Neville Foord en Eduan van der Merwe hengel lekker by Aston Lake.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 ноя 2024

Комментарии • 17

  • @jaysonholtzhausen5383
    @jaysonholtzhausen5383 3 года назад +1

    Thanks so much really good video

  • @darrenvanrooyen4115
    @darrenvanrooyen4115 3 года назад +1

    Dankie vir die video sal daarvan hou as julle meer ass aanbieding wys en stroppe wat waar werk maar mooi vangs manne hoop ek kan toepas wat julle doen hier in die noorkaap se waters...cheers vir eers

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  3 года назад

      Ons nuutste videos bevat meer aasaanbiedinge en kombinasies. Maak egter seker om op ons webtuiste For Anglers te loer vir baie insiggewende aas en dip kombinasie aanbiedinge wat ons by verskeie damme in SA toepas.

    • @DanieHattingh
      @DanieHattingh Месяц назад

      As jy bereid is om bietjie ass te wys kan jy dalk 'n bietjie ekstra geld maak.

  • @hannesvermaak3593
    @hannesvermaak3593 3 года назад

    Wil net vir Eduan dankie se vir die raad wat hy my gegee het. Het hom Saterdag raakgeloop in All out Angling Centurion. Kon net nie ophou om die Karps by Rietvleidam uit te trek nie, een na die ander. Dankie vir die raad om die links rietvlei stroppe te gebruik. Saam met die Supercast Dips en voer!!!

  • @jack-michaeleastwood1548
    @jack-michaeleastwood1548 3 года назад

    Lekker video.👍👍

  • @DigItProtea
    @DigItProtea 3 года назад

    Goeie dag, dankie vir die video. Hoe gemaak as die oewer hengelaars is oor die naweek? Sekerlik sal die geraas die vis bietjie dieper druk?

    • @nevillefoord6053
      @nevillefoord6053 3 года назад

      Ek sal nogsteeds naby begin hengel en kyk hoe die visse reageer. Jy kan altyd dieper skuif indien daar niks geberu nie.

  • @cecilduplessis5343
    @cecilduplessis5343 3 года назад +1

    Soos ek altyd se vis vang is lekker

  • @nicolessing5386
    @nicolessing5386 3 года назад

    Dankie vir die video. Hoe lyk die geriewe by die dam?

  • @hjvanaardt7857
    @hjvanaardt7857 3 года назад

    First