Kobus Wiese gesels oor die Wêreldbeker-oorwinning in 1995
HTML-код
- Опубликовано: 15 янв 2025
- Dit was Woensdag 24 Junie presies 25 jaar sedert die Springboke die Rugby Wêreldbeker op eie bodem gewen het. Dit was ‘n jaar na ons eerste dekoratiese verkiesing en die bokke wat voorheen ‘n simbool van apartheid was het landsburgers met ‘n bietjie Madiba Magic bymekaar gebring.
Kobus Wiese het op slot in die eindstryd uitgedraf en sy ervaaring met Jody Hendricks gedeel, oor hoe die span verskeie oponente, op en van die veld af moes oorkom.