Theuns Jordaan - Namibsroos

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 окт 2024
  • PLEASE READ:
    I don't own anything in the video, including the audio and picture. The credits go to the respective owners. This video is purely fan-made, and will not be used for profit or illegal sharing. I just upload this to share this great music with the world. Thanks.
    Fair Use:
    "Copyright Disclaimer Under Section 107 of the
    Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use"
    for purposes such as criticism, comment, news
    reporting, teaching, scholarship, and research. Fair
    use is a use permitted by copyright statute that
    might otherwise be infringing. Non-profit,
    educational or personal use tips the balance in favor
    of fair use."

Комментарии • 211

  • @richmondlefa7950
    @richmondlefa7950 3 года назад +30

    Luster my broer Afrikaans music is the best
    Lief from sotho man

  • @paraboutjies
    @paraboutjies 2 года назад +50

    Rus in vrede ou grote. Jou musiek sal altyd voort leef 🌹🌹😪

  • @juanvandermerwe5085
    @juanvandermerwe5085 2 года назад +38

    Met groot hartseer sit ek a heeldag hier in Aus en luister na een van die mooiste stemme en verlang na SA. RIV Theuns, jy was en sal altyd n Legend wees. Dankie vir dit wat jy vir musiek gedoen het.

    • @StevenGysman
      @StevenGysman 2 месяца назад

      Salute da anakant. 😊😊

  • @annettevanderwalt3198
    @annettevanderwalt3198 2 года назад +6

    Watter liedjie van Theuns is nie topgehalte nie💗💗

  • @raymondvandiemel
    @raymondvandiemel 2 года назад +21

    Rus in vrede Theuns. My gunsteling liedjie.

  • @obadiaoracle5573
    @obadiaoracle5573 6 месяцев назад +2

    Theuns, baie dankie vir dit wat jy vir ons wat agterbly nagelaat het.
    Jy het jou roeping hier vervul, en al is jy nou op 'n beter plek, mis ons jou maar erg, ou maat...

  • @fanieoosthuizen6164
    @fanieoosthuizen6164 2 года назад +4

    Fanie Oosthuizen dankie Theuns vir jou mooi musiek.rus in vrede my maat.

  • @duan-leeisaacs9341
    @duan-leeisaacs9341 2 года назад +23

    Beste liefdjie ooit, Rus in Vrede Mnr Theuns Jordaan🙏

  • @Gym_Rat_Cpt
    @Gym_Rat_Cpt 2 года назад +10

    Ive always regarded Theuns as the better Afrikaans artist but now since his passing cant stop listening to his music. I truly believe this artist should have a street named after him.

  • @danieljosiasdekock6485
    @danieljosiasdekock6485 2 года назад +62

    Rus in vrede Theuns.... Jou musiek het ons hoop gegee,laat huil en laat dans. Dit sal voortleef... Gegroet is jy Namibsroos...vaarwel.😥

  • @jeninepretorius6182
    @jeninepretorius6182 2 года назад +14

    En skielik is jy vry
    Geniet jou vreemde stad ....vlieg hoog en sal jy asb vir ons die son gaan vang ....soos bloed was jy vir ons !
    Rus saggies....

  • @ZandrichMynhardt
    @ZandrichMynhardt 2 года назад +14

    Totsiens Theuns, gaan met God. Ons sien jou in die volgende een.

  • @retiefpotgieter7359
    @retiefpotgieter7359 2 года назад +14

    Ai ou Theuns. Ek sit en luister na al jou songs. Jy gaan n legende vir ons Afrikaners en Suid-Afrikaners wees. Nes ou Bles en Koos Doep. Nes Johnny en al die ander. Ek weet jy sou wou he ons moenie hartseer wees nie. Ons moet "gooi jou hartseer vir die reenboog" soos jy sou sing. Dankie vir alles. Terloops. Jy sing :'So long Marianne' beter as Leonard Cohen." Rus in vrede.

  • @cobusvantonder7924
    @cobusvantonder7924 3 года назад +23

    Ek bly in die Namib, en Theuns jou stem is net so mooi soos ons woestyn thanks Maat

  • @jeneskeconradie1990
    @jeneskeconradie1990 2 года назад +136

    We will forever keep this in our hearts, rest in peace you were and still are a LEGEND😭❤

  • @bernierao5012
    @bernierao5012 3 года назад +52

    A great voice for the singer with incredible depth and feelings put in to every song sung by this most and no words to describe the singer, THEUNS Jordaan. A gifted Voice from GOD Almighty.

