Beslis ware woorde daai. Hkm uit vlug as ons voorvaders bloed en sweet getap het en onse Vader die land vir ons beloof het... Eks jammer ek bly NET HIER en ek sal veg tot die dood...
Could you post an English translation somewhere public? The google auto-translate is just good enough to show that what you have to say is interesting but obviously full of errors (translation errors).
My volk moet leer dat die woord "Here" en "Jesus" die verkeerde woord is vir ons hemelse Vader. Die mense het julle al so gemanipuleer. Dis Yaweh en Jeshua. Doen bietjie die regte Bybelstudie. Die woord Here was vir die SATAN gebruik. kom Afrikaner volk. ASB WORD WAKKER!!!!!
Hallo René wat is het laatste nieuws over Zuid Afrika? En dan bedoel ik politiek? November 2018 en nieuws wat gaat komen en wat jullie weten over de naderende toekomst? Groeten een Nederlander
As ń Bruin Suid-Afrikaner, is ek baie hartseer oor hoe dinge in ons land tans is. Daar is baie wat on in gemeen het met die Afrikaners, van ons tradisies, godsdiens en ons liefde vir ons taal. Ons word ook beskuldig dat ons nie ń plek in hierdie land het nie, maar ons bid vir hierdie land wat ons voorvaders met die Afrikaners gebou het, en trots op was. Ongeag van alles wat gebeur het in ons land, deel ons almal n gesamentlike geskiedenis met ons twee volke en ons almal bid vir n beter Suid-Afrika waar ons kan trots wees oor wie ons is. Dankie vir hierdie video
Heel goed. Heb het grootste deel verstaan. Wees trots op jullie cultuur en het Afrikaans als taal. Hoop dat Nederlanders en de Afrikaners de banden aanhalen want we hebben veel overeenkomsten.
Boer Lives Matter, jullie hebben een prachtige taal, groeten van een Nederlander. Hoop echt dat er ergens gewoon een Afrikaner staat gevormd kan worden.
Ik vind het geweldig om jouw taal te horen. Ik ben Roemeen en ik woon in Nederland. Hier heb ik Nederlands geleerd. Ik ben benieuwd hoe Afrikaans klinkt en zo heb ik jouw video gevonden. Ik vind het moeilijk om alles te begrijpen want je spreekt een beetje te snel voor mij. Maar goed...ik vind het wel interessant
Dank je wel! Mooi verhaal, ik ben eigenlijk wel jaloers op hoe intensief Afrikaners met hun geschiedenis omgaan, bij ons in Nederland gebeuren dezelfde dingen als bij jullie, alleen dan langzaam, sluipenderwijs en van binnenuit. Groeten uit Nederland
Ek is van Amerika en ek leer Afrikaans en ook Hollands. Na een jaar se leer kan ek hierdie video verstaan. Mag die Here jou en al die Afrikaners wat nog in Suid Afrika bly beskerm en seën.
Your message had me in tears! I'm proud to say that I understood *every* word! My mother who was Afrikaans would have been SO proud of you and Willem and all the other *warriors* who are trying to save South Africa from ruination!
Ek het met my pa hierdie gesprek gehad en was so ontsteld want ek weet nie hoe om te voel nie en ek word so deurmekaar oor wat om te dink. Jy het alles so goed nou gese en ek is so trots op hierdie video. Ons het hierdie lank ook met ons bloed gekoop. Dankie ! x
Gemakkelijker om deze taal te verstaan dan om ze te lezen. Ik ben een Vlaming. Mijn oom heeft er lang gewerkt en telefooncentrales van Siemens geinstalleerd. Veel criminaliteit in Zuid-Afrika. Gevaarlijk land om in te leven. Altijd welkom in Vlaanderen natuurlijk. Knappe dame.
Several people are asking that Rene make English videos, well, she actually has an English channel. I am not an Afrikaner, but I believe the main focus of this channel is aimed towards Boers/Afrikaners, hence Afrikaans speakers. A simple solution would be for some, or a group of people, to add English subtitles to her Afrikaans videos and Afrikaans subtitles to her English videos, in order to appeal to the widest possible audience. Regardless, if we are going to deal with Afrikaner issues, I believe that it is important that they be spoken to in their native language, especially as Afrikaners and their language seems to be under attack in their own nation. Just my thoughts :)
Ik zou heel graag Afrikaans kunnen praten, ik vind het een fantastische en elegante taal, ik begrijp alles als Vlaming, maar actief spreken is natuurlijk anders. Groetjes, uit Brugge, Vlaanderen, België.
Dankje Stevan. Heel erg en seer baie dankie. Vanochtend, 2021.08.27, op RSG (Afrikaanse omroep) is gezegt dat Afrikaanse het geen en weinig verbintenis met Nederlands.... Afrikaans volg ook gland nie meer Algeneme Nederlandse Spellingsregels nie...
WOW sjoe dankie René van ons mense weet dit nie, en dis mooi om te sien hoe opreg trots jy is, op wie en wat jy as mens is, (Lank lewe die Afrikaner/Boer)
Rene' jy praat net die waarheid , dankie. Ek hoop jou boodskap kom baie Afrikaners uit. Op een of ander manier moet afrikaner begin saam staan en die enigste manier hoe dit ooit sal gebeur is God, en julle wat goeie werk doen.
