Die Kontrak | Bobby, Corlea, Dewald, Karlien, Monique en Tarryn - The Greatest Show

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 авг 2024
  • Bobby van Jaarsveld, Corlea Botha, Dewald Wasserfall, Karlien van Jaarsveld, Monique Steyn en Tarryn Lamb sing The Greatest Show uit die trefferfliek The Greatest Showman op VIA (DStv-kanaal 147) se Die Kontrak.
    Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met heruitsendings op Vrydae om 19:00 en Sondae om 18:00. Die JOOX-app is die amptelike stroomvenoot van Die Kontrak.

Комментарии • 26