PATERNOSTER. The Green & Gold Hero (1982)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 янв 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester
    Hierdie rolprent is gedurende 1982 in Paternoster verfilm. Verskeie lede van die destydse Vredenburg Toneelvereniging word ook hierin gesien. Die ou skoolbussie, een van ongeveer vier skoolbusse wat vroeërjare deur die Hoërskool Vredenburg gebruik is, was spesifiek gebruik om leerlinge van die Koppiesveld (plase in die Paternoster-omgewing) te vervoer.
    Lede (en hoërskoolleerlinge) van Vredenburg se toneelvereniging vertolk meeste van die karakters soos Pikkie Thiart, Freda Davidson, Tim Pretorius, Giel Retief, Alwyn du Bois, Antionette Hugo, Jurgen Smith, Lettie Kapp, Pierre-Jean le Roux en Gawie Botma, eienaar van die destydse mans klerewinkel in Vredenburg, "Die Man."
    Die rugbyspelers wat draf is lede van die Vredenburg Rugbyklub. Onder andere Wian Carstens en Koos Louw.
    • Geen kommersiële voordeel word uit hierdie video verkry nie, dis alleenlik vir opvoedkundige doeleindes. Artikel 107 van die Wet op Kopiereg, 1976, maak voorsiening vir “redelike gebruik” vir doeleindes soos kritiek, kommentaar, nuus verslaggewing, onderrig en navorsing. Dus word eienaarskap van die video nie uitgedaag nie en bly dit die eiendom van die kopiereg-houer.
    • No commercial gain is being made from this video, it is for educational purposes only. Under Section 107 of the Copyright Act, 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching and research. Therefore ownership of the video is not challenged and remains the property of the copyright holder.

Комментарии • 1

  • @toekafrank6998
    @toekafrank6998 4 года назад

    Paternoster, ek is lief vir jou!!🥰🥰😍🥰😍