Die is die beste! Ek het op 'n plaas groot geword, waar elektrisiteit min was en sabc ook nie op gevang het nie. My ouma het altyd Brakanjan op geneem op 'n VHS en vir my gepos. Die diesel enjin moes altyd aangesluit word sodat ek kon Brakanjan kyk. Trots Afirkaans!
grew up watching this with my childhood friend. when i started learning Afrikaans, it was so simple
2024 and still watching this every day.
Sou wat gee om die hele reeks te Kon ini hande kry. Groot geword met dit en nie n enkele episode gemiss nie.
Die is die beste! Ek het op 'n plaas groot geword, waar elektrisiteit min was en sabc ook nie op gevang het nie. My ouma het altyd Brakanjan op geneem op 'n VHS en vir my gepos. Die diesel enjin moes altyd aangesluit word sodat ek kon Brakanjan kyk. Trots Afirkaans!
I worshiped this cartoon as a little kid… thank you for the upload.
ekhou van die episodes! 👍👍👍👍👍☺
Fantasties baie baie dankie!! Asseblief hou aan oplaai wat jy kan!
Hierdie is ongelukkig al wat ek het, maar ek sal verseker nog oplaai as ek dit iewers kry :)
Sjoe, ek het skoon heimwee! Beste kinderverhaal ooit!
Ek en my seuntji kyk dit in die aande voor hy gaan slaap. Waar kan ons die episodes in volg orde kry. Ons wil graag die hele reeks volg.
Hierdie is ongelukkig al wat ek het
sorry you have less subscribers😪 dont worry just keep filming and it will get bigger
👍👍👍
waar kan ek alle episodes aflaai ???
Ek weet ongelukkig nie, ek laai alles op wat ek het
Afrikaans kinder tv❤
Daar's hy.