wandel deur die argiewe!
nog steeds die enigiste lekker boere rock,julle was befok bra
Yo, Dankie Juan. Waardeer dit moer baie. Boere-rock/Plaasgeraas/Grondpadgrooves. Ons is gelukkig met enige beskrywing.
Klap 'n duim as jy die in 2022 kyk...
Amper 15 jaar later, en dit voel elke keer of dit die eerste keer is wat ek die song hoor... al het ek dit gister ook geluister.
Die is poes mooi
After all these years listening to this in Australia, god I miss SA
Beste ooit
Bly tops!!!!! Soveel het al verander...Ek vertel nou kidos van die song en stoories op stoories...Ai verlang ek nou na ALL Stars
<3
Bertie die Boere Bob Dylan
ek sien niemand het in 2021 al genoem dat dit tyd is vir 'n comeback toer nie. Dalk omdat dit onwettig sou wees? maar wat is nou meer rock en roll as 'n onwettige rock toer.
Jy maak mens lus vir 'n ding...
Nogsteeds een van die mooistes!!!
Gedigte vir gesigte Ek is geroes Rooi bruin oranje geel Wonder of ek net myself verbeel Ek dink te min ek dink te veel Maar ek kan jou nie onthou nie Die kleure van herfs Klop hier deur my are My arms die wind My voete die blare Druppel vir druppel Drup die dag om en om Jou nek n reenboogwolk Laat jou woorde Warm broei in jou keel Voor dit in die koel lug kan gaan speel Amper daar Kant en klaar op die naat van my rug Wees sterk hou moed Ek dink ek sien n lig Het ek nagelaat om jou te se Jy is my gunsteling mens En ons kom al n lang pad saam Hou goeie moed Hou goeie moed vir my In die tyd wat kom As ons moeilike besluite maak Hou goeie moed Hou goeie moed vir my Ek is geroes rooi bruin oranje geel Wonder of ek net myself verbeel N knop kom sit hier in my keel Maar ek kan nou niks onthou nie Die kleure van herfs Klop hier deur my are My arms die wind My voete die blare En druppel vir druppel drup die dag om en om jou nek n reenboogwolk Laat jou woorde Warm broei in jou keel Voor dit in die koel lug kan gaan speel Red my woorde Dis besig om te vergaan Pluk dit uit die lug en trek dit aan Ek probeer my bes om te verstaan Maar jy kan my nie onthou nie En ons kom al n lang pad saam Hou goeie moed Hou goeie moed vir my In die tyd wat kom As ons moeilike besluite maak Hou goeie moed Hou goeie moed vir my Ons kom al n lang pad saam Hou goeie moed Hou goeie moed vir my
Like die petisie vir Zinkplaat om terug te kom!!!
Zinkplaat moet terugkom!!!!!!!!!
Net 72k views hoe de hel werk dit!!!!!
Die Helde in 2020 ! Daar sit die laksman weer met sy geweer!!!
Still here in 2020! Miss the DF house parties!
Tyd vlieg so vinnig..ek onthou julle baie op MK en vandag nogsteeds op my downloads.. een van my favorites.. befok man.. Wie wou net heeltyd hoor van die knaeende liefde velties kak love songs wat jy kry.. Ons mis julle
ek mis MK
Jis - goeie tye!! Boerepunk op sy beste.
rock pappie, ROCK!
Hierdie is een van die mooiste Afrikaanse liedjies vir my. Dankie daarvoor.
Nog hier in 2020.
MAAK ASSEFOKKINBLIEF 'N COMEBACK!!!!!!!!
Hierdie is Bakgat
Nice!
Julle is my gunsteling mense. @Eland
Namib
Absolute klas boys
2019 enige iemand? Ek het hierdie ouens weer hierdie jaar ontdek, en waardeer alles van voor af...Net 100 keer meer! Beste afrikaans rock ooit
2022
@@chukpic 2024
2019. Die jarre vir my was nog nooit maklik met kroniese siektes en die emotional strain saam met dit. Maar fok weet om 1uur die oggend te kan le en my heart strings so getokkel word kan ek net se dankie Zinkplaat om n smile te kan sit op n constant daily pain.
Sterkte Wulf! Hoop daar's lig aan die einde van daai tonnel.
Verlang verskriklik na zinkplaat, dis jammer hulle het nie besef hulle het so baie fans daar buite nie.
ons piekniek op die maan. 2018 is amper klaar. Joh maar die jaar het net verdwyn.
En hier is ons nou al in 2022... 2018 voel soos eeue terug!
2018 en ek sing steeds die song in die stort
Ek voel nostalgies vanand. Ek het julle gesien optree in Potchefstroom voor Jack Parow en Fokofpolisiekar - ek moes die twee opvolgende shows gekyk het met 'n gesmelte gesig omdat Basson Laubscher 'n befokte solo uitgevoer het. Ek preek nou nog oor daardie aand...
Hy't ons oordromme ook gesmelt, Etienne. Shap vir die comment. Sterkte met die nostalgie. Hy ry ons almal maar so dan en wan.