Catfish / Barbel calling (Baber Roep en Prop ) Bloemhof Dam 2022.
HTML-код
- Опубликовано: 13 ноя 2022
- Bloemhof Dam 2022
Baber prop , roep , klop en n bietjie papgooi ! 🎣
In die video het ons van die 28-30 ste Oktober n 48 uur sessie gedoen by Bloemhof dam. In die video gaan ons julle wys hoe om vir babers te prop en klop . As julle die produkte in die video nodig het of enige tips en tricks asseblief kom kuier vir ons.
Address : 🏠
212 Monument Road The Junction Glen Marais Kempton Park 1619
Online Store: 🛒
fishontacklest...
Comment waar julle wil he ons moet volgende n video maak ! ⬇️