Jyt my sommer stout gemaak. Gaan myself einde van die maand bederf. Ek stem saam oor die afgekookde vet. Die probleem met vandag se vleis. Dis vol groei hormone. Die groei hormone gaan sit in die lekker van die vleis en maak mens wat dit eet vinnig oud op jong ouderdom.
We bought some Kaiings in Australia by asking the butcher for bones. It's Baie Lekker. Sometimes I have it with honey
Baie nice video. Dankie vir die deel
Dankie,plesier !!
Ek hou baie van jou marnier van n resep en n metode verduidelik. Dit is glad nie pretentious nie, net n liefde vir die braai kultuur.
Dankie waardeer !!
Oom dit lyk nou regtig lekker ek sal hom moet proebeer. Groete van Engeland.
Dankie Rainier,sterkte daar in die vreemde !!
Baie Lekker....... Ek gaan dit sommer nou maak
Geniet dit !!
Dankie. Dit lyk heerlik.
Plesier!!
Dankie vir jou video.. ek braai geen vleis in botter of enige olie nie. Gebruik NET die vet wat ek versamel van kaings en spek brai.
Wonderlik dink dit is die gesondste !!
Jyt my sommer stout gemaak. Gaan myself einde van die maand bederf. Ek stem saam oor die afgekookde vet.
Die probleem met vandag se vleis. Dis vol groei hormone. Die groei hormone gaan sit in die lekker van die vleis en maak mens wat dit eet vinnig oud op jong ouderdom.
Geniet dit !!
Dit lyk heerlik. Ons het op die plaas die kaiings gemaal het en sout en pepper op n tuis gebakte brooedjie was heerlik gewees.
Hester dankie,ja daai was goeie dae en ongelukkig vir baie van ons verby vir altyd.Ons kan darem die gisters koester !!