Pork "Kaiings" recipe | Homemade Chicharrones | Deep fried crispy pork belly | Cracklings recipe

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Crunchy and crispy, delicious pork "Kaiings". "Kaiings" are small cubes of pork belly cooked on low heat until all the fat has rendered out. Leaving small cubes of crunchy and golden deliciousness!!
    You may also know them as chicharrones. Baie LEKKER!!
    Recipe
    ∙ 1 kg boneless pork belly
    ∙ 700g pork back fat
    Enjoy!☺
    You can find us here:
    Facebook Page: www.facebook.c...
    Instagram: / wolkbergartisans

Комментарии • 34

  • @DutchyOutdoorCookingBBQ
    @DutchyOutdoorCookingBBQ 2 года назад +4

    Great looking Pork Cracklings! Stay Safe 👍🇬🇧🇺🇦

  • @SoniaJbrt
    @SoniaJbrt 8 месяцев назад +1

    Te heerlik! Vat my terug na my kinderjare. My Pa het die heerlikste kaaiings gemaak! Ek is seker as ek my Pa mooi vra as ons weer gaan kuier, sal hy weer net die beste kaaiings maak. Maar nou weet ek ook hoe. Baie dankie vir die video.

  • @MrCastIron
    @MrCastIron 2 года назад +7

    You guys always produce such nice videos! The colors are so vivid. I’m curious what you record with?

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  2 года назад +4

      Hi Mr. Cast Iron. Thank you very much! We record with Canon 250d. Great little camera.

    • @MrCastIron
      @MrCastIron 2 года назад +2

      @@WolkbergArtisans2019Thanks for the reply! I must say that camera sure does a great job! Thanks again, and I hope you guys have a great week!

  • @thecuttingsark5094
    @thecuttingsark5094 2 года назад +4

    I love this channel, I will share it with my South African friends here in UK 🇬🇧

  • @miavos3610
    @miavos3610 2 года назад +4

    Jy kan my enige tyd omkoop met kaiings!! ❤️😋😋😋

  • @ebenpotgieter3868
    @ebenpotgieter3868 2 года назад +3

    Brilliant 👏 👏 👏 uitstekende dis. Dankie julle.

  • @bernardbuys5196
    @bernardbuys5196 16 дней назад +1

    Dankie julle - laaik julle goed Baie!

  • @fransiestroh3360
    @fransiestroh3360 Год назад +1

    Dankie vir jou resêp. Ons maak dit vanaand.

  • @corriebyliefeldt5410
    @corriebyliefeldt5410 2 года назад +5

    dis mos nou boere kos dankie en wees geseend

  • @curious6379
    @curious6379 5 месяцев назад +1

    Dis die mooiste bord ook nog.

  • @OnsWereldSuiderland
    @OnsWereldSuiderland 8 месяцев назад +2

    Nou gaan ons lekker ontbyt eet.

  • @lulamantshephe5595
    @lulamantshephe5595 Год назад +1

    An old lady, who used to work for a Boere family used to bring the left overs to us in our homestead in Pimville, I think those were pork kaiings, very delicious but fatty!! That was about 65 years ago, I kid you not, it was in the old Pimville

  • @thomasrobinson4401
    @thomasrobinson4401 2 года назад +3

    Nice one 👍

  • @BEAVERDIY
    @BEAVERDIY Год назад +1

    Lekker Video

  • @BB9.3x64mm
    @BB9.3x64mm 2 года назад +3

    My tipe ontbyt daai!

  • @rbotha01
    @rbotha01 2 года назад +3

    Ja man!!!!!!!!!!

  • @derickwilliams2195
    @derickwilliams2195 2 года назад +2

    This looks like pure decadence hey. How often can one make this in a month considering cholesterol please. I hear Boety in the background but other than him doing the camera work, when do we see him again please. Thank you for sharing. Blessings 💖

  • @kingreaper5142
    @kingreaper5142 2 года назад +2

    Hoe is di vet op die brood? selfde as skaap vet? lyk heerlik

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  2 года назад +2

      Baie lekker! Het nie 'n kenmerkende geur soos skaapvet nie. 👍

  • @MissFunnyBunneh
    @MissFunnyBunneh Месяц назад +1

    Ek weet nie wat ek verkeerd doen nie. In plaas van die mooi golden brown kaiings, brand my kaiings nog voor dit crunchy word. Enige raad?

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  Месяц назад +1

      Hi! Jou hitte is dan te hoog. Kaiings braai is soos visvang, jy moet geduldig wees😉🙏.
      Moet nie enige water ingooi nie.
      Net lekker lae hitte en roer gereeld.
      Hoop jy kom reg met jou volgende verwerking🙏👍🏻

    • @MissFunnyBunneh
      @MissFunnyBunneh Месяц назад +1

      @@WolkbergArtisans2019 baie dankie! Moet ek die vet af gooi elke nou en dan?

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  Месяц назад +1

      @MissFunnyBunneh nee, hoe meer uitgebraaide vet daar in die pot is hoe beter braai die vet en vleis stukke. Jy sal ook sien hoe minder die “borreltjies” raak hoe nader aan reg is die kaiings.

    • @MissFunnyBunneh
      @MissFunnyBunneh Месяц назад +1

      @@WolkbergArtisans2019 Dankie! Ek kan nie wag om weer te probeer nie! Ek gaan die gerookte pork belly probeer met vetjies. Dankie dat jy geantwoord het!

  • @sonjavanrensburg6490
    @sonjavanrensburg6490 2 года назад +3

    My gunsteling. Hoe lank moet kaiings braai. Ek kry dit nooit reg nie.

    • @WolkbergArtisans2019
      @WolkbergArtisans2019  2 года назад +4

      Hi Sonia. Ek braai gewoonlik op lae hitte vir so 45min of totdat dit lekker goud en bros is.

  • @seaheiressunknown75
    @seaheiressunknown75 Год назад +2

    hoe water my mond nou