NGb #30

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 окт 2024
  • OOR DIE SKEPPING VAN ALLE DINGE
    Ons glo dat die Vader deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die hemel, die aarde en alle skepsele uit niks geskape het toe dit Hom behaag het; en Hy het aan elke skepsel sy wese, gestalte en gedaante en verskillende funksies gegee om sy Skepper te dien. Dat Hy hulle ook nou nog almal onderhou en regeer na sy ewige voorsienigheid en deur sy oneindige krag, om die mens te dien, sodat die mens sy God kan dien.

Комментарии •