Interessant om de zuid Afrikaanse geschiedenis te horen. Dank voor deze heldere uitleg! Automatische ondertiteling in het Nederlands gaat niet goed :-). Er zijn subtiele verschillen. .. NL VS. ZA...ik=ek, sch = sk, meervoud is altijd enkelvoud, dus zijn = is, waren = was, hebben = et, voltooide tijd is altijd tegenwoordige tijd....heeft gekregen = et gekygt. ij = y, wij = ons, woorden zijn soms korter, aangehouden = aangehou. Baia komt niet uit het NL. Interessant!
Jy met self ook net vir Hom wees, nie bloot as gelowige, maar as dissipel = gehoorsame, gedissiplineerde volgeling. Dis nogal 'n uitdagende verantwoordelikheid.
Hello Rene, as much as I am an English speaking South African Boer, I by far prefer to listen to your "Afrikaans pods" because you are better able to express yourself with emotion! Please, I don't want to take away your excellent command of the English language, but you do sound so much more relaxed in your mother tongue, Afrikaans and I like the way you speak! Please keep up the good work?
Selfs vyftig jaar gelede het ons nie die ware geskiedenis op skool geleer nie. Die ware geskiedenis is net aan 'n handvol bekend, aan diegene wat feite navors in nie geklik in 7e Laan leef nie, maar in die werklikheid.
Trots om jou my kamermaat te noem, Roomie!!! Ek sal enige dag die voortrekker monument weer saam jou besoek, want dit is onmoontlik om die trots vir hierdie land te onderdruk wanneer iemand so passievol soos jy mens daagliks herinner. Jou passie en liefde vir hierdie land is n seening van Bo.
The Afrikaner has an amazing, centuries old history in South Africa of faith and perseverance. We are the cowboys of Africa. Pioneers who keep on buying land and getting murdered for it. When all else fails our roots tell us where to go for strength🥇God. It makes sense that our language, history and culture are being burnt to the ground. It makes sense that fear once again reigns on these lands. We might connect the dots as a people. Shh, we might discover our power. We might recognize the patterns of the past. We might begin to question a one-sided narrative. Our monuments were built for a reason. Discover for yourself. Treaties were kept safe due to foresight. Piet Retief genuinely tried to buy that land, tried to do right and he was killed regardless. Sound familiar? Generations before knew life moved in cycles. They survived many attempts at cultural evisceration and as you see people speak up, witness souls turning into diamonds 💎 SA is visibly breaking into safe enclaves and as nature is guided by a bigger hand, birds of a feather will flock together.
'n Kenmerk van die ontwikkeling van die samelewing, as 'n beskawing, is om uit sy verlede te leer... om nie bang te wees om die waarheid teë te kom nie (en nie net die een of ander kant van die geskiedenis nie). Skei wat verkeerd was (en alle samelewings het verkeerd gedoen) en herhaal dit nooit weer nie. En filter wat goed was, wat gewerk het (en alle samelewings, in 'n mindere of meerdere mate, het dit reggekry), om mettertyd te verbeter en vorentoe te beweeg. Die baanbrekersleiers van 1989-1990 het hierdie stap geneem. Hoekom kan Suid-Afrika nie vandag vorentoe beweeg nie? Sterkte en goeie toekoms vir hierdie pragtige land.
Joe jy kom so mooi oor en dit lyk of jy waarlik n kind van die Here is. Jy het regtig n Godgegewe gawe om waarheid oor te dra op n interessante manier. Hou so aan, Meisie....Ek bid jou die Here se seen toe.
HI Rene, Rotty hier baie mooi uit een gesit, baie mooi verduidelik en die Boer se standpunt verhelder, miskien moet jy probeer om die video te narate met Subtitles vir die Internationale gehoor, dat hulle hoor waar die Boer se hart le en hoekom!! baie mooi gedoen
"Afrikaners hoort in Suid-Afrika"? Vir seker, in 'n sekere sin. Ne^rens anders sal 'n Afrikaner tuis wees nie (behalwe die Afrikaners in Suidwes). Maar, as ons voorouers daardie siening gehad het, sou hulle se^ "Nederlanders hoort in Nederland (en Duitsland en Frankryk, ens.)" en tuisgebly het. Dus sou die Boere en die Afrikaners nooit bestaan het nie. Suider-Afrika is Afrikaners se enigste tuiste, maar ons waag ook ons lewens om hier te woon. Mag mens trek net omdat jou lewe in gevaar is? Ons voorouers, die Hugenote, het so geglo, anders sou hul in Frankryk gebly het waar die Katolieke hulle wou uitmoor. As Christen glo ek dat elkeen hoort waar die Here hom stuur, of plant. En om daardie spesifieke antwoord te ontdek moet mens deur 'n persoonlike, lewendige verhouding met Jesus Christus. Dankie vir die filmpie! My Afrikaanse Christelike kanaal: ruclips.net/channel/UCyZH-3edzFHdD_R-hoQHzdQ
Hi Renè kan jy of Willem dalk ook praat oor laas week se hele PUK storie van die EFF, en bietjie sê wat jul oor dit alles dink en wat dalk gedoen kan word. Dankie
Dis jammer dat die Afrikaner die gelofte van Bloedrivier vergeet het. Dit is een van die redes dat dinge loop soos dit nou loop. Prediker 5:1-5 1978 vertaling 1 Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. 2 Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. 3 As jy aan God ’n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat jy beloof het, moet jy betaal. 4 Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. 5 Moenie dat jou mond jou laat sondig sodat jy vir ’n priester moet sê: “Ek het my vergis” nie. Waarom sal jy God laat kwaad word oor wat jy gesê het en Hom jou handewerk laat vernietig? Die (b) gedeelte van vers 5 sê presies wat met ons volk gebeur. Jou Tweet van 14 Okt 2022 is 'n sprekende voorbeeld van wat gebeur wanneer daar vergeet word om 'n gelofte aan God na te kom!
Ik hoop dat Neil de Beer een goede kans maakt in de toekomst Neil voor President 🇳🇱☺️👍🏻🌷🧀. Nie korupsie en n veilig Suid Afrika waar almal kan saam leef in goeie harmonie dit is tog die wens van almal Vote for UIM !!dis nog nie te laat nie!
Premier Neville Chamberlain het in die 🇬🇧 Parlement om verskoning gevra vir sy land se magsvergrype. Toe staan die Britte op soos een man en weier om hom dit na te doen. Daardie nasie van geweldenaars het geglo hulle oorlogsmisdade en onderdrukking was geregverdig.
Alles sal nie maklik wees maar met die krag van bo ..Sal dit gebeur soos hy dit beplan...Bly glo... Ons oorsee mis die plek maar deur omstandige rede party van ons kan nie daar wees nie....Ons harte is saam met julle ....Moenie dink ons het julle verlaat ....Hoop is die laaste ding om dood te gaan.....Sterkte...
Ek is nie bewus van my warre storie. Ek weet net my pa was van n britse, duitse holandse voorgeslag en my ma portegees en ek was en is tot vandag toe nie aanvaar in my voorgeslag as geborre suid afrikanner (45 jaar).
Die res van die wêreld sal ons altyd haat, so hoe lank gaan ons probeer om hulle gelukkig te maak? Dis God se mening van ons wat tel. Meeste van my volksgenote onderwerp nie hulle lewensbesluite aan die Here nie. As mens so leef, sal God jou nie seën nie. Jy sal in die Hel se vlamme beland en nooit weer uitkom nie. Jou enigste hoop is om nou jouself voor God verootmoedig. Gee jou hele wese aan die Here Jesus Christus oor.
@@dwaineleso5127 Dear sir, Afrikaners have committed many sins. But they are not the only sinners in South Africa. Everyone that rejects Jesus Christ will burn in Hell forever. I want to help people escape God's punishment. That's why I spent 6½ years in South Africa telling people of all backgrounds that they need to accept God's offer of peace in Jesus Christ. One day, God's grace period will expire, and He will bring swift judgment on every evil person, whether they are Afrikaners or not. So please, help me reach out to all South Africans in the love of God. Hate will only end in suffering. May God bless you!
I think the solution is quite simple! Just add subtitles! It's a win-win. She gets to speak in her native tongue (appeals to Afrikaners) while English-speakers can still know what is being said (appeals to English speakers). It doesn't have to be either-or! :)
Alles waar, wat gaan julle daaraan doen, en hoe? Internationale hulp Sal daar nie wees nie, (eerder veroordeling, enige verandering kan die minerale regte van die multinationale maatskappye bedreig, met die moontlikheid van nog ń boereoorlog wat kan uitbreek, net soos in 1899)? Ope vraag, Ek het ook nie ń antwoord nie……
Untill Lions are taught to write, history will always be written by the hunters...dis n beskrywing van n boek naamlik The Great trek Uncut...net soos n boek genaamd The Lie of 1652...geskryf deur Pateic Mellet..wat verklaar dat daar menigte Khoe en San stamme was en dat die teorie wat sê daar groot ope onwoonbare grond was met niemand op dit, n groot leun was en dat die in oorlinge nie n sin van grond besit gehad het nie en ook nie veë om mee te boer nie....ek wou nie eers kommentaar lewer nie...maar gaan maar...Derduisende Khoe het gesneuwel onder die so genaamde Vrye burgers/Wit Afrikaners..hulle grond gevat en was wreed vermoor deur die so genaamde Pioneers wat Kommando's gevorm het en selfs van dié einste Khoe gevat het om hulle eie mense te moor vir grond en veë.. die res was gevat vir/as Arbeiders op Opressers se plase...die inboorlinge was gesien as minder mens omdat hulle anders kleurig was en ook nie Christene nie... Missionaries van ander lande het ook die Wit Afrikaners gekonfronteer omtrent hulle Haaglike handel met die inboorlinge maar was min aan gesteer...omdat die Wit Afrikaner meer omgegee het vir Industrie en Voor uitgang as om die Ware Christen opdrag uit te voer van Christus...naamlik gaan maak disiepels vd nasies, en om jou Naaste lief te hê as jouself...Jean Oosthuizen wat die boek die opkoms en ondergand vd NG kerk geskryf het beskryf hoe die geliefkooste NG Kerk die "Blueprint" en fondasie gelê het vir Apartheid en die Bybel gemisbruik het om rasse skeiding en Wit superioriteit bevestig het...Baie sal dit ontken en selfs offended wees en selfs ook HAATIG... maar die Geskiedenis van die Wit Afrikaner is n Geweldadige een gedoop met onskuldige bloed...en dit sal net Verby gekyk word... en sal soos dié dame n pragtige prentjie probeer skep van legendes en Helde...Alles sal eendag aan die lig gebring word...die wat ons dink ons ken is soooo ver vd Waarheid af...maar soos ek gesê het...Until the Lions are taught to right, history will be written by the hunters
De Afrikaanse taal is goed te begrijpen voor Nederlands sprekenden. Vooral in geschreven vorm. Als je een klein beetje langzamer praat kan ik je wel beter verstaan.
Baie dankie vir almal wat gekyk het! Onthou asseblief om te "like"en te "SUBSCRIBE"!
Ek wil graag hoor wat julle dink. Se my in die kommentare!
Beslis ware woorde daai. Hkm uit vlug as ons voorvaders bloed en sweet getap het en onse Vader die land vir ons beloof het... Eks jammer ek bly NET HIER en ek sal veg tot die dood...
Wat het geword van die tuislande se 'grond'? Wie het dit gesteel?
Could you post an English translation somewhere public? The google auto-translate is just good enough to show that what you have to say is interesting but obviously full of errors (translation errors).
My volk moet leer dat die woord "Here" en "Jesus" die verkeerde woord is vir ons hemelse Vader. Die mense het julle al so gemanipuleer. Dis Yaweh en Jeshua. Doen bietjie die regte Bybelstudie. Die woord Here was vir die SATAN gebruik. kom Afrikaner volk. ASB WORD WAKKER!!!!!
Hallo René wat is het laatste nieuws over Zuid Afrika? En dan bedoel ik politiek? November 2018 en nieuws wat gaat komen en wat jullie weten over de naderende toekomst? Groeten een Nederlander
As ń Bruin Suid-Afrikaner, is ek baie hartseer oor hoe dinge in ons land tans is. Daar is baie wat on in gemeen het met die Afrikaners, van ons tradisies, godsdiens en ons liefde vir ons taal. Ons word ook beskuldig dat ons nie ń plek in hierdie land het nie, maar ons bid vir hierdie land wat ons voorvaders met die Afrikaners gebou het, en trots op was. Ongeag van alles wat gebeur het in ons land, deel ons almal n gesamentlike geskiedenis met ons twee volke en ons almal bid vir n beter Suid-Afrika waar ons kan trots wees oor wie ons is. Dankie vir hierdie video
Baie dankie Ash.
Ik ben verliefd op René Krüger. Liefde op het eerste gezicht. Vanuit Vlaanderen.
Groeten van Antwerpen, België. Altijd welkom, zusters en broeders!
Heel goed. Heb het grootste deel verstaan. Wees trots op jullie cultuur en het Afrikaans als taal. Hoop dat Nederlanders en de Afrikaners de banden aanhalen want we hebben veel overeenkomsten.
Dankje Mr. Matti.
Mooi gezegd, groetjes vanuit Nederland!
Boer Lives Matter, jullie hebben een prachtige taal, groeten van een Nederlander. Hoop echt dat er ergens gewoon een Afrikaner staat gevormd kan worden.
Ik vind het geweldig om jouw taal te horen. Ik ben Roemeen en ik woon in Nederland. Hier heb ik Nederlands geleerd. Ik ben benieuwd hoe Afrikaans klinkt en zo heb ik jouw video gevonden. Ik vind het moeilijk om alles te begrijpen want je spreekt een beetje te snel voor mij. Maar goed...ik vind het wel interessant
Ik vind Afrikaans echt Geweldig! als Nederlander kan ik jullie volledig verstaan! Volgend jaar maar op vakantie naar zuid Afrika!
En Tukkers ondertitelen bij de NOS.
Dankje Krijgmaarwat. Wees maar net seer en ekstra veilig waar je gaan.
@@GerbenDub Nedersaksies is ook een eigen taal. Net soos Afrikaans, Frysk en Limburgs.
Dank je wel! Mooi verhaal, ik ben eigenlijk wel jaloers op hoe intensief Afrikaners met hun geschiedenis omgaan, bij ons in Nederland gebeuren dezelfde dingen als bij jullie, alleen dan langzaam, sluipenderwijs en van binnenuit. Groeten uit Nederland
Staan op.
Matthias bunt alleen nederland is zelf te laaf om voor hun rechten uit te kommen
@@ianmiles2505 met Wilders
Ek is van Amerika en ek leer Afrikaans en ook Hollands. Na een jaar se leer kan ek hierdie video verstaan. Mag die Here jou en al die Afrikaners wat nog in Suid Afrika bly beskerm en seën.
Baie dankie Rene en Willem vir julle goeie werk!
Interessante video, groetjes uit Vlaanderen.
Your message had me in tears! I'm proud to say that I understood *every* word! My mother who was Afrikaans would have been SO proud of you and Willem and all the other *warriors* who are trying to save South Africa from ruination!
Ek het met my pa hierdie gesprek gehad en was so ontsteld want ek weet nie hoe om te voel nie en ek word so deurmekaar oor wat om te dink. Jy het alles so goed nou gese en ek is so trots op hierdie video. Ons het hierdie lank ook met ons bloed gekoop. Dankie ! x
Gemakkelijker om deze taal te verstaan dan om ze te lezen. Ik ben een Vlaming. Mijn oom heeft er lang gewerkt en telefooncentrales van Siemens geinstalleerd. Veel criminaliteit in Zuid-Afrika. Gevaarlijk land om in te leven. Altijd welkom in Vlaanderen natuurlijk. Knappe dame.
Several people are asking that Rene make English videos, well, she actually has an English channel. I am not an Afrikaner, but I believe the main focus of this channel is aimed towards Boers/Afrikaners, hence Afrikaans speakers. A simple solution would be for some, or a group of people, to add English subtitles to her Afrikaans videos and Afrikaans subtitles to her English videos, in order to appeal to the widest possible audience. Regardless, if we are going to deal with Afrikaner issues, I believe that it is important that they be spoken to in their native language, especially as Afrikaners and their language seems to be under attack in their own nation. Just my thoughts :)
yes, there is subtitles now for you to read from xx
Ik zou heel graag Afrikaans kunnen praten, ik vind het een fantastische en
elegante taal, ik begrijp alles als Vlaming, maar actief spreken is natuurlijk anders. Groetjes, uit Brugge, Vlaanderen, België.
Dankje Stevan. Heel erg en seer baie dankie. Vanochtend, 2021.08.27, op RSG (Afrikaanse omroep) is gezegt dat Afrikaanse het geen en weinig verbintenis met Nederlands.... Afrikaans volg ook gland nie meer Algeneme Nederlandse Spellingsregels nie...
WOW sjoe dankie René van ons mense weet dit nie, en dis mooi om te sien hoe opreg trots jy is, op wie en wat jy as mens is, (Lank lewe die Afrikaner/Boer)
Jy het my respek René. Dankie vir die mooi boodskap. Ek deel dit op my sosiale media.♥
Baie dankie René. Weet jy, jou fluksheid, durf en oortuiging is aansteeklik.
Rene' jy praat net die waarheid , dankie. Ek hoop jou boodskap kom baie Afrikaners uit. Op een of ander manier moet afrikaner begin saam staan en die enigste manier hoe dit ooit sal gebeur is God, en julle wat goeie werk doen.
Ons Nederlanders vergeet ons broeders niet. Blijf sterk!
@@yuppieNL Dankje.
Dis wonderlik as 'n jongmens soos jy opstaan vir die waarheid! Maar my hart sag...
Interessant om de zuid Afrikaanse geschiedenis te horen. Dank voor deze heldere uitleg! Automatische ondertiteling in het Nederlands gaat niet goed :-). Er zijn subtiele verschillen. .. NL VS. ZA...ik=ek, sch = sk, meervoud is altijd enkelvoud, dus zijn = is, waren = was, hebben = et, voltooide tijd is altijd tegenwoordige tijd....heeft gekregen = et gekygt. ij = y, wij = ons, woorden zijn soms korter, aangehouden = aangehou. Baia komt niet uit het NL. Interessant!
Ons sal nooit oorwin kan word nie, is nie in ons bloed nie. As God vir jou is, wie kan teen jou wees!
Jy met self ook net vir Hom wees, nie bloot as gelowige, maar as dissipel = gehoorsame, gedissiplineerde volgeling. Dis nogal 'n uitdagende verantwoordelikheid.
Hello Rene, as much as I am an English speaking South African Boer, I by far prefer to listen to your "Afrikaans pods" because you are better able to express yourself with emotion! Please, I don't want to take away your excellent command of the English language, but you do sound so much more relaxed in your mother tongue, Afrikaans and I like the way you speak! Please keep up the good work?
Afrikaners horen bij Zuid-Afrika, en daarom moet Europa ook open staan voor alle Afrikaanse landen.
hello from Argentina. I do not understand you. I suscribe
Ik ben nederlands ik versta alles
Amen!
Knap gedaan René!
Pragtige boodskap René!
Willem jou yster! Jy kan bly wees vir die een in jou lewe. MOET HAAR NOOIT LAAT GAAN NIE BROER!
Ek stem 100% saam, dankie vir alles wat jy vir ons Volk doen WIllem!
Willem ek is bitterlik jaloers op jou haha
Jy doet goed! Liefste uit Nederland
sterkte gewenst vanuit Nederland!
Ik kan het goed verstaan, grappig!
Dankie René, dit was baie stigtend en n op net die regte tyd!
Prachtig! Ons vir jou Suid-Afrika
Houzee vanuit Vlaanderen
Afrikaners benodig meer mense soos jy! Dankie!
Soort straattaal. Vind wel dik klinken dit Nederlands dochtertaal.
Dit lijkt echt op nederlands
Heel mooi
Waar denk je waar hun oorspronkelijke vandaan komen uit Nederland he goz
Baie akuraat René,soos altyd mooi gestel dit lyk my min jong mense weet van ons verlede
Selfs vyftig jaar gelede het ons nie die ware geskiedenis op skool geleer nie. Die ware geskiedenis is net aan 'n handvol bekend, aan diegene wat feite navors in nie geklik in 7e Laan leef nie, maar in die werklikheid.
Soms praat ze veel Nederlands en dan opeens denk ik huh.. en dan snap ik het opeens weer.
Ezny Afrikaans Ben oud Nederlands
@@fredswanepoel2425 Ons Nederlanders vergeet ons broeders niet. Blijf sterk!
Ousus jy moet net aan hou praat met die wereld. Die dag sal kom waneer die volk sal roep. En ons sal antwoord. SWA is saam. GOD VOLK FAMILIE
Dankie René jou yster🤣
Beie dankie.
Ek moet meer Afrikaans leer.
Trots om jou my kamermaat te noem, Roomie!!! Ek sal enige dag die voortrekker monument weer saam jou besoek, want dit is onmoontlik om die trots vir hierdie land te onderdruk wanneer iemand so passievol soos jy mens daagliks herinner. Jou passie en liefde vir hierdie land is n seening van Bo.
The Afrikaner has an amazing, centuries old history in South Africa of faith and perseverance. We are the cowboys of Africa. Pioneers who keep on buying land and getting murdered for it. When all else fails our roots tell us where to go for strength🥇God. It makes sense that our language, history and culture are being burnt to the ground. It makes sense that fear once again reigns on these lands. We might connect the dots as a people. Shh, we might discover our power. We might recognize the patterns of the past. We might begin to question a one-sided narrative. Our monuments were built for a reason. Discover for yourself. Treaties were kept safe due to foresight. Piet Retief genuinely tried to buy that land, tried to do right and he was killed regardless. Sound familiar? Generations before knew life moved in cycles. They survived many attempts at cultural evisceration and as you see people speak up, witness souls turning into diamonds 💎
SA is visibly breaking into safe enclaves and as nature is guided by a bigger hand, birds of a feather will flock together.
'n Kenmerk van die ontwikkeling van die samelewing, as 'n beskawing, is om uit sy verlede te leer... om nie bang te wees om die waarheid teë te kom nie (en nie net die een of ander kant van die geskiedenis nie).
Skei wat verkeerd was (en alle samelewings het verkeerd gedoen) en herhaal dit nooit weer nie.
En filter wat goed was, wat gewerk het (en alle samelewings, in 'n mindere of meerdere mate, het dit reggekry), om mettertyd te verbeter en vorentoe te beweeg.
Die baanbrekersleiers van 1989-1990 het hierdie stap geneem.
Hoekom kan Suid-Afrika nie vandag vorentoe beweeg nie?
Sterkte en goeie toekoms vir hierdie pragtige land.
Joe jy kom so mooi oor en dit lyk of jy waarlik n kind van die Here is. Jy het regtig n Godgegewe gawe om waarheid oor te dra op n interessante manier. Hou so aan, Meisie....Ek bid jou die Here se seen toe.
Jy beklemtoon en stel ons land se geskiedenis en waardes trots!
sy bybel, sy geweer, en die koffie ! moenie die boeretroos vergeet nie :)
Pragtig Rene, Jy gaan dit nog ver bring xx
Als nederlander versta ik dit beter dan dat ik met een belg praat
hahaha
Dankie vir wat jy doen. Baie mooi boodskap.
Wij Nederlanders vergeet ons broeders en zusters niet.. Blijf sterk! Helden! EENDRACHT MAAKT MACHT
HI Rene, Rotty hier baie mooi uit een gesit, baie mooi verduidelik en die Boer se standpunt verhelder, miskien moet jy probeer om die video te narate met Subtitles vir die Internationale gehoor, dat hulle hoor waar die Boer se hart le en hoekom!! baie mooi gedoen
I’m mexican, despite I’m able to understand 0% of this I love this beautiful language 😍
I think the girl is beautiful and it's influencing your ears lol.
Uitstekend!!
Ja Afrikaans hoort hier geen twyfel en nee ons kan ons nie laat kondisioner teen ons self nie glad nie
Apologies, but she is gorgeous and she makes the language sound magical.
Dank je wel, wordt hier niet gezegd.Hoe is het daar nu bij u?
De geweldige tal!
Die vraag is het hulle agter ons aangetrek omdat ons dit groen gemaak het waar ons okal gegaan het...
Baie Dankie 🙏🏻
Dankie Rene, puik boodskap.
A very pretty young girl
"Afrikaners hoort in Suid-Afrika"? Vir seker, in 'n sekere sin. Ne^rens anders sal 'n Afrikaner tuis wees nie (behalwe die Afrikaners in Suidwes). Maar, as ons voorouers daardie siening gehad het, sou hulle se^ "Nederlanders hoort in Nederland (en Duitsland en Frankryk, ens.)" en tuisgebly het. Dus sou die Boere en die Afrikaners nooit bestaan het nie. Suider-Afrika is Afrikaners se enigste tuiste, maar ons waag ook ons lewens om hier te woon. Mag mens trek net omdat jou lewe in gevaar is? Ons voorouers, die Hugenote, het so geglo, anders sou hul in Frankryk gebly het waar die Katolieke hulle wou uitmoor. As Christen glo ek dat elkeen hoort waar die Here hom stuur, of plant. En om daardie spesifieke antwoord te ontdek moet mens deur 'n persoonlike, lewendige verhouding met Jesus Christus. Dankie vir die filmpie! My Afrikaanse Christelike kanaal: ruclips.net/channel/UCyZH-3edzFHdD_R-hoQHzdQ
Oké mag de molukkers ook hun iegen land hebben die hoore ook in de molukke dus dat zijn ook ons folk so als julle ook ons volk
Dankie Gospel Films. Jy bewoord daar een geldige punt... Stof tot nadenke...
Ek is n vol bloed Suid Afrikaner en sal staan vir my land SA en trots op my kleur my taal en my ou landsvlag klaar ❤
Hi Renè kan jy of Willem dalk ook praat oor laas week se hele PUK storie van die EFF, en bietjie sê wat jul oor dit alles dink en wat dalk gedoen kan word.
Dankie
Dis jammer dat die Afrikaner die gelofte van Bloedrivier vergeet het. Dit is een van die redes dat dinge loop soos dit nou loop.
Prediker 5:1-5 1978 vertaling
1 Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. 2 Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde. 3 As jy aan God ’n gelofte gedoen het, moet jy nie versuim om dit te betaal nie. Hy hou nie van ligsinnige mense nie. Wat jy beloof het, moet jy betaal.
4 Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. 5 Moenie dat jou mond jou laat sondig sodat jy vir ’n priester moet sê: “Ek het my vergis” nie. Waarom sal jy God laat kwaad word oor wat jy gesê het en Hom jou handewerk laat vernietig?
Die (b) gedeelte van vers 5 sê presies wat met ons volk gebeur. Jou Tweet van 14 Okt 2022 is 'n sprekende voorbeeld van wat gebeur wanneer daar vergeet word om 'n gelofte aan God na te kom!
Ik hoop dat Neil de Beer een goede kans maakt in de toekomst Neil voor President 🇳🇱☺️👍🏻🌷🧀. Nie korupsie en n veilig Suid Afrika waar almal kan saam leef in goeie harmonie dit is tog die wens van almal Vote for UIM !!dis nog nie te laat nie!
Baie mooi video!!!!!!!
Wanneer hou ons die Engelse verantwoordelik by die wereldhof vir hul onmenslike slagting?
Premier Neville Chamberlain het in die 🇬🇧 Parlement om verskoning gevra vir sy land se magsvergrype. Toe staan die Britte op soos een man en weier om hom dit na te doen. Daardie nasie van geweldenaars het geglo hulle oorlogsmisdade en onderdrukking was geregverdig.
Alles sal nie maklik wees maar met die krag van bo ..Sal dit gebeur soos hy dit beplan...Bly glo... Ons oorsee mis die plek maar deur omstandige rede party van ons kan nie daar wees nie....Ons harte is saam met julle ....Moenie dink ons het julle verlaat ....Hoop is die laaste ding om dood te gaan.....Sterkte...
Ik als Nederlander begrijp dit gewoon 😂
Wij begrijp ook Nederlands wel goed,Ik Ben een trotse Zuid Afrikaner.
Baie waar Yahweh sou ons nie hier geplant het as Hy ons nie hier wou gehad het nie.
Die inhou van jou geselsie was great jy kan gerus meer videos maak . Trots Afrikaans
Danksy onderdrukking brei Afrikaans ook internasionaal uit. Yl verspreiding is egter nie voordelig vir 'n magsbasis nie
Sounds like Irish!
Wait.. Is this your official channel?
I'd love to have an English Captions at least.
She has another channel that is in English, although it only has one video
Great video. Blacks should not be raving about "returning the land" because she never belonged to them!
Nou dit is hoe n Boere meisie praat durf en daad
Wat is die betekenis van die slang kenteken regs bo in die video?
I'd like to wat gekyk het.
Dit klinkt echt grappig
I know this is an overview of the Boer struggles but English subtitles would be nice.
Puik samenvatting!!
Dankie van France...
Ek is nie bewus van my warre storie. Ek weet net my pa was van n britse, duitse holandse voorgeslag en my ma portegees en ek was en is tot vandag toe nie aanvaar in my voorgeslag as geborre suid afrikanner (45 jaar).
