Platformsessies: DI-VERS

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • Platformsessies Di-VERS: In die tweede Platformsessies-produksie van die jaar word die diversiteit van Crescendo-legende Melissa Campher en 2024-finaliste Janine Fourie, Onblusbaar en Victor Fredericks se unieke identiteit in die vorm van sang en musiek gevier. Robin Fourie en Gracia Nicholls is die seremoniemeesters wat hierdie unieke, di-verse intieme ervaring met die gehoor deel.
    Hierdie produksie is saamgestel deur Robin Fourie (aka Die Hooflig) met musikale regisseur William Jacobs.

Комментарии •