Steve Hofmeyr - Pampoen

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 25 апр 2013
  • Another little bonus feature music video. A pop song gone acoustic and all the better for it. As a words guy, even though I battle to keep up with the deep Afrikaans, I really appreciate the pitch perfect representation of his audience's idealised world. And who doesn't love Black & White? Props to Jayce for recording it and mixing it on the fly.
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 122

  • @vickykrupar4207
    @vickykrupar4207 2 месяца назад +2

    I love Steve and the Afrikaans language
    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @annelizebritnor6715
    @annelizebritnor6715 7 месяцев назад +1

    Oh Simply the best 👌 speel die Musiek as ek verlang na my Taal Steve weet net hoe Dankbaar Steve Hofmeyr Lief jou Lots ❤❤❤❤

  • @user-bc3hc4yj5w
    @user-bc3hc4yj5w Год назад +2

    Pragtig❤

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад +1

    ❤die beste..

  • @renettelotz8264
    @renettelotz8264 3 года назад +3

    Een van die mooiste songs uit ons kultuur 💞

  • @lindabarnard6515
    @lindabarnard6515 4 года назад +3

    One of the best Afr songs ever!!!

  • @wallyhawkins9733
    @wallyhawkins9733 5 лет назад +8

    Fantastic Steve this’s song will always be remembered

  • @Rachael007ful
    @Rachael007ful 10 лет назад +21

    Dit kan net deur ons waardeer word wie dit kan verstaan, nie net die woorde nie, maar die storie agter die verhaal van die lewe ...

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 6 лет назад +3

    'n Baie besonderse liedjie wat ek wil deel met familie baie ver van hier. Van lankal af baie spesiaal. Anton in Napa dis vir jou.

  • @henrivanwijk9108
    @henrivanwijk9108 Год назад +3

    Mooi Steve, trots Afrikaans!

  • @liquidfirecc434
    @liquidfirecc434 6 лет назад +4

    We love you SH!!
    The best that ever lived. My hero!!!

  • @yollandadewet1742
    @yollandadewet1742 6 лет назад +8

    So sorry I missed you in Perth 😢 please come again.....you bring home...home

  • @orangecrayon1880
    @orangecrayon1880 7 лет назад +12

    o my hart, hoe verlang ek nou! so pragtig dankie

  • @roninshenji3865
    @roninshenji3865 4 года назад +1

    Hi Steve ~ jy is in n klas van jou eie en my gunstelig
    Afrikaanse sanger/musiek skrywer. Ons het n mooi taal en mooi mense ~ die Afrikaner!

  • @annettedale3970
    @annettedale3970 8 лет назад +29

    Mooi verby...Hartseer...verlang huistoe...wens vir dinge lank verby...verlore...weggepak in die verlede...maar nooit vergete...duisend maal dankie!!!

    • @paulrowlston4239
      @paulrowlston4239  8 лет назад

      +Annette Dale Thank you.

    • @rudijunicke9923
      @rudijunicke9923 6 лет назад

      Annette Dale yeah so do I every day but then get caught up in this place called new beginnings......memories never fade....time goes on and before we know it all those days in SA becomes a sweet and longing need. It will always be a part of us....it runs through our blood. It’s unforgiving and harsh yet such a beautiful part of us.

    • @emartins8573
      @emartins8573 5 лет назад

      Annette Dale ek verlang ook na my land!! UK

    • @lindasolomon4601
      @lindasolomon4601 4 года назад

      Waar bly jy?

  • @freddieburton4468
    @freddieburton4468 7 лет назад +6

    WOW, dis ONGELOOFLIK om weer die song te hoor waarmee ek grootgeword het. Amper 18 jaar later.....

  • @elmariebehr3232
    @elmariebehr3232 9 лет назад +10

    Beautiful Maak nie saak hoe Steve die song doen nie dit bly flippen mooi! Thanks Steve!

  • @henniejackson6126
    @henniejackson6126 8 лет назад +1

    A very rare version but excellent !!! Tanx for sharing :-)

  • @susanneslabbert6963
    @susanneslabbert6963 7 лет назад +3

    Very good master of music

  • @corriedebeer799
    @corriedebeer799 5 месяцев назад

    Steve het hierdie ledjie opgedra na die sewe kinders wat hy in die vrystaat gebaar het.

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад

  • @hennievisser7171
    @hennievisser7171 10 лет назад +7

    Hou baie van die rou weergawe………great talent.

  • @chantelduplessis3563
    @chantelduplessis3563 10 лет назад +6

    Steve, wat 'n vreeslike geseende talent het jy !!!!! Stunning !!!

  • @hansvorster4672
    @hansvorster4672 5 лет назад +3

    fok die ghoema.jy verdien n EMMY.vir hierdie song

  • @anjaliebenberg7492
    @anjaliebenberg7492 4 года назад +1

    Hierdie was my oorlede Pa se gunsteling liedjie. Mis hom elke dag x

  • @bertbouwers564
    @bertbouwers564 4 года назад

    Steve for president.

