Richtersveld Erfenisfees

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die pas-afgelope Richtersveld Erfenisfees wat verlede Saterdag op Kuboes plaasgevind het, het vele tradisionele kunstenaars en sprekers na die fees gelok.
    Die fees se tema was: My Komvandaan, waar verskeie Nama dansgroepe, digters en onderwysers in egte Nama tradisie met kleurvolle uitrustings danspassies en sangstukke vir feesgangers opgevoer.

Комментарии •