Vetkoek Deel 2, Die Tweedeprys

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • Daar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil dit hê. Worsie wen tweede prys in 'n kompetisie en die prys is twee toetskaartjies.
    Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
    Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net content@sabc.co.za
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal

Комментарии • 18