Ché - Skoot in die Donker (Official Music Video) ft. Early B

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 сен 2024
  • Official Music Video for "Skoot In Die Donker" by Ché feat Early B. Download or stream hier - selectmusiek.l...
    Follow Ché op Social Media:
    Facebook - / cheleenel
    Instagram - / cheleenel
    TIKTOK - vm.tiktok.com/...
    Director/Director of photography/Colourist - Christian Wolf
    Editor - Stephan van Huyssteen
    Make-up - Mac Lesdego
    Wardrobe- kynaConsili Tarien
    Hair and nails - BUNIQUE
    Lashes - Lisa Lovewell
    Dancers:
    Lize-Marie Smit
    Katy-lee Andreka
    Denise Scheepers
    Vanya Janse van Rensburg
    Drikus Janse van Rensburg
    Micyla Farrell
    Clarissa Mileham
    Saentone Louw
    Special thanks to Lauren for location
    Skoot in die Donker feat. Early B
    Bietjie onseker bietjie benoud
    Dit is ñ warem aand al is dit bietjie koud
    Ek dink ek bloos alweer
    Dit voel of iets gebeur
    Sien jy die tekens sien jy my oë
    Die vlinders in my maag maak dat ekke voel of ek so
    Lig is soos ñ veer
    Dit voel of iets gebeur
    Hul sê die liefde is blind
    Sal ek dit in donker vind
    Wil ek myself rerig bind
    Vat ñ skoot in die donker
    Vat ñ skoot uit die heup
    Vat ñ kans op die onbekende
    Niemand hoef van dit te weet
    Hiers ñ kans in die donker
    Sit jou hand op my heup
    Kom ons dans in die onbekende
    Niemand hoef van dit te weet
    Vat ‘n skoot in die donker
    Voel die beat soos ek rap met dit
    En soos dit Tik vang ‘n Tok two step met dit
    As ek mik is jy gepluk girl you can get it
    Kettie geskiet as ‘n laaitie ek is krek met dit
    Dis Early B van die Dal af ek is hier vir die mammas
    Hier kyk hier baby op ‘n beat is ek one-up
    Jy kan my kom try want kyk hier hier is jou nannas
    Ek like my shots donker behalwe coke in my brannas
    Grind op die vloer laat Vonke skiet, die topste tricks, het ek mos op lock boetie,
    Okay ek het my next target rooi dot is gefix
    So laat ons dans Ché laat die chorus kom asseblief
    Vat ñ skoot in die donker
    Vat ñ skoot uit die heup
    Vat ñ kans op die onbekende
    Niemand hoef van dit te weet
    Hiers ñ kans in die donker
    Sit jou hand op my heup
    Kom ons dans in die onbekende
    Niemand hoef van dit te weet
    Vat ‘n skoot in die donker
    Hul sê die liefde is blind
    Sal ek dit in donker vind
    Wil ek myself rerig bind
    Hul sê die liefde is blind
    Sal ek dit in donker vind
    Wil ek myself rerig bind
    Vat ñ skoot in die donker
    Vat ñ skoot uit die heup
    Vat ñ kans op die onbekende
    Niemand hoef van dit te weet
    Hiers ñ kans in die donker
    Sit jou hand op my heup
    Kom ons dans in die onbekende
    Niemand hoef van dit te weet
    Vat ‘n skoot in die donker
    Vat ‘n skoot in die donker
    Official Music Video by Ché feat Early B performing Skoot In Die Donker. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) vevo.ly/eYMLTr
    #Che, #EarlyB #SkootInDieDonker

Комментарии • 106