Dino's deur die oë van kinders

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • In sy tweede week hier by Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) vermaak die "Days of the Dinosaur" uitstalling steeds vir oud en jonk. Vanoggend kwart oor 6 het dié Graad R-leerders van die Laurie Hugo laerskool op Moorreesburg al die pad gevat na Kaapstad.

Комментарии •