- Видео 41
- Просмотров 168 825
Botha Maths
Добавлен 25 окт 2019
Faktorisering: Groepering in pare (3 van 6)
Faktorisering: Groepering in pare (3 van 6)
Просмотров: 1 196
Видео
Faktorisering: Gemeenskaplike hakkies (2 van 6)
Просмотров 7252 года назад
Faktorisering: Gemeenskaplike hakkies (2 van 6)
Faktorisering: Gemene faktor (1 van 6)
Просмотров 1,1 тыс.2 года назад
Faktorisering: Gemene faktor (1 van 6)
Leertjie en tabelmetode (KGV en GGD)
Просмотров 2,5 тыс.2 года назад
Leertjie en tabelmetode (KGV en GGD)
Bruikbare Data vir Onnies
Просмотров 2364 года назад
Hoe om Google Forms te gebruik om bruikbare data van jou leerders in te samel. Geen moeite, tyd of geld nie.
Konstante Verskil Patroon (Rekenkundige patroon)
Просмотров 1 тыс.4 года назад
Begin met die basiese en doen dan 'n paar voorbeeld somme
Bewerkings met Wetenskaplike Notasie
Просмотров 1,9 тыс.4 года назад
Hoe om te plus, minus, maal en deel met wetenskaplike notasie
Wetenskaplike Notasie (Inleiding)
Просмотров 7 тыс.4 года назад
Hoe om omskakelings te doen met wetenskaplike notasie en uitgebreide notasie
Oefen somme met Eksponente (vervolg)
Просмотров 1,6 тыс.4 года назад
Moeiliker somme met negatiewe eksponente
Oefen somme met Eksponente
Просмотров 5 тыс.4 года назад
Los ingewikkelde breuke met onbekendes en eksponente op
Repeterende Desimaal na 'n Gewone Breuk
Просмотров 3,2 тыс.4 года назад
Repeterende Desimaal na 'n Gewone Breuk
Hersien Breuke: Vereenvoudig en vergelyk
Просмотров 1 тыс.4 года назад
Hersien Breuke: Vereenvoudig en vergelyk
Vermeerder en verminder in persentasie
Просмотров 4,6 тыс.4 года назад
Vermeerder en verminder in persentasie
Maal en deel met negatiewe heelgetalle
Просмотров 2 тыс.4 года назад
Maal en deel met negatiewe heelgetalle
Vermeerder en verminder in verhouding
Просмотров 8 тыс.4 года назад
Vermeerder en verminder in verhouding
Thanksgiving
🙏
Ek is graad 6 nou verstaan ek baie beter vir more se toets
Baie dankie
Dankie❤
Dankie ,dit help baie
ek dink omdat hy so vinnig van B na A toe ge ry het omdat hy is laat vir werk
is die 1 noodsaaklik
Dankie die het my so baie gehelp ek skryf more
Kan oom asb vir my die meetkunde dele van n sirkel😊 verduidelik asb oom
Dankie meneer ek het nou 100 ge kry op my toets
Dankie Mnr Botha ,ek kyk oom se videos in die klas🤓
mnr verduidelik mooi baie dankie mnr
Waar is videos 4-6 oor faktorisering meneer?
My mnr en trust jy kry nie dit nie
mnr maar kan ons nie net daar by 45 gedeeldeer 5 sê nie maar dankie mnr ek is in rustenburg in bersig my mnr verduidelik nie mmoi nie soo dankkie mnr
Dankie mnr ek skryf more eksamen
ek skryf more ook eksamen
Baie dankie oom, my baie gehelp
dankie meneer ek waardeur jou hulp
Baie dankie
Baie dankie,mnr het baie gehelp,nou gaan ek nie druip nie🎉
Vita dei woord skool. is Riekert botha jou pa
Hy is :)
Meneer se videos het veroorsaak dat ek 96% vir wiskunde gekry het (een dom fout en een ander fout wat ek nou verstaan)Baie dankie meneer🎉
Jo meneer red my eksamen 😂
thx my ou dit red my die eksamen
Shaka, Meneer Botha!
Dankie vir die ek verstaan dit nou
Baie dankie oom ek verstaan 👌💯 ons skryf eenof Ander tyd examen en ek verstaan Meer as wat ek verstaan wanneer ons wisk mnr verduidelik oom is n hero ek wardeur dit🎉❤
Ek versaan alles maar hoekom by 5:41 bly daar 1 oor?
Because you -3 at top and bottom, but the bottom only has 3 soo its actually 0 but for the awnser to make more sense it becomes x1
Ek wens my wiskunde meneer verduidelik so goed
Baie dankie
Dankie oom lief oom
Dankie meneer
ek verstaan nie wet 3 nie
so as jy nou byvoorbeeld hier gewys (3^4)^5 het, (die 4 is die binne eksponent en die 5 is die buite eksponent). Jy moet die twee eksponente (binne eksponent X Buite eksponent) met mekaar maal. In hierdie geval is dit 4x5 wat vir jou 20 gee. (hierdie hele tyd verander die konstante (die 3) glad nie. Jou finale antwoord nadat jy die twee eksponente gemaal het sal 3^20 wees. Ek hoop dit help!
dankie!!! ek verstaan dit so beter nou@@PhsyconixZA
You are my hero
Dankie dit help my baie met die wiskunde toets
i dont understand this laguage
Daai das is soo bietjie groot
Maneer het muscles
Thx ek het gedink ek was geskroef met my wisk toe help die vid my dankie👍
Dankie !
Dankie oom Jo ek wens oom Kan vir my klas gee want my mnr "" IESH""
Ek sukkel nogsteeds 😢
Thanks😊🎉
Baie baie dankie jou vids red my elke keer met die wiskunde
Baie thanks
Wat as dit soos C⁰/min is?
Can you do 2310 and 4275 please 🥺
Baie Dankie dit het regtig gehelp met wiskunde.
Dankie vir die klas ❤
Dankie