Die res van die wêreld sal ons altyd haat, so hoe lank gaan ons probeer om hulle gelukkig te maak? Dis God se mening van ons wat tel. Meeste van my volksgenote onderwerp nie hulle lewensbesluite aan die Here nie. As mens so leef, sal God jou nie seën nie. Jy sal in die Hel se vlamme beland en nooit weer uitkom nie. Jou enigste hoop is om nou jouself voor God verootmoedig. Gee jou hele wese aan die Here Jesus Christus oor.
Afrikaners, het alles wat met julle vandag gebeur, op jul-self gebring. Niemand in the wereld, het enige simpatie vir julle.
"MAAI WAT JY SAAI".
@@dwaineleso5127 Ek stem. Dis hoekom ons die Here benodig.
@@gospelfilms7942 Mandela het julle vergewe en vrede geoffer, julle het dit afgeneem. Ons geduld is op. Soos ek se,
"Maai wat jy Saai".
@@dwaineleso5127 Dear sir, Afrikaners have committed many sins. But they are not the only sinners in South Africa. Everyone that rejects Jesus Christ will burn in Hell forever. I want to help people escape God's punishment. That's why I spent 6½ years in South Africa telling people of all backgrounds that they need to accept God's offer of peace in Jesus Christ.
One day, God's grace period will expire, and He will bring swift judgment on every evil person, whether they are Afrikaners or not. So please, help me reach out to all South Africans in the love of God. Hate will only end in suffering. May God bless you!
Can you do some more videos in english, please? I can understand your language pretty well, but you would reach more viewers with an english version!
I second this!
I think the solution is quite simple! Just add subtitles! It's a win-win. She gets to speak in her native tongue (appeals to Afrikaners) while English-speakers can still know what is being said (appeals to English speakers). It doesn't have to be either-or! :)
@@brettpatrickXVI Yes the best solution, Afrikaans is music to my ears when spoken by Europeans.
brettpatrickXVI well that‘s a good point!
Just add english subtitles. problem solved.
You are so pretty!!
Alles waar, wat gaan julle daaraan doen, en hoe? Internationale hulp Sal daar nie wees nie, (eerder veroordeling, enige verandering kan die minerale regte van die multinationale maatskappye bedreig, met die moontlikheid van nog ń boereoorlog wat kan uitbreek, net soos in 1899)? Ope vraag, Ek het ook nie ń antwoord nie……
Ik kan dit goed verstaan. Geef je land niet op!
Cool hair style
"hoort" of het 'n reg tot? Sonder mag is daar geen reg...
Untill Lions are taught to write, history will always be written by the hunters...dis n beskrywing van n boek naamlik The Great trek Uncut...net soos n boek genaamd The Lie of 1652...geskryf deur Pateic Mellet..wat verklaar dat daar menigte Khoe en San stamme was en dat die teorie wat sê daar groot ope onwoonbare grond was met niemand op dit, n groot leun was en dat die in oorlinge nie n sin van grond besit gehad het nie en ook nie veë om mee te boer nie....ek wou nie eers kommentaar lewer nie...maar gaan maar...Derduisende Khoe het gesneuwel onder die so genaamde Vrye burgers/Wit Afrikaners..hulle grond gevat en was wreed vermoor deur die so genaamde Pioneers wat Kommando's gevorm het en selfs van dié einste Khoe gevat het om hulle eie mense te moor vir grond en veë.. die res was gevat vir/as Arbeiders op Opressers se plase...die inboorlinge was gesien as minder mens omdat hulle anders kleurig was en ook nie Christene nie... Missionaries van ander lande het ook die Wit Afrikaners gekonfronteer omtrent hulle Haaglike handel met die inboorlinge maar was min aan gesteer...omdat die Wit Afrikaner meer omgegee het vir Industrie en Voor uitgang as om die Ware Christen opdrag uit te voer van Christus...naamlik gaan maak disiepels vd nasies, en om jou Naaste lief te hê as jouself...Jean Oosthuizen wat die boek die opkoms en ondergand vd NG kerk geskryf het beskryf hoe die geliefkooste NG Kerk die "Blueprint" en fondasie gelê het vir Apartheid en die Bybel gemisbruik het om rasse skeiding en Wit superioriteit bevestig het...Baie sal dit ontken en selfs offended wees en selfs ook HAATIG... maar die Geskiedenis van die Wit Afrikaner is n Geweldadige een gedoop met onskuldige bloed...en dit sal net Verby gekyk word... en sal soos dié dame n pragtige prentjie probeer skep van legendes en Helde...Alles sal eendag aan die lig gebring word...die wat ons dink ons ken is soooo ver vd Waarheid af...maar soos ek gesê het...Until the Lions are taught to right, history will be written by the hunters
En ja, ons skuld niemand niks…..
De Afrikaanse taal is goed te begrijpen voor Nederlands sprekenden. Vooral in geschreven vorm. Als je een klein beetje langzamer praat kan ik je wel beter verstaan.
Alles sal reg kom.
Ons Nederlanders vergeet ons broeders niet. Blijf sterk!
Dame
... Jy praat n bietjie te vinnig... Ons ou mense kan nie bybly nie...
Ek is 61, met akute afasie, en volg darem redelik.