  • @pietgeyser8125
    @pietgeyser8125 Год назад

    Ja ou groot Man ek Ken daai wereld in Senekal gebly mooi lienkie

  • @renette390
    @renette390 6 лет назад +2

    Beste manlike stem in SA beautiful

  • @lindasolomon4601
    @lindasolomon4601 4 года назад +3

    I love this song, you are a beaut! Sing on!

  • @martinjordan2594
    @martinjordan2594 5 лет назад

    Onsetend mooi, laat my dink aan my jong dae in Vanderbylpark, goie tye, memories is shit man!!!!

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 6 лет назад +1

    So mooi dankie Steve

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 8 месяцев назад

    Mooi❤❤

  • @johankemp153
    @johankemp153 4 года назад +1

    Baie mooi Steve

  • @corriedebeer799
    @corriedebeer799 5 лет назад

    Ek hou nie van Steve as n mens nie maar hierdie is n mooi liedjie.

  • @mathebularemember4353
    @mathebularemember4353 3 года назад

    I love the song 😍😍😍🤩🤩🤩

  • @lindasolomon4601
    @lindasolomon4601 4 года назад +1

    Steve ek hou vang jou music!

  • @johannagreyling8374
    @johannagreyling8374 7 лет назад +2

    Dis nou mooi!

  • @shawnbest11
    @shawnbest11 7 лет назад +4

    Come visit us in Jacksonville Florida brother!

  • @heinzir6717
    @heinzir6717 6 месяцев назад

    👍👍👍👍👍

  • @Stevie08G
    @Stevie08G 6 лет назад

    I was a Durban boy , now a Vrytaaaaater - Trots Harrismitter. Hy kan sing Steve.

  • @elizegreeff4400
    @elizegreeff4400 9 лет назад +4

    2015 En dit bly mooi verby..

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад

    ❤❤❤so mooi😊

  • @2408matthew
    @2408matthew 6 лет назад

    Groot seun pappa verlang baie. Lekker Kersfees by liewe Jesus

  • @Beastinvader
    @Beastinvader 10 лет назад +3

    Jinne hyt n great stem.

  • @annelliecockeran930
    @annelliecockeran930 4 месяца назад

    Steeds so n mooi song !

  • @carinelombard914
    @carinelombard914 8 лет назад +2

    dit bly baie mooi song

  • @arnocorbett881
    @arnocorbett881 3 года назад

    Hierdie liedjie laat my dink aan die goeie ou dae in die Vrystaat!!! Daar is net een staat en die die Vrystaat!!!!

  • @annemienvictor5415
    @annemienvictor5415 10 лет назад

    Beautiful!

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 6 месяцев назад

    ❤❤jy is my beste❤❤

  • @cobiegagiano5376
    @cobiegagiano5376 7 лет назад +2

    Ja STEVE !!!!!!!

  • @marthavanstraaten-herholdt1650
    @marthavanstraaten-herholdt1650 6 лет назад +1

    Lief hierdie song!!!

  • @kobusvanderwesthuizen6892
    @kobusvanderwesthuizen6892 7 лет назад +6

    miss my country

    • @TheSommersonnenwende
      @TheSommersonnenwende 7 лет назад +4

      It was never my country but I lived one year there and 12 years in Namibia. And I can´t forget it ever. It is in my blood and will never leave me again. Africa is my home and now I´m feeling like a foreigner here in Europe.

    • @zanlam2476
      @zanlam2476 5 лет назад

      then you shouldn't have left it

    • @canadianstar3586
      @canadianstar3586 4 месяца назад

      Me too

  • @bullerbenade2342
    @bullerbenade2342 3 года назад +1

    Steve is baas

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 6 месяцев назад

    Dit is soooo❤❤Mooòòi❤❤❤

  • @lindasolomon4601
    @lindasolomon4601 3 года назад

    Pragtig. Baie Pragtig.

  • @cindyroos3002
    @cindyroos3002 10 лет назад +1

    So so mooi :)

  • @madeleinbezuidenhout2709
    @madeleinbezuidenhout2709 8 лет назад

    Steve hofmyer jy die beste

  • @mariaanpretorius6912
    @mariaanpretorius6912 6 лет назад +4

    Steve jy het Afrikaans op die map geplaas! Jy kan maar mooi sing. Ons sal altyd opkyk na jou toe, want jy staan vir wat jy staan.

  • @annekedekock8763
    @annekedekock8763 10 лет назад +2

    altwee weergawes is en bly maar mooi!

  • @dirkhoekstra727
    @dirkhoekstra727 2 года назад

    Ongelukkig klink die kitaar se klank vir my baie sleg hier...