    • @bobpringle1681
      @bobpringle1681 2 года назад +1

      I am so sad

    • @roseliavancini5547
      @roseliavancini5547 2 года назад +1

      Nossa vida é um sopro. UM homem tão LINDO UM grande cantor está nos braços do pai DEUS Aleluias

  • @tulicoetzee2561
    @tulicoetzee2561 2 года назад +4

    🇳🇦🌹 Lovely for a winter Namibian morning. RIP, Afrikaans legend 🙏

  • @tobyarild4936
    @tobyarild4936 2 года назад +21

    Absolutely. You area legend and will be sorely missed

  • @MeraaiJoy
    @MeraaiJoy 2 года назад +9

    A folk hero, a legend! RIP from Australia x

    • @4stetson2
      @4stetson2 2 года назад

      And from me in Texas. Love him and his music.

  • @elmienboyes7432
    @elmienboyes7432 4 месяца назад +1

    Hy sing onbeskryflik mooi. Ongelooflike stem. Jy kry net nie genoeg van sy musiek nie. Baie hartseer dat hy so vroeg moes gaan. Sal altyd na Theuns se musiek luister.

  • @bertusjansevanrensburg4869
    @bertusjansevanrensburg4869 2 года назад +2

    Rus sag jou pragtige siel.baie dankie vir jou pragtige stem.

  • @waynepetzer1476
    @waynepetzer1476 2 года назад +3

    Nostalgies. Jy was te diep om te verstaan my vriend.

  • @healthignite
    @healthignite 2 года назад +13

    Een van die beste Afrikaanse sangers. Rus in vrede Theuns. Mag God jou familie troos want jy het jou plek in miljoene harte vakant gemaak. Jy sal gemis word.

  • @shaneengelberts120
    @shaneengelberts120 2 года назад +7

    Through your music you will forever be a legend.
    RIP

  • @neitjie8497
    @neitjie8497 2 года назад +2

    Ai! Gaan jou mis ! ❤ Dankie Theuns vir jou 🎶 en ons sien jou weer, lief vir jou ❤

  • @hughlevett-yeats401
    @hughlevett-yeats401 3 года назад +18

    The Good, the Bad... but no ugly here! This South African is unique and extraordinary! What a voice! Haunting, sad... and yet energising! Great guitar and double-tap rhythm in the background... and every time one listens... you hear something different! Great stuff Alex!

  • @seugnettevanwyngaard4451
    @seugnettevanwyngaard4451 2 года назад +21

    😢 Rest in peace, your music will live on forever.

  • @simi8696
    @simi8696 2 года назад +13

    Gegroet in Namibsroos maar vir altyd in ons harte !

  • @leonjohannes5437
    @leonjohannes5437 3 года назад +3

    Wat a groot vooreg om na a legende te kan luister,"jys a yster ou Theuns"

  • @ashleyeyssen7851
    @ashleyeyssen7851 3 года назад +8

    My held jy en Steve bring liefde met musiek in my huwelik God bless you

  • @damiantyler5826
    @damiantyler5826 2 года назад +11

    Rip Theuns Jordaan you are and will always be a legend..

  • @esmemaritz8995
    @esmemaritz8995 2 года назад +7

    RIP Theuns your angel voice will stay forever with us

  • @nadiaeksteen5557
    @nadiaeksteen5557 2 года назад +12

    One of the best! Goosebumps

  • @annelietiearney2949
    @annelietiearney2949 2 года назад +67

    How sad that he passed away today - my heart is 💔

    • @bobpringle1681
      @bobpringle1681 2 года назад +4

      Me too🙏🏽🌹🙏🏽

    • @ShyKxtty
      @ShyKxtty 2 года назад +4

      Me too May he be at peace so many fond memories as a child. 💗 Kinda crying right now.

    • @BigMeech1
      @BigMeech1 Год назад +2

      Shame. May he continue to rest in peace. My favourite Afrikaans artist

    • @vanniekerkjohannes5568
      @vanniekerkjohannes5568 Год назад +2

      Hy was Amazing!❤

    • @moniquepatricia3199
      @moniquepatricia3199 11 месяцев назад +3

      Love his music.
      Sad he passed away so young!😢

  • @takenoteband1070
    @takenoteband1070 2 года назад +14

    Rest In Peace, Theuns, You will be missed. 🥺❤️ A big legend, that we lost

  • @adsnational3804
    @adsnational3804 3 года назад +7

    Pragtig....pragtig.....hoe verlang vannand na my liefie........Belinda

  • @Tyramiss
    @Tyramiss 2 года назад +12

    My hart is broken, and I will miss you Theuns Jordaan. May you rest in peace.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 года назад +2

    My hart is baie seer, sing vir Jesus, elkeen het sy of haar tyd om te gaan, gister is verby, more mag dalk nie kom nie, ek leef vir nou, koester die lied in my hart en drome. RIP

  • @sandralaing8688
    @sandralaing8688 3 года назад +13

    Wow!!! Om so jou hart in woorde uit te stort..WOW!!!

  • @lisa-marieventer7490
    @lisa-marieventer7490 2 года назад

    😭😭😭Ai oom Theuns.... Jys te gou weggeneem 🥺💔 jou liedjies leef steeds voort ❤️

  • @salomeengelbrecht602
    @salomeengelbrecht602 2 года назад +12

    How 😥 sad , may he sleep soft in our Father's ✋hand...till me meet again.

    • @pieterverster6259
      @pieterverster6259 2 года назад

      This is the most amazing message I came across. JUANITA my hart goes out to your tears and how you will miss him. Theuns you are an icon of South Africa we will miss you dearly 😢

  • @johnhangala3748
    @johnhangala3748 3 года назад +17

    Genuinely listen to this song on my way to work everyday

  • @eurikabain6881
    @eurikabain6881 2 года назад +5

    My favorite song! Going to miss your live shows x

  • @lenitait4433
    @lenitait4433 2 года назад

    Rip.dis die musiek wat ek oop groot geword het.hoe meer ek dit luister,hoe meer kom ek agter jy was n wuise mens.legende.een van die enigste ware afrikaans

  • @jay-zeecloete6747
    @jay-zeecloete6747 Год назад

    Om te dink ek het met sy musiek groot geraak...as ek en my pa plaas toe ry luister os net sy musiek...ware legende hier die..🔥🔥❤

  • @renabrown2946
    @renabrown2946 2 года назад

    RIV Theuns. Jy sal NOOIT vergeet word nie. Absolute legend en uiters beware en geseende kunstenaar. Hoendervleis mooi. My gunsteling kunstenaar.

  • @keanuennes5977
    @keanuennes5977 2 года назад +5

    A LEGEND FOREVER THEUNS !!!💙🤍

  • @maverickowies7894
    @maverickowies7894 2 года назад +1

    Wow ek sal net ni oor dit kom! Ek love net die song. Voice on point nd thn the instruments. RIP LEGEND

  • @esmemaritz3978
    @esmemaritz3978 2 года назад +4

    RIP Theuns so beautiful voice

  • @elsabecloete5660
    @elsabecloete5660 2 года назад

    Sal jou stem altyd in ons huise hoor. Dankie rasper stem vir jou skatte wat jy vir ons nagelaat het.

  • @johansmit1490
    @johansmit1490 5 месяцев назад

    Great,great mens gewees, hy sal altyd in ons harte bly❤

  • @charmainejunius4708
    @charmainejunius4708 2 года назад

    Ai Theuns, jou musiek bly net mooi, dankie vir dit wat jy nalaat.

  • @djcrazeeey1318
    @djcrazeeey1318 2 года назад +1

    One Of My Fav Songs Of Theuns Rest In Peace.Afrikaans Legend In Afrikanse Musiek

  • @charmainejonck7173
    @charmainejonck7173 2 года назад

    Rus in vrede Theuns. Trotse legende van Suid Afrikaanse musiek.

  • @chantecoraizin3196
    @chantecoraizin3196 4 месяца назад

    Beautiful extraordinary voice, so soothing. Legend.

  • @dawnderks-alzheimerstalks
    @dawnderks-alzheimerstalks Год назад

    Ek lief hierdie liedjie van Theuns so baie, asb kan jy dit aflaai met lirieke groot asb
    Dankie

  • @CoeniePretorius-te8zo
    @CoeniePretorius-te8zo Год назад +1

    Oral waar ek gaan neurie ek jou musiek Theuns. Jy is miskien nie meer met ons nie maar jou stem is steeds hier. Rus in vrede my vriend.

