THEUNS JORDAAN - Namibsroos

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 окт 2024
  • Stream nou - orcd.co/m4kqjpq
    Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    RUclips - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Namibsroos

Комментарии • 87

  • @theunsjordaan9907
    @theunsjordaan9907  3 года назад +17

    Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
    Ons kourier binne dae na jou deur toe!

  • @caillouoosthuizen7084
    @caillouoosthuizen7084 2 года назад +11

    R.I.P THEUNS JORDAAN YOU ARE A LEGEND GAAN SING VERDER IN DIE HEMEL

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 Год назад +7

    So emotive...so touching.. so beautiful! ❤❤❤🌷🌷🌷🌷Thanks to God for the gift of Theuns!🙏🙏🙏

  • @ruanvandervyver
    @ruanvandervyver 3 года назад +14

    Trane en hoendervleis! Baie dankie Theuns, Anton, Rochelle en Danny - julle is uitstekend!

  • @mitchielgroenewald273
    @mitchielgroenewald273 3 года назад +15

    Hier uit New Zealand laat die musiek van Theuns n mens so huis toe verlang!

  • @philipakiddanderson305
    @philipakiddanderson305 2 года назад +8

    Mooiste stem en genoels liedere sy stem sal voortleef in ons huise en harte 😢😢😢

  • @dotmatrix2002
    @dotmatrix2002 2 года назад +6

    Ek het nou op jou kanaal ingeskryf maar met die besef, vir jou maak dit nie meer saak nie. Mag die vrede van Jesus jou omvou daar waar jy nou by sy voete rus vir ewig.

  • @annetteventer8840
    @annetteventer8840 2 года назад +10

    Fantasties mooi ons het n legende verloor, jou stem gaan ni stil raak ni ons mis jou baie.

  • @ivancloete8907
    @ivancloete8907 2 года назад +20

    RIP THEUNS . CONDOLENCES TO THE FAMILY AND FRIENDS ; BE STRONG AND COURAGEOUS .

  • @beitskevanderlaan2219
    @beitskevanderlaan2219 Год назад +3

    O Theuns Jordaan naar jou zang luisteren is een zegen. Wat missen we je toch. Rust Zacht.

    • @gesinamynhardt
      @gesinamynhardt Год назад +1

      Suid Afrika .woon in Somerset Wes.adres more stuur baie dankie het hele paar van Theuns se cds.

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 2 года назад +12

    Theuns jou stem is stil maar jou ongelooflike musiek gaan in ons harte voortleef. Rus in vrede legend 😭😭😭

    • @leonbenmargui3240
      @leonbenmargui3240 2 года назад

      Rest In Peace your voice and your music will never be forgotten

  • @janeengelbrecht992
    @janeengelbrecht992 2 года назад +6

    Mis jou liefste Theuns met jou pragtige unike stem!!!

  • @umweltopa
    @umweltopa 9 месяцев назад +2

    ❤immerwieder herzzerreissend,RIP Theuns,deine Stimme,deine Songs,du fehlst uns

  • @janicewright9952
    @janicewright9952 2 года назад +7

    I don't know what you are singing but music is absolutely. universal language fabulous and what a wonderful duo thanks heaps xxxooo Theuns Jordan fly high always remembered xxxooo

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 3 года назад +9

    Verlang ons mooi land Swakopmund Namibia en love die Tafelberg en Kaap se berge. Love die nuwe akoestiese klanke en jou stem bly net mooi. Mooi Loop Gebed en Blessings 🙏🙏

  • @irmgardbruggemann1157
    @irmgardbruggemann1157 3 года назад +21

    A round of applause also to the musicians 👍🙋‍♀️👍🤠

  • @frxnlab
    @frxnlab 2 года назад +5

    Aai. My hart breek skoon. As 'n jong Kapenaar het ek myself per ongeluk bevind in Potch in die vroeë 2000s. Sy musiek was orals en sal my verewig herinner aan daai mooi dae.

  • @gesinamynhardt
    @gesinamynhardt Год назад +3

    Een van jou bestes.Theuns.

  • @gezinauys
    @gezinauys 3 года назад +26

    Dit bly darem 'n Pragtige lied. Met Theuns se pragtige stem! Wat meer kan mens vra?

  • @bliksemdonder5624
    @bliksemdonder5624 3 года назад +13

    WoW! Die gevoel van die musiekstuk. Dit bring emosies tot 'n punt. Ek mis my moederland....

  • @alexbotha970
    @alexbotha970 Год назад +1

    We lost a great singer and entertainer.Hope you found your Namibsroos.

  • @marlenestander2640
    @marlenestander2640 2 года назад +1

    Nooit gedink dat n namip roos in natuur so pragtig is wat nog fiesiese roos so kosbaar. baie gevoel. rus sag Theuns

  • @johannabezuidenhout4252
    @johannabezuidenhout4252 3 года назад +3

    Jy bly maar een van ons diep sangers soveel gevoel in jou liede. Bid vir volkome herstel! 🙏

  • @gesinamynhardt
    @gesinamynhardt Год назад +2

    Een van jou beste songs Theuns

  • @naomidekoker8097
    @naomidekoker8097 3 года назад +7

    Namibsroos een van my gunstelinge👌👌💜💜

  • @janinas5342
    @janinas5342 2 года назад +5

    Piękne wykonanie tej piosenki i śliczny aranż melodyczny. 🥰👌

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 Год назад +2

    Puik puik

  • @jacobuspetrus1984
    @jacobuspetrus1984 2 года назад +5

    ñ man wat ek nooit ontmoet het nie ,maar so baie na sy songs geluister ,rus saggies my broer Theuns,jy sal altyd in my hart bly.Groete en sterkte aan sy familie.Shalom(Vrede)

  • @francoisjmahne2713
    @francoisjmahne2713 3 года назад +8

    Die song gesels met jou. Regte Theuns Jordaan song

  • @kleintjievanvuuren8938
    @kleintjievanvuuren8938 3 года назад +7

    Dit is stunning Theuns...

  • @hendrinastrauss2405
    @hendrinastrauss2405 2 года назад +7

    So bly ek het Al sy Shows bygewoon - KKNK was Hy die Groot Lokmiddel!!! Ons onthou en dra hom SAAM in ons Onthou altyd - so gevoelvol!! So raak - ruk Alle verlange oop- So hartseer ,- Sterkte aan Almal Wie Hy aangeraak het , sy Vriende en Familie .

  • @41bmc
    @41bmc 3 года назад +11

    Wow, so much talent ^^ Love this music!

  • @simmpliisprkle_2370
    @simmpliisprkle_2370 3 года назад +4

    Een van my gunstelinge! As hierna luister verlang ek na die mooi NAM. Toe ek in NAM was het die my weer laat verlang na Tafelberg

  • @naomidekoker8097
    @naomidekoker8097 3 года назад +4

    Namibsroos een van my gunstelinge👌👌💜💜

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 3 года назад +6

    Love die lied Blessings 🌻🌻🙏👌

  • @SJSflight101
    @SJSflight101 3 года назад +3

    Dit is 2021!! Bring vir ons n song wat ons kan optel asb.

  • @hermanbester2106
    @hermanbester2106 3 года назад +7

    Awesome!!!!! 🙏

  • @ClaytonBenade
    @ClaytonBenade Месяц назад

    og di liedjie le bja na an my hart want hy word mt gevoel gesing mag sy siel in vrede rus.....

  • @ClaytonBenade
    @ClaytonBenade Месяц назад

    og di liedjie le bja na an my hart want hy word mt gevoel gesing mag sy siel in vrede rus.....

  • @marizetepereira1121
    @marizetepereira1121 Год назад +3

    Linda 🎶🎧❤️❤️

  • @caillouoosthuizen7084
    @caillouoosthuizen7084 2 года назад +4

    does anyone know how to play the intro for this help asablief

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 Год назад +1

    R. I. P. THEUNS, Lásko má Tvuj hlas mi doma zní, Anděli můj, ať bůh Te hyčka a, má, láska k Tobě, ať je Ti světlem do mého srdce, 😇😇😇💖💕💋💋💋🖤🖤🖤🐎🐶🎧🎤🎼🎶🎹🎸💽🕯️🕯️🕯️

  • @jacekzaremba5264
    @jacekzaremba5264 Год назад +1

    No..(co powiem.!.)../to mi się podoba.../..(kocham takie kantory...)...

  • @carineerasmus8839
    @carineerasmus8839 3 года назад +4

    Awesome Song xxx

  • @karinfourie4246
    @karinfourie4246 3 года назад +5

    Pragtig!

  • @joaomaciel9735
    @joaomaciel9735 Год назад +1

    Nice song

  • @jacolouw4065
    @jacolouw4065 3 года назад +5

    Pragtige Song

  • @peach2969
    @peach2969 2 года назад +2

    Luister na dit oor en oor.....

  • @teresitaluyong1530
    @teresitaluyong1530 2 года назад +1

    I luv d Bass 😘😘😘

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 года назад +2

    Pragtige Lied

  • @Gail-q9z
    @Gail-q9z 8 месяцев назад

    ❤❤so lovely😊

  • @kentondragon9263
    @kentondragon9263 3 года назад +2

    Mtv live acapella eat your heart out😍🥰

  • @robertjacobsfishing
    @robertjacobsfishing 3 года назад +4

    Puik!

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 3 года назад +4

    So mooi !!!

  • @philipakiddanderson305
    @philipakiddanderson305 2 года назад +1

    My gunsteling talk sy liefde us pragtig

  • @silvanapavan5089
    @silvanapavan5089 3 года назад +5

    Adorável😍

  • @Adriebamersfoort
    @Adriebamersfoort 3 года назад +5

    Amazing song en sterkte Theuns 🤗

  • @johanneskeyter7310
    @johanneskeyter7310 3 года назад +3

    Jy bly n STER

  • @martinludik711
    @martinludik711 2 года назад +2

    So baie mooi

  • @cheslynenortje1940
    @cheslynenortje1940 3 года назад +3

    Baie mooi

  • @nickyFoster-e9i
    @nickyFoster-e9i 10 месяцев назад

    AI DIT IS SO MOOI.MENS VERLANG NA HOM AS JY NA SY MUSIEK LUISER

  • @jacobarnard1578
    @jacobarnard1578 3 года назад +2

    Asb bid vir Suid Afrika

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 3 года назад +4

    💓

  • @jacekzaremba5264
    @jacekzaremba5264 Год назад +2

    Nie..mam ..prawa../dołączyć do tej grupy .. ludzi../...

  • @jacquelineengels1822
    @jacquelineengels1822 3 года назад +1

    Waar treden jullie op in België of Nederland

  • @mrsmith1813
    @mrsmith1813 3 года назад +5

    👍

  • @jacobarnard1578
    @jacobarnard1578 3 года назад +5

    Vir die 7 persone wat dit dislike jy het geen musiek smaak nie

  • @heinrichputter6258
    @heinrichputter6258 2 года назад +1

    Hy het don't gegaan net laas week

  • @irmgardbruggemann1157
    @irmgardbruggemann1157 3 года назад +2

    ❤️❤️👍👍🙋‍♀️

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 3 года назад +2

    🙌👍💖🐞🍀🍀🍀

  • @alfonzinaboonzaier839
    @alfonzinaboonzaier839 3 года назад +2

    Dis die mooiste ereninger van jou to jy op verhoog was sterkte gebedes vir jou gaan nooit stop sharing aan almal

  • @synnveskar-5840
    @synnveskar-5840 4 месяца назад

    🌹😍

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 3 года назад +1

    Brilliant but ek weet nie daar is eits anders🐎

  • @innerathlete1
    @innerathlete1 2 года назад +2

    😭