Repeterende Desimaal na 'n Gewone Breuk

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Interessante metode van omskakeling van 'n repeterende breuk na 'n gewone breuk

Комментарии • 8

  • @veroniquevanwyngaard1783
    @veroniquevanwyngaard1783 Год назад +1

    Baie dankie die is soveel makliker as wat my wiskunde juffrou dit sou verduidelik

  • @tropicalplayer4242
    @tropicalplayer4242 2 года назад

    Dankie

  • @qzetbotes2853
    @qzetbotes2853 2 года назад

    En wat van as die repeteerende desimaal 2,045 is maar net die 45 repeteer bv: 2,04545454545454545?

    • @bothamaths3179
      @bothamaths3179  2 года назад

      Wel jy gaan wil twee desimale kry: 20,4545... en 2045,4545...
      Sal jy so iets kan regkry?

  • @creeperdoom4999
    @creeperdoom4999 Год назад +1

    Die help baie ek doen nou techniese wiskunde hack so bietjie was me rassionale en irrasionale getale

  • @revaanrupping4197
    @revaanrupping4197 3 года назад

    En wat as dit negatiev is soos - 0,24

    • @bothamaths3179
      @bothamaths3179  3 года назад

      Dan sal my breuk net negatief wees. Verstaan?