  • @karelduplooy8389
    @karelduplooy8389 2 года назад +1

    Oom Theuns jy is veraltyd in my hart❤️ RIV ❤️🇿🇦

  • @murengaefraim
    @murengaefraim Год назад +1

    i cant believe that the owner of this hit song is late, i only came across it last month and i have to search for it for the whole month until today is when i have learned the passing on of the owner, May his soul RIP

  • @laylahpieterson3186
    @laylahpieterson3186 Год назад

    Rus in vrede Theuns Jordan. An absolutely beautiful voice. Your music makes me feel like a little girl playing on the farm 💃🏻

  • @terrimeyer3815
    @terrimeyer3815 2 года назад +4

    💔 a legend 💔 jy is n roos in my hart 🎶🎵🎶⚘⚘⚘⚘

  • @wpjooste7668
    @wpjooste7668 2 года назад +1

    Wat ñ legende. Sonder aansit of voorgee. . Rus in vrede. Maak musiek vir al die grotes.

  • @perrydrift180
    @perrydrift180 2 года назад

    Yster. My langpad vennoot. Groot stem en groter hart. My vrou se favourite musikant. Mooi loop pella.

  • @sonjasmuts
    @sonjasmuts 3 года назад +6

    Wow!!!!!! Diep woorde...... 🙏

  • @viviennelouw7931
    @viviennelouw7931 2 года назад

    Will miss you tremendously but we have your music. Celebrating what you have left for us.

  • @tonyjessieferreira8989
    @tonyjessieferreira8989 2 года назад +6

    Heart broken 💔Rest in peace🙏

  • @lorrainerooi2873
    @lorrainerooi2873 2 года назад

    Rus sag Theuns,, voel nog soos gister as ek na jou musiek luister en na jakkalsdans kyk,, so asof ek jou persoonlik geken het. Jy sal altyd in ons harte bly sing 💔💔💔💔💔

  • @jacqueslourens3913
    @jacqueslourens3913 2 года назад

    Enige Afrikaanse mense, wardeer die man se woordgebruik in sy liedjies. Mens kan Theuns se liedjies voel. Maak lekker musiek in die hemel Theuns!

  • @neilladd3410
    @neilladd3410 3 года назад +6

    Beeuutiulll Voice of velvet.

  • @StevenGysman
    @StevenGysman 2 месяца назад

    Sosaloza ❤❤❤❤di roos mooi blyxxx almal

  • @janniediergaardt1048
    @janniediergaardt1048 2 года назад +3

    Rus in vrede Theuns, ons harte is seer.

  • @cnake243
    @cnake243 2 года назад +4

    Ek het niks van die geken, maar dai voicenote en toe 'n song van Steve het my hiernatoe gelei.

  • @kentondragon9263
    @kentondragon9263 Год назад

    Is seker die mooiste (Afrikaans) liedjie ooit 🥺

  • @benzdriver1268
    @benzdriver1268 Год назад

    Sit hier in Engeland met my 2 maande oue dogtertjie en luister na ou Theuns! Soos sy grootword sal ons langarm na jou Stem ou maat!!

  • @janniediergaardt1048
    @janniediergaardt1048 Год назад

    Dankie Theuns... 24 May 2023

  • @CalvinStoffel
    @CalvinStoffel 11 месяцев назад

    Rest in peace k gaan nooit di song vigeet ni 💫🙏

  • @abrespangenberg6809
    @abrespangenberg6809 2 года назад

    Ons het i legend verloor. Theuns jy was my SA Ozzy. Ek sal jo nooit vergeet ni. Jou musiek sal nooit dood gan by my ni. Ek luister al jare en jare na jou. Di isi bja hartseer dag maar elke keer as ek jo hoor sal j naby my hart wees. Voorspoed in jou na maal

  • @vonnaswartbooi9883
    @vonnaswartbooi9883 3 года назад +8

    My gunsteling.... Love this smuch....

  • @DonnevinMajiedt
    @DonnevinMajiedt 8 месяцев назад

    I dont how to say or describe it in words but these song it really touch my heart may your soul rest in peace ...❤

  • @esmemaritz7935
    @esmemaritz7935 2 года назад

    ,RIP Jordan jou musiek gaan voort leef my mens

  • @ernajansen445
    @ernajansen445 3 месяца назад

    I love Theuns 's music R I P Theuns

  • @Nikita-kt3nm
    @Nikita-kt3nm 2 года назад +3

    RIP legende🙏

  • @doorattachment6926
    @doorattachment6926 2 года назад

    Hy was maar die beste wat ons gehad het. R.I.V. Theuns jou musiek bly in my versameling. Sterkte oom Willie en tannie Maryna en sy familie.

  • @DolisHouston
    @DolisHouston 2 года назад +1

    Devastated 💔 R.I.P. Theuns Jordaan

  • @elenesteenkamp6280
    @elenesteenkamp6280 4 года назад +6

    I love this song

  • @kennethmoji7444
    @kennethmoji7444 4 года назад +9

    baie mooi lietjie

  • @AnnaDickson-zn3tl
    @AnnaDickson-zn3tl 4 месяца назад

    Teuns ons mis jou jy is my broer Siegfried Rehoboth Namibia gebore kind Namibia Siegfried baster always god bless❤❤❤❤❤❤❤

  • @peach2969
    @peach2969 2 года назад

    My favorite liedjie!

  • @ianjacobs2998
    @ianjacobs2998 Год назад

    What a legend. THE BEST!!

  • @macmuller8811
    @macmuller8811 4 года назад +9

    Beautiful

  • @eurikabain6881
    @eurikabain6881 2 года назад +2

    Rest in peace 💙💜💚❤️

  • @StevenGysman
    @StevenGysman 2 месяца назад

    ❤Jo mooi

  • @macabe121
    @macabe121 3 года назад +6

    This guy needs more subs

  • @annemehanekom3384
    @annemehanekom3384 2 года назад

    Tyd het gekom my maat,laat jy sag le,soos namibroos sag le saam die kamp vuur en n branna, kap hom vlou theunsie

  • @nitoantonio3156
    @nitoantonio3156 2 года назад +2

    Rest easy Legend🥺💔

  • @ruthgoreses1590
    @ruthgoreses1590 Месяц назад

    Sal nooit vergeet ,jou liedjies altyd vrede in my bring rus sag jou deel is afgemeet in die hemel

  • @riaanvisagie5847
    @riaanvisagie5847 3 года назад +1

    Een van jou bestes

  • @beatricezonkenanus4304
    @beatricezonkenanus4304 Год назад

    Rest in peace Theuns I love song

  • @llewellynluyt6486
    @llewellynluyt6486 2 года назад +3

    Jy het gegroet voor die storm kom die hoorder van jou roepstem het jou gehoor en sy namibsroos kom haal ons groet jou voor die storm kom ons weet dat on s moet aangaan dat on dit eendag sal verstaan vaarwel ou groote

  • @blackwolftrickshots4201
    @blackwolftrickshots4201 Год назад

    Jy was ysig in die koue
    Jou hande in jou hoed
    Jou jas tot bo geknoop
    Jou glimlag soet
    In die ego van jou wegstap
    In die woorde van jou groet
    Lê beloftes van jou omdraai
    En na my soek
    Bring vir my 'n Namibsroos
    Bring haar na my toe
    Tafelberg die roep my
    Oral waar ek gaan
    As jy eendag, op 'n reëndag
    Op 'n grou en eensaam Sondag
    Voor my deur kom wag
    Sou ek jou eensklap wegvat
    Deur die lug of met die langpad
    Na 'n somer visioen
    Waar ek jou sal soen
    Bring vir my 'n Namibsroos
    Bring haar na my toe
    Tafelberg die roep my
    Reguit na jou toe
    Instrumenteel
    As jy eendag weer wil praat
    Die geheime in jou loslaat
    Vir my 'n boodskap bring
    Sou ek dit sing
    En jy vra my oor ons môre
    Sal ons gister weer kan terug kry
    Soos misreën in die oggend
    Kleef jy aan my
    Bring vir my 'n Namibsroos
    Bring haar na my toe
    Tafelberg die roep my
    Oral waar ek gaan
    In die weelde wat my bybly
    In drome staan jy voor my
    In die oestyd van die liefde
    Waar ek jou kry
    In die myle wat verby gaan
    Deur die ure wat ons saam kry
    In 'n Sonneblom seisoen
    Is ons versoen
    Bring vir my 'n Namibsroos
    Bring haar na my toe
    Tafelberg die roep my
    Reguit na jou toe
    Instrumenteel
    Stuur vir my 'n bottelbrief
    Jou hart se serenade
    Die branders sal dit bring
    In die warm van jou woorde
    Voltyd van my gemoed
    Sou jy dit als verstaan
    As ek nader gaan
    En sou jy by my staan
    In glimlag en in trane
    Sou jy by my staan
    Bring vir my 'n Namibsroos
    Bring haar na my toe
    Sonneblom seisoen
    Tafelberg die roep my
    Reguit na jou toe
    Sonneblom seisoen
    Bring vir my 'n Namibsroos
    Bring haar na my toe
    Sonneblom seisoen
    Tafelberg die roep my
    Na Sonneblom seisoen.