Cindy Swanepoel, Zak Hendrikz en Alby Michaels |

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 июн 2024
  • In die #LunchPunch met Francois van Rensburg gesels ons met die talentvolle akteurs oor hulle jongste projek, die verhoogproduksie 'Een', wat by die gewilde Innibos Kunstefees opgevoer word. Cindy Swanepoel, Zak Hendrikz, en Alby Michaels (Regisseur) deel hul gedagtes en ervarings oor hierdie unieke en roerende produksie.
    #LunchPunch #GROOTgesprek #GROOTfm905
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •