VIP CROSS STITCH pakkie
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Hallo julle,
Ek is so opgewonde oor die nuwe pakkie van VIP Cross Stitch. Hulle het weer die mooiste goed in gekry.
Hier is die link vir hulle website:
bit.ly/3QJxfZw
Hier is die links vir alles wat ek oop gemaak het:
tinyurl.com/2e...
tinyurl.com/52...
tinyurl.com/4x...
En dan was hulle so oulik om vir ons 'n discount kode te gee:
10% discount code:Tanya10
So gaan kyk bietjie wat hulle als het. Daar is regtig 'n groot verskeidenheid.
Lekker daggie 🌸
Tanya
Dis 'n beautiful prent!
Hi Tanya, dit is pragtig verby en geniet dit baie. Net vraag gaan jy jou videos nou op n Dins of Donderdag uit bring? ❤❤❤
Jong ek gaan dit nou post soos wat ek kan. Ek het nog 3 ou videos wat ek iewers gaan post en dan hang dit af van hoe ek iets het om 'n video te maak. Hopelik kry ek dit weer reg later die jaar om meer as 1 video 'n week op te sit.