Ché - Ek Like Hoe Jy Dans ft. Snotkop

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Official Music video for "Ek Like Hoe Jy Dans" by Ché & Snotkop.
    Download or stream here - selectmusiek.l...
    Follow Ché op Social Media:
    Facebook - / cheleenel
    Instagram - / cheleenel
    TIKTOK - vm.tiktok.com/...
    Follow Snotkop on social media:
    Facebook - / snotkopofficial
    Instagram - / snotkop
    Twitter - / snotkop_henning
    Director/ Edit / Grade / VFX: Christian Wolf @ Brickwolf Creatives
    Camera Assistant: Hanru van Zyl
    Extras:
    - Bass: Allouise Peens
    - Keys: Jean Swart
    - Drums: Breydon Blignaut
    - Skaters: Dean Koonin, Dean Alderslade
    - Dancers: Cat Swart, Nicholas Lai, Kyhara, Justone
    - Tik Tokkers: Calvin Reef, Mathew Koch, Zidane Meyer
    Che Dressed by: Kyna Consili
    Music video by Che & Snotkop performing Ek Like Hoe Jy Dans. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/MTlVqW
    #Ché #Snotkop #EkLikeHoeJyDans

Комментарии • 440

  •  3 года назад +317

    So Baie baie dankie vir elkeen van julle se ondersteuning!!! Ek is so dankbaar. Daar gaan so Baie werk in so n produksie in. En mense soos julle maak dit alles die moeite werd. Lekker luister en lekker jol!!! Awe!!! Ek is dankbaar !!!

  • @chanegrobler18
    @chanegrobler18 3 года назад +157

    Soooo damn trots op jou my friend🥺🥰❤️ jy lyk beyond beautiful en ek kry reeds nie die song uit my kop nie😍😍🔥🔥

    • @johanroetz5338
      @johanroetz5338 3 года назад +4

      New fav song

    •  3 года назад +13

      Awwwweee Neitjie so lief vir jou ❤️

    • @kendallaureaswanepoel5539
      @kendallaureaswanepoel5539 3 года назад +1

      Ek is lief vir jou

    •  3 года назад +3

      I just love you my Friend. Baie dankie great things to come 🚀😁🎤🎹

    • @debbierossouw3045
      @debbierossouw3045 3 года назад

      @ che

  • @warrencrampton17
    @warrencrampton17 3 года назад +38

    This young lady is going to go places. This song is brilliant. Will be playing this song for many years to come. Keep up the amazing work Che.

  • @leonestofberg
    @leonestofberg 3 года назад +28

    Ek love die song 😻

  • @user-di8he3zv9g
    @user-di8he3zv9g 2 месяца назад +2

    Ek het vandeesweek die song eers vir die eerste keer gehoor ! Briljant Ek luister dit nou oor en oor en oor en oor😊

  • @dutoitbou-verfkontrakteurs8803
    @dutoitbou-verfkontrakteurs8803 3 года назад +34

    Love it! Uiteindelik iemand wat vir die wereld wys dat suid afrika ok electroniese dans musiek kan maak

  • @jacodenys8387
    @jacodenys8387 3 года назад +5

    Jy is mooi

  • @avacouvaras6597
    @avacouvaras6597 3 года назад +19

    N lekker liedjie om op te dans! Sal beslis groot gaan en die girl gaan nog hoë hoogtes bereik. Mal oor die beat en die tune is perfek

  • @gsprofessionalmakeup605
    @gsprofessionalmakeup605 3 года назад +11

    Go Ché jy sing & is so mooi! Love Snotkop! Baie geluk met die single! 👏🏻

  • @johanroetz5338
    @johanroetz5338 3 года назад +7

    Awe

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 года назад +4

    love song

  • @ziaanmeyer8501
    @ziaanmeyer8501 3 года назад +156

    i see me 🥰

  • @arena5176
    @arena5176 3 года назад +7

    Bring asb 'n nuwe song uit

  • @lenev.dgrijp1111
    @lenev.dgrijp1111 3 года назад +9

    ek kani ophou om die song te luister nie ek LOVEEEEE DITTTTTTTT AWESOME WERK :)

  • @orgvanzyl9572
    @orgvanzyl9572 3 года назад +3

    Dis die BESTE Varst Track in 'n laaaaang tyd......

  • @andrejohan6253
    @andrejohan6253 3 года назад +10

    Hierdie is regtig n awesome lekker dans liedjie.. Baie baie awesome. Hierdie liedjie sal almal wil laat maak dans. Oud en Jonk

  • @andrediecoolderidder1476
    @andrediecoolderidder1476 3 года назад +9

    Dit was n baie cool song ek sal deffenitief daarna luister danki✌️✌️👍

  • @kendallaureaswanepoel5539
    @kendallaureaswanepoel5539 3 года назад +1

    Ek is lief vir jou

  • @stieniehietbrink4849
    @stieniehietbrink4849 3 года назад +6

    ek like jou liedjie ek luister hom oor en oor

  • @fatih7170
    @fatih7170 3 года назад +7

    Loves from Turkey

  • @zandrasteenkamp1058
    @zandrasteenkamp1058 3 года назад +4

    dis my beste song

  • @analenedeyzel4848
    @analenedeyzel4848 3 года назад +3

    My ma weti dat snotkop se nuwe song uit is ninmaar sy gaan dit love ek kani wag om haar te wys ni danki dat julle so awesome songs maak

  • @ruanniemann2258
    @ruanniemann2258 3 года назад +4

    Bja bja bja KWAAI love die song ♥️

  • @jacodenys8387
    @jacodenys8387 3 года назад +4

    I like jou love jou

  • @christiaanvanrhyn265
    @christiaanvanrhyn265 3 года назад +21

    Girl well done asb maak n album saam snotkop jull 2 maak een awesome span ons soek nog!!

  • @getgaming3608
    @getgaming3608 3 года назад +5

    Dit is my gunsteling song DAT daar is nou

  • @RC-cj8zt
    @RC-cj8zt 3 года назад +8

    Awesome liedjie. Het al baie keer daarna geluister!! Groete uit Nederland❤

  • @lanasmit5125
    @lanasmit5125 3 года назад +5

    Ek love hierdie song is my gunstuling 😍

  • @mr.snowmen8081
    @mr.snowmen8081 3 года назад +3

    EK hou hier nu al van (l) Greets uit Nederland,

  • @petraroberts7128
    @petraroberts7128 3 года назад +6

    Snotkop jy is cool !!

  • @CandiceLeighBeneke
    @CandiceLeighBeneke 3 года назад +15

    Absolutely love this song. On fire 🔥🔥🔥🔥🔥

  • @esmeraldadennis8353
    @esmeraldadennis8353 2 года назад +4

    I like jou songs

  • @khakishark
    @khakishark 3 года назад +11

    14 jaar oud?? love hierdie liedjie!

    •  3 года назад +3

      Nie rerig nie my ou maat maar dankie vir die goeie feedback ❤️

    • @annetjiekemp7116
      @annetjiekemp7116 3 года назад +2

      Like dit❤❤❤

  • @dornefritz5369
    @dornefritz5369 3 года назад +5

    Die beats awe🖖🖖🖖🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘😎😎😎😎

  • @wesselkrynauw6338
    @wesselkrynauw6338 3 года назад +3

    Lekker song

  • @carmensymes2517
    @carmensymes2517 3 года назад +1

    Voken legend ou snottie en Che..........

  • @chantelblignaut4557
    @chantelblignaut4557 3 года назад +10

    So n great catchy song!! Chè is a artist op n ander level!!! Love jou musiek

    • @gertstrydom4205
      @gertstrydom4205 3 года назад +1

      Ek stem saam, jy sing baie mooi Ché. Hoop dinge gaan nog goed Chants. :)

  • @AfrikaansJolMusiek
    @AfrikaansJolMusiek 3 года назад +9

    Well Done Che Track Hardloop Op Repeat Hier🔥👏

    •  3 года назад +2

      Baie dankie Julle #rock!!!!

  • @paulsvid
    @paulsvid 3 года назад +4

    Love this tune.. Listening from the UK .... baie mooi

  • @zarakuun9972
    @zarakuun9972 3 года назад +31

    Ek love hoe die TikTok moves in kom💗

  • @BunnyTJ
    @BunnyTJ 3 года назад +5

    Lekker nuwe song!

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 года назад +4

    Ek Love die liekie

  • @andrenel7546
    @andrenel7546 3 года назад +7

    Awesome Awesome Awesome!!!!!

  • @Jan_Hendrik
    @Jan_Hendrik 3 года назад +4

    Dis n Baie smart song die.. 😎🔊💥

  • @janhendriksmit3470
    @janhendriksmit3470 3 года назад +4

    Smart song 😎

  • @heinjansenvanvuuren1757
    @heinjansenvanvuuren1757 2 года назад +1

    Tannie sing baie mooi!

  • @lukestaden
    @lukestaden 3 года назад +5

    Ziaan🔥

  • @chrismaloudenehuygen2424
    @chrismaloudenehuygen2424 3 года назад +9

    BEAUTIFUL!!!!!!!!!! LOVIT 😍 WELL DONE CHÉ 🥂👌

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 года назад +6

    jy kan mooi sing

  • @juliodegouveia3577
    @juliodegouveia3577 3 года назад +6

    Goeie song🔥🔥🔥🔥🔥

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 года назад +3

    Dit is een van my fav song

  • @hendrievanwyngaardt1635
    @hendrievanwyngaardt1635 3 года назад +3

    Cool.... Nice song.

  • @AfrikaansJolMusiek
    @AfrikaansJolMusiek 3 года назад +16

    EKS WEER TERUG DIS IMPOSSIBLE OM WEG VANI TRACK AF TEBLY!!!

  • @leonprinsloo750
    @leonprinsloo750 3 года назад +2

    Yes

  • @synthwave7
    @synthwave7 3 года назад +20

    Uiteindelik 'n nuwe Afrikaanse liedjie- daar is so min nuwe songs - wat gaan aan ?

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez 3 года назад +1

      Daar is baie,baie,baie nuwe Afrikaanse musiek. Jy het duidelik nog nie my cool page GEtrace nie 😎✌️🎧🎵💓You will be amazed.
      👇
      m.facebook.com/SuperPassionateAboutMusic/?ref=bookmarks

  • @caileysmith8040
    @caileysmith8040 3 года назад +3

    Love doe song

  • @charlenespinner3799
    @charlenespinner3799 3 года назад +1

    Wow dis so awesome song . Kani wag vir nog van jou Chè.

  • @ViralSector
    @ViralSector 3 года назад +5

    What an amazing song. This will hit no 1 very soon.

    •  3 года назад

      Thank you so much . Appreciate the support 😀

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +20

    Ek like hoe jy sing meisie!!!!!😉 En Jou Dans Moves Sit My Lyf In Die Mood Om Sommer Saam JOU TE MOVE🕺🎧
    MAL legit TUNE😱
    😎🔥❤️🔊👌
    Ek like flippin alles van die tune & die video🎥
    😬🤯🥳😯
    PS: SNOTKOP jy werk saam CHÉ!! Saam laat julle ons nou DROP SOOS 'N DISPRIN ek sê!!!!!!!!!🤣
    DIE feature was so unexpected, maar dit werk!!!! #WellDone.
    Hierdie song gaan baie, baie groot gaan!
    Miljoen Views gaan sommer vinnig, vinnig vir julle slaan! 💥💯👏
    Ek is excited vir wat nog gaan voorlê vir hierdie girl! Hierdie musiek is beslis wat ons nou nodig het so teen die einde van die jaar. Ons 'PARTY MODE' is LOADING...!!!
    🎊🎉
    Already Feeling Festive!!!🎄

    •  3 года назад +4

      ❤️❤️❤️❤️❤️

    • @jeandredutoit1802
      @jeandredutoit1802 3 года назад +1

      Bra hoe het ek jou comment al op letterlik elke afrikaanse musiek video gesien😅Hoe de fok

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez 2 года назад +1

      @@jeandredutoit1802 Sien noueers hierdie comment. Als is PART OF A MOVEMENT..😅..Jy moet die songs bietjie gaan luister waarin ek feature :) 🎶👁️"KYK VIR MY" & die ander een se naam is "LA "LEKKER😋🎶.

  • @quintenbeets9613
    @quintenbeets9613 3 года назад +4

    Dankie Chè en Snotkop!!! Song is stunning en talent soos julle moet nooit ophou nie!!!!

  • @cecilenel3015
    @cecilenel3015 3 года назад +7

    Absolutely love this.... What an AMAZING song!!! This girl is just Amazing

  • @johanvancoller820
    @johanvancoller820 3 года назад +3

    Ek love die song💖

  • @carliviljoen7059
    @carliviljoen7059 3 года назад +2

    Love di song😍

  • @lynettenel5094
    @lynettenel5094 3 года назад +3

    Wat n lekker saam sing en dans liedjie. Well done Che

  • @kailin3707
    @kailin3707 3 года назад +3

    i dont what about this song but it makes me love my culture even more
    I LOVE SOUTH AFRICA PERIOD.

  • @marineroodt8664
    @marineroodt8664 3 года назад +1

    Ek love you musiek Chê

  • @dariusvosloo3583
    @dariusvosloo3583 3 года назад +1

    Cool snotkop like jou songs

  • @angierabie2796
    @angierabie2796 3 года назад +2

    Looooove dit

  • @katelynviljoen451
    @katelynviljoen451 3 года назад +4

    Love it

  • @carliviljoen7059
    @carliviljoen7059 3 года назад +4

    Ek love di song😍❤

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 3 года назад +2

    Chê jy het n mooi en goeie stem en bly snotkop saam jou die song gedoen soos ek gesê het fokus op jouself sodat dit suiwer afrikaans gevoel is en nie n oorsee gevoel nie maar dis n cool song well done

  • @danikaesterhuizen3099
    @danikaesterhuizen3099 3 года назад +3

    Love die song ❤️hulle het hom by Klein Kariba gespeel

  • @ludriegg4251
    @ludriegg4251 3 года назад +2

    Love die song regte vibe getter.well done Ché hoop en glo daar sal nog baie wees

  • @wynandburger474
    @wynandburger474 3 года назад +4

    Jy is my hero che ek love jou misiek

  • @kayliejacobs2551
    @kayliejacobs2551 3 года назад +4

    Love jou ❤❤

  • @clarissavandermerwe1474
    @clarissavandermerwe1474 3 года назад +3

    Love die song so baie!!!❤⭐💯

  • @nicoplekker3209
    @nicoplekker3209 3 года назад +1

    Dis so awesome song.... Kan nie wag vir die volgende een nie...

  • @carelvdwesthuizen4126
    @carelvdwesthuizen4126 Год назад

    😮❤dans dans snotkop ek val vir jou songs ek love die song 😍🥰❤️😘

  • @alexiarodriguez1570
    @alexiarodriguez1570 3 года назад +4

    Dope visual got dope🔥🔥 killin with it

  • @christiaandewaal2575
    @christiaandewaal2575 3 года назад +1

    Beste musiek ooit daar is nie beter

  • @abigailvandermerwe9012
    @abigailvandermerwe9012 3 года назад +1

    Ché snotkop ek love die song

  • @rubenvanjaarsveld5557
    @rubenvanjaarsveld5557 3 года назад +2

    Netjiess 😁

  • @madeleinvermaak305
    @madeleinvermaak305 3 года назад +1

    Ek love die song. As ek op internet kom dan luister ek hom 4 keer. ♥️😋

  • @corneljankowitz9130
    @corneljankowitz9130 3 года назад +8

    Stunning Ché... Keep it up!!

  • @riaanfranzsen9499
    @riaanfranzsen9499 3 года назад +4

    talent, WOW!

  • @Vian509
    @Vian509 Год назад

    Ek hou van you en and I love you

  • @abigailvandermerwe9012
    @abigailvandermerwe9012 3 года назад +5

    I LOVE IT 😊

  • @cropangel6207
    @cropangel6207 3 года назад +2

    🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 vuur

  • @salliefourie9822
    @salliefourie9822 3 года назад +2

    Amper sê ek Bef😶k 👌😎 Cool !!!

  • @debsW2JD
    @debsW2JD 3 года назад +7

    ja nee kyk ,as jy saam snotkop sing het jy n wenner dis nou maar so
    jy kan hom met NIEMAND vergelyk of in n sekere groep sit nie
    hys op sy eie
    SIMPLY THE BEST

  • @alresaminnie7448
    @alresaminnie7448 3 года назад +2

    EK LIKE HOE JY DAANS 🤘🤘🤘

  • @cheriesvanheerden4474
    @cheriesvanheerden4474 3 года назад +3

    Almal in die UAE dans lekker saam. Dankie!

  • @Zanel1227
    @Zanel1227 6 месяцев назад

    ❤❤❤❤❤Che jy is so mooiiiiiiiiiiiiii❤❤❤❤❤❤ek wens ek was jy

  • @jacodenys8387
    @jacodenys8387 3 года назад +1

    Ek love jou shong

  • @andrenel4586
    @andrenel4586 3 года назад +4

    Wat n awesome song. Well done

  • @RenierBeukesdapperratel
    @RenierBeukesdapperratel 3 года назад +4

    Nice!

  • @coach10001
    @coach10001 3 года назад +3

    Music productions really dope. Ek hou van die kunstenaar maar baie meer beindruk met die producer. Baselines are clean. Mids are crispy.

    •  3 года назад

      Baie dankie!!! Agter elke goeie kunstenaar is n amazing span. 😁🙌🏻

  • @vocalevents8756
    @vocalevents8756 3 года назад +3

    Great song!

  • @user-dg8ky2sp1t
    @user-dg8ky2sp1t 3 года назад +2

    tanie se music is so cool

  • @christiaandewaal2575
    @christiaandewaal2575 3 года назад +1

    Love jou musiek