Daar was soveel bangmaak stories oor die spesmag manne gewees , die res van ons was skytbang vir hulle . Ons het vas geglo hulle het die reg om jou met 'n mes op te kerf as jy net vir hulle kyk :)
Ek sal die aan SW en RSM (1 en 5 Recce) James Teitge stel en hoor wat hulle antwoord. Dankie vir jou kommentaar. Ek dink in een van die latere episodes praat SW van OPS Crosbow wat saam met die Bats was in Owamboland. Ek is op soek na enige een van hulle om ons te kom vertel hoe hulle die "Recces" ervaar het.
SW se nee, nooit, nie waarvan hy weet nie. Maar as jy GMJ se Code Name Love 72 lees sal jy die geskiedenis van die Berede Eenheid sien - dis in die boek - is by www.georgemjames.com/copy-of-code-name-july-27-details. Koos
@@corrieduplessis4792 Die Spesmagte ouens reel self wie hier aankom en dan doen ons die gesprekke met groot dankbaarheid. Ek glo ons sal by almal uitkom wat met ons wil praat. Koos
Ons is dankbaar vir julle SW n Koos. Die video is kosbaar
Baie interessant. Goeie storieverteller ook, SW.
Wat was die gemiddelde lengte van n spes operateur ?
Daar was soveel bangmaak stories oor die spesmag manne gewees , die res van ons was skytbang vir hulle . Ons het vas geglo hulle het die reg om jou met 'n mes op te kerf as jy net vir hulle kyk :)
Ek sal die aan SW en RSM (1 en 5 Recce) James Teitge stel en hoor wat hulle antwoord. Dankie vir jou kommentaar. Ek dink in een van die latere episodes praat SW van OPS Crosbow wat saam met die Bats was in Owamboland. Ek is op soek na enige een van hulle om ons te kom vertel hoe hulle die "Recces" ervaar het.
Het ons spes magte ooit saam met ons berede eenheid gewerk en hoe was hulle ervaring
SW se nee, nooit, nie waarvan hy weet nie. Maar as jy GMJ se Code Name Love 72 lees sal jy die geskiedenis van die Berede Eenheid sien - dis in die boek - is by www.georgemjames.com/copy-of-code-name-july-27-details. Koos
Wanneer doen julle n episode oor 3VK?