Bittereinder man in boeie by hof

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 янв 2024
  • Ondersteuners van die Bittereinders en inwoners van Groblersdal het Woensdag met vlae en baniere by die hof opgedaag waar Piet Groenewald en sy stiefseun, Stephan Greeff, Woensdag verskyn.

Комментарии • 29

  • @LFPGaming
    @LFPGaming 6 месяцев назад +18

    hoe kan hulle die publiek verbied om voor die hof se gebou te loop? watse moontlike wet het hulle uit gedink om hierdie aksie te staaf? waarvoor betaal ons belasting, as ons nie eens in die publiek mag loop waar ons geregtig is nie?

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf 6 месяцев назад +7

    Ons moet net op ons Skepper vertrou.Hy sal ons land weer herstel.Mag Jesus met elkeen wees wat in aanhouding is.Ons dien n God van wonders ❤🙏

  • @michaelgouws6992
    @michaelgouws6992 6 месяцев назад +14

    Wil graag sien hoe word die EFF en ANC se teenwoordiging hanteer word.

  • @AllLivesMatterSouthAfricans
    @AllLivesMatterSouthAfricans 6 месяцев назад +10

    ONS STAAN SAAM MET DIE BOERE.

  • @jacovanbiljon5227
    @jacovanbiljon5227 6 месяцев назад +15

    Kan julle nie die dubbel standaarde sien nie?

  • @marievanderwesthuizen5838
    @marievanderwesthuizen5838 6 месяцев назад +11

    So baie polisie skande

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 6 месяцев назад +10

    1 boer en 20 polisie val hom aan sonder dat daar probleme was !!!

  • @laetitiatheron5328
    @laetitiatheron5328 6 месяцев назад +16

    10 ANC polisie om een jong man te vang wat n skande. A big joke.

  • @not.likely
    @not.likely 6 месяцев назад +12

    This is not the country for advanced people

  • @wehmeyer875
    @wehmeyer875 6 месяцев назад +6

    Dit begin so ,is nou nie meer lank nie die mense is moeg om so te lewe elke dag

  • @christinevandermerwe-gl2sm
    @christinevandermerwe-gl2sm 6 месяцев назад +6

    Hier kom dit....

  • @johannanieuwoudt3642
    @johannanieuwoudt3642 5 месяцев назад +3

    Twintig teen een

  • @francezakhele5901
    @francezakhele5901 5 месяцев назад +2

    Where is civilization among the human kind for how long for this eye to an eye

  • @weymouthesterhuizen1145
    @weymouthesterhuizen1145 6 месяцев назад +3

    Ai. Ai ai ai ai. 😢

  • @miavos3610
    @miavos3610 6 месяцев назад +8

    ALMAL SE GEDRAG IS VIESLIK.

  • @user-nf1vc3zp7q
    @user-nf1vc3zp7q 6 месяцев назад +3

    Hy het hul geskrum... Dis al

  • @firstcomment749
    @firstcomment749 6 месяцев назад +6

    Hveel poliesmanne om 1 man in hegtenis te neem?

  • @user-nh5ow4te4n
    @user-nh5ow4te4n 5 месяцев назад

    😅😅😅😅So Baie sapd om een boerseun vas te vat wat n grap

  • @susanlourens5152
    @susanlourens5152 6 месяцев назад

    What is the full meaning of justify?
    : to prove or show to be just, right, or reasonable. trying to justify his selfish behavior. I shouldn't have to justify myself to them.
    VIR DIE WAT NIE WEET WAT REGVERDIG beteken nie. VERRAAD

  • @user-ww9lr8ci4j
    @user-ww9lr8ci4j 5 месяцев назад

    Tronk toe, voor praat of?