Eksponentwette (Basics)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 дек 2024

Комментарии • 5

  • @dsx-gaming4316
    @dsx-gaming4316 2 года назад

    Baie dankie

  • @BlazingRaven
    @BlazingRaven 8 месяцев назад

    ek verstaan nie wet 3 nie

    • @PhsyconixZA
      @PhsyconixZA 8 месяцев назад +1

      so as jy nou byvoorbeeld hier gewys (3^4)^5 het, (die 4 is die binne eksponent en die 5 is die buite eksponent). Jy moet die twee eksponente (binne eksponent X Buite eksponent) met mekaar maal. In hierdie geval is dit 4x5 wat vir jou 20 gee. (hierdie hele tyd verander die konstante (die 3) glad nie. Jou finale antwoord nadat jy die twee eksponente gemaal het sal 3^20 wees. Ek hoop dit help!

    • @BlazingRaven
      @BlazingRaven 8 месяцев назад

      dankie!!! ek verstaan dit so beter nou@@PhsyconixZA

  • @kelleeburger4307
    @kelleeburger4307 22 дня назад

    Baie dankie