Rotas The Rapper - Geen Ander Een ft. Spinksie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • Follow die socials:
    @rotastherapper - www.instagram....
    @spinksie_01 - www.instagram....
    Lyrics (Explicit):
    [Chorus]
    Jou leë beloftes
    Nou ‘n skadu teen die muur wat in die donker nagte vir my gluur
    My hart verkrummel en verbreek, nooit gedink jy sal my so verneuk
    Ek het probeer om jou te vergeet
    Die swaarkry is te wreed
    Ek sal ‘n honderd duisend keer my hart weer uitleen
    Ek soek geen ander een
    [Verse 1]
    (Sy sê)
    Hoe te hel verwag jy ek moet chill is jy serious
    Het jy vergeet dat 'n dame soos ek ook maar net needy is
    Jy maak die jokes maar ek voel meer soos die comedian
    Hoe te hel verwag ek moet chill as ek sien dat jy op die TV is
    So jy bel my nie meer nie
    Sê jy gaan my nie phone nie
    So jy text my nie meer nie
    Jy sê jy gee nie meer om nie
    Jy reply net as jy tyd en dai shit is ironies
    Want jy respond op ammel se comments behalwe op myne
    Rotas, jys die een wat my lewe gelaat pause het
    Rotas, jys die enigste een wat my accept het met my flaws neh
    Rotas, jyt my gehelp vergeet van my problems
    Jys die enigste een wat gehelp het dat my trane geresolve het
    Ek moes my lankal vir hierdie shit prepare
    Jyt net 'n effect op my en dit is nogal bad
    Wat van ons het jy vergeet dis unfair
    Dat jy my ignore en dit laat my stress but I guess
    [Chorus]
    Jou leë beloftes
    Nou ‘n skadu teen die muur wat in die donker nagte vir my gluur
    My hart verkrummel en verbreek, nooit gedink jy sal my so verneuk
    Ek het prober om jou te vergeet
    Die swaarkry is te wreed
    Ek sal ‘n honderd duisend keer my hart weer uitleen
    Ek soek geen ander een (x2)
    [Verse 2]
    First of all bly net weg met dai sad vibes van my af
    Want jy is die rede hoekom ek gechange het op my eie bra
    Want ons was duitlik saam
    Shit was heel okay oubra
    Maar die feit dat jy nooit geglo het in my nie het vir my gekraak
    En nou wat ek moves maak is ek eweskielik 'n priority
    Maar my verstand jarre het nie meer storage nie
    Ek het teveel om gegee
    Maar jyt my wys kom maak
    Ek regret rerag nie dat jy op my pad gekom het nie
    Dink jy die besluit het nie 'n effek op my nie
    So jys die enigste een met 'n hart tussen ons
    So jys enigste een wat vas maak met gevoelens
    Jyt gekuier in tye waar ek gedink het jou kop is in die boeke
    Ek kan nie glo jy het jou boy bestie bo oor my gekies nie
    En eks nie childish nie ek mind nie julle vriendskap nie
    Maar ons is in 'n verhouding en nie 'n kompetisie nie
    Hoe te hel raak jy verlief op iemand wat nie die liefde van God kan sien nie
    [Chorus]
    Jou leë beloftes
    Nou ‘n skadu teen die muur wat in die donker nagte vir my gluur
    My hart verkrummel en verbreek, nooit gedink jy sal my so verneuk
    Ek het prober om jou te vergeet
    Die swaarkry is te wreed
    Ek sal ‘n honderd duisend keer my hart weer uitleen
    Ek soek geen ander een (x2)
    [Verse 3]
    En eks nie perfect nie eks 'n mens ek maak foute
    Ek verstaan nie hoe kry ek seer al was ek al die pad devoted
    Dit wys maar net maak nie saak hoe hard jy op een persoon focus
    Hulle harte bly geslote al los jy joune open
    Vir jou is daar nogaltyd maar 'n sagte plekkie
    Gedagtes sweef kan nie glo dat ek nie meer ankers het nie
    Jyt my gechange moenie maak as of jy nie 'n part het in dit nie
    Acting all innocent as of jy nie geraamtes het nie
    Ek het gedog dat ek sou beklei
    Vir liefde wat lewe hier binne in my
    Ek kan nie glo dat ons paaie nou skei
    Dinge was lekker maar nou's dit verby
    En ons hoef nie mekaar te vermy
    Gedink dis so maklik soos ammel voorgooi
    Miskien het die verhaal gekom op 'n einde
    Miskien is die liefde maar net nie vir my
    Ek is siek en sat van die drama
    Jyt iets diep kom kap hart in
    Iets diep wat my lat sak het
    Eks nie eens dood nie maar eks in 'n gat in
    Love of my life soos iemand wat visions van die toekoms af kry
    Jou forever was net 'n paar maande vir my
    It's time to go our separate ways
    Ek hoop dat jy iemand beter kry
    [Chorus]
    Jou leë beloftes
    Nou ‘n skadu teen die muur wat in die donker nagte vir my gluur
    My hart verkrummel en gebreek, nooit gedink jy sal my so verneuk
    Ek het prober om jou te vergeet
    Die swaarkry is te wreed
    Ek sal ‘n honderd duisend keer my hart weer uitleen
    Ek soek geen ander een (x2)
    Ek soek geen ander een

Комментарии • 547

  • @geenachristiaans
    @geenachristiaans 3 месяца назад +4

    How can one forget a masterpiece like this one 🥹❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️....I'm always gonna listen to this song

  • @kaileyleone
    @kaileyleone 4 года назад +68

    Rotas eks ñ huge fan van jou. All the way from Namibia 🇳🇦🔥 Keep doing your thing!🥰❤

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  4 года назад +17

      Ek waardeer jou ondersteuning❤️🙏

    • @lenvanlakeysebastiaan3694
      @lenvanlakeysebastiaan3694 4 года назад +4

      😘😘😘😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😣😚😚👭👭👭👭👭😙😚😗😘❤❤❤❤❤

    • @desroyjustonvanderwesthuiz7417
      @desroyjustonvanderwesthuiz7417 4 года назад +2

      Gasyogjhfdjhfgjgfjfredjjfdsfijtrhiijgdefikhhhjo🤗😭

    • @enwillvanheerden472
      @enwillvanheerden472 4 года назад +2

      Rottas djy my bru da is n song wat my getrap het my buddy

    • @shielynnejulies829
      @shielynnejulies829 4 года назад +3

      Kailey eke ht niii gewiet of gedink dt onz Afrikaans so Ver ganh go naiii my bro jy maak regtag on mense proud

  • @lady_jayyy5510
    @lady_jayyy5510 4 года назад +29

    Afrikaanse Rap coming for the top spot, I'm So Proudddd

  • @jaundejager3698
    @jaundejager3698 3 года назад +5

    Keenin

  • @kamishajulius5121
    @kamishajulius5121 4 года назад +22

    My Ouma se altyd vr my rotas jy arem maar jy is ondendlik love you rotas plz do not unlike this song😍

  • @ivodiebokofficial5777
    @ivodiebokofficial5777 2 года назад +10

    I believe in u Rotas jy is een van die beste Afrikaans Rappers in die werld ... frm🇳🇦🇳🇦🇳🇦👏

  • @cheniengroenewaldt429
    @cheniengroenewaldt429 4 года назад +7

    Ek lief julle altwee.Ales wat mooi is vi julle.🤗

  • @davidandrews8076
    @davidandrews8076 4 года назад +10

    Great song Rotas and Spinksie. Your future look bright. Look forward to your journey in Maak my Famous, Spinksie. Rotas everything of the best with your studies.

  • @marcelinooosthuizen9670
    @marcelinooosthuizen9670 4 года назад +17

    Sjo die song raak diep, diep bine in my siel .

  • @cathrinecoetzee6315
    @cathrinecoetzee6315 2 года назад +3

    Rotas jhu talent mk my bly🙌❤️goeie rapper 💯🔥 dii cherii sing ook oulik.... Namibian fan

  • @eumainejulies9145
    @eumainejulies9145 4 года