  • @dawiekeyser8017
    @dawiekeyser8017 4 года назад

    Steve jou ou Katvis Baie mooi jong Ek ens ons familie like jou songs En Dozi En Bok en Juanita en almal wat òns verstaan

  • @pieterduplessis2104
    @pieterduplessis2104 5 лет назад

    Great

  • @petrusgrobler7875
    @petrusgrobler7875 7 лет назад +3

    Ek wardeer jou musiek Steve

    • @hanrukraftt3316
      @hanrukraftt3316 6 лет назад

      Steve Hofmeyer...
      Dankie vir u musiek. Dankie vir die passie het wat u het vir ons Afrikaner volk. oom Steve- as u sing dan kry ek hoendervleis; om trots ń Afrikaaner te wees maar is nie net gebonde aan laas genoemde; maar ook trots om ń Suid-Afrikaner te wees.
      Baie dankie
      Groete
      Hanru Kraftt

  • @opensauce
    @opensauce 9 лет назад +7

    Steve! Jy is my pappa!

  • @jacquesdutoit8646
    @jacquesdutoit8646 6 лет назад +1

    Afrikaans Klip soos jy . (Afrikaans rock like you)

  • @remotemedic777
    @remotemedic777 10 лет назад

    Diep. Pragtig

  • @hwhappy
    @hwhappy 9 лет назад +1

    CJ is a saffa guy xx xx :-)

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад

    Die ou liekies is die beste

  • @andrewdahms7220
    @andrewdahms7220 5 лет назад

    GAAN STEVE ASB jy sing van dinge waar van my hart virlang na die OU BOERE land GAAN VRYSTAAT ek is nou eers 30 maar KEN VOLKSPELE Deur ORANIA dankie CHARNE

  • @cassandrasouls576
    @cassandrasouls576 2 года назад

    Die lied herhinder my na my laërskool Dirkie Uys Hoërskool konserte. Dankie moeder taal Afrikaans

  • @jacquesdutoit8646
    @jacquesdutoit8646 6 лет назад

    Jy Klip (you rock)

  • @PeteKlimek
    @PeteKlimek Год назад

    I remeber Fingers...

  • @wallyhawkins9733
    @wallyhawkins9733 6 лет назад

    Still the best

  • @fiercefitnessstudiopretori9340
    @fiercefitnessstudiopretori9340 4 года назад

    2020 Lockdown SA

  • @annagie9818
    @annagie9818 10 лет назад

    klink regtig baie mooi.

  • @rochelleannandale6812
    @rochelleannandale6812 7 лет назад +1

    ek hou van steve hofmeyr se musike

  • @Freespirit501
    @Freespirit501 3 года назад

    👌👌😘👌❤️🕊️❤️🕊️

  • @jolandaholm9521
    @jolandaholm9521 4 года назад

    Jy is die beste

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад

    200@❤

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 2 месяца назад

    Ons babybommers laat hierdie sekuriteits oord ruk met pampoene 😂dit moet Steve sing

  • @Maanmonster
    @Maanmonster 10 лет назад

    ek hou van ja sommer baie !!!!

  • @lifesimmer8571
    @lifesimmer8571 7 месяцев назад

    Dis net Steve wat so kan sing

  • @johnamuller6935
    @johnamuller6935 Год назад

    Ek sal blomme leen...

  • @cobusbroodryk5907
    @cobusbroodryk5907 10 лет назад

    Sjoe. Ou Steve mag maar!!

    • @phorotlhoethabisoandries2263
      @phorotlhoethabisoandries2263 5 лет назад

      Steve se musiek herinner my van my ou Afrikaners vriende in 1970s. Ek get groot geword saam mer Afrikaner seuns.

  • @jacquesdutoit8646
    @jacquesdutoit8646 6 лет назад

    Mooiste afrikaans ne

  • @lifesimmer8571
    @lifesimmer8571 5 месяцев назад

    Ek stem saam dit is maar net Steve wat sulke pragtige songs kan sing

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 8 лет назад

    ek stem Annette......

  • @ashleytaylorshakira-leebla8045
    @ashleytaylorshakira-leebla8045 8 лет назад

    hello Steve ek is 11 en ek het jou ontmoet wanner ek was ses my naams ashley

  • @rasgreeffr9951
    @rasgreeffr9951 Год назад

    P

  • @bessiedekock1011
    @bessiedekock1011 10 лет назад +1

    :-( :-(

  • @barrybeck9306
    @barrybeck9306 5 лет назад

    G theu.s
    THEUNS JORDAAN

  • @nomadicnana5497
    @nomadicnana5497 6 лет назад +1

    i wish he sang in English

    • @andr1654
      @andr1654 4 года назад

      ruclips.net/video/ix872DdW_GI/видео.html

  • @alvindaniels607
    @alvindaniels607 7 лет назад +4

    Steve Hofmeyr j sing kak