Jacques Du Plessis - Tequilaboer (Official Music Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 сен 2021
  • Official Music Video for "Tequilaboer" by Jacques Du Plessis. Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/Tequilaboer
    Follow Jacques Du Plessis op Social Media:
    Facebook - / jacquesduplessisofficial
    Instagram - / jacquesduplessis35
    TikTok: vm.tiktok.com/ZSJtjs5WY/
    Select Musiek Website: selectmusiek.co.za/jacques-du...
    Director- Will Venter, Kalon Films
    Bostu Boerboels
    Tequilaboer - Lirieke
    Uno dos tres cuatro, Tequila!
    Cinco cinco seis
    Ek’s ‘n Tequilaboer 
    Dis drie oor drie en jy sê bye
    Die stilte in die kamer maak ‘n groot lawaai
    Die reuk van sigarette hang in die lug
    En ‘n leë bottel Tequila lê op sy rug
    Ek wonder hoe het ons tuis gekom
    Ek het ‘n boodskap wat vra, is julle veilig tjom
    Hierdie bed van my draai soos ‘n ou windpomp
    En die hoofpyn laat my wens ek kan tyd laat stop
    1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop
    4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop
    6 Tequilas het ek die moed gekry
    Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy
    9 en 10 op die dansvloer
    11 en 12 Tequilas
    Ek’s ‘n Tequilaboer
    Hier waar ek lê dra ek jou aan my lyf
    In die onbekende het ons boeke geskryf
    Ek hoor iets en sien dan jou silhouette
    En ek voel jou sagte lyne weer in my bed
    1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop
    4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop
    6 Tequilas het ek die moed gekry
    Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy
    9 en 10 op die dansvloer
    11 en 12 Tequilas
    Ek’s ‘n Tequilaboer
    Uno dos tres cuatro, Tequila!
    Cinco cinco seis, Tequila!
    Hoe lyk dit met ‘n rondte, Tequila!
    Vergeet van al die stress, Tequila!
    Uno dos tres cuatro, Tequila!
    Cinco cinco seis, Tequila!
    Hoe lyk dit met ‘n rondte, Tequila!
    Vergeet van al die stress
    Ek’s ‘n Tequilaboer
    1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop
    4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop
    6 Tequilas het ek die moed gekry
    Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy
    9 en 10 op die dansvloer
    11 en 12 Tequilas
    Ek’s ‘n Tequilaboer
    1 Tequila, 2 Tequilas, 3 Tequilas, drop
    4 Tequilas, 5 Tequilas, smokkel met my kop
    6 Tequilas het ek die moed gekry
    Nommer 7 en 8 toe is dit ek en jy
    9 en 10 op die dansvloer
    11 en 12 Tequilas
    Ek’s ‘n Tequilaboer
    11 en 12 Tequilas
    Ek’s ‘n Tequilaboer
    Music video by Jacques Du Plessis performing Tequilaboer. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Jacques Du Plessis
    vevo.ly/xHdPdH
    #JacquesDuPlessis #Tequilaboer
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 15

  • @jacosteenberg7813
    @jacosteenberg7813 Месяц назад

    Lekker man ....

  • @pierrerossouw6083
    @pierrerossouw6083 2 года назад +2

    Jy weet die country song gaan "1 tequila, 2 tequila, 3 tequila, floor". Ag shame, kan ook seker nie 'n glasie mampoer hou nie! Lekker liedjie en laat my hart my moederland en taal mis.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 года назад +6

    👨‍🌾🚜🐖Ek is ook nou sommer 'n #Tequilaboer na hierdie lekker TUNE! DIT SKUD 'N MAN BEHOORLIK! Die song sal mens skoon nugter kan maak ook 😂🥳
    #ToooNice! Die beat ruk 'n ou reg! 💪❤️

  • @melindawhite8251
    @melindawhite8251 Год назад

    Jong man, jy is uitstaande, het jou optrede gisteraand by Loftus Tribute to Theuns so geniet.

  • @codmbros5427
    @codmbros5427 2 года назад

    Jy is die beste song writer

  • @aaronmrabalala2189
    @aaronmrabalala2189 Год назад

    What a vibe. Awesome Tune.

  • @elandribester8941
    @elandribester8941 2 года назад +1

    lovit!❤️‍🔥

  • @melanievisser6985
    @melanievisser6985 2 года назад +1

    Love love love, 😍 absoluut love die song. Dit is al my Vrydag song oppad huistoe. En dan natuurlik 'n tequilla later die aand. 😉

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 2 года назад

    Ek 😍😍😍😍 #TequilaBoer se musiekvideo 😍💃😍💃😍💃 Welgedaan Jacques 🙌🙌🙌🙌🙌

    • @pierrerossouw6083
      @pierrerossouw6083 2 года назад +1

      Hi Wilna. Geen redes of bybedoelings nie - wil net hello sê van 'n ander Rossouw!

  • @leonepelser880
    @leonepelser880 2 года назад

    Amazing!!!

  • @CharisBets
    @CharisBets 2 года назад

    💃🏽🥃🥃🥃🥃

  • @hugomay5451
    @hugomay5451 2 года назад +2

    Afrikaanse musiek breek bane.

    • @jackdaw6359
      @jackdaw6359 2 года назад

      Dit breek my ore en brein

  • @hanliepeens8759
    @hanliepeens8759 2 года назад +1

    Dog sa sakit Mata NG cancer saxena balaram I like rice and reality