Dr. Francois Engelbrecht - Drome

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024

Комментарии • 2

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 года назад +1

    Hierdie is baie diep, slegs n hart gerig op God sal dit verstaan. Groot waarheid hierin. Mens moet jou beoefen in die geestelike om dit te ervaar en die wonderlike ervaring te kry. Mees wonderlike ervaring.

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 7 лет назад

    Baie dankie vir hierdie Heilige Gees geinspireerde WOORD dr. Ek besef deur hierdie WOORD dat die stem van die HERE stil geword het in my lewe, die gesprekke wat God in die verlede met my gehad het ook stil geword het omdat ek dit nie deur gebed lewendig gehou het nie. Ek het saam met u hierdie gebed gebid dat hierdie drome weer werklik sal word in my lewe. Het ook verstaan dat ek die vyand se drome sal blokkeer wat my so teister in die nag. Geseende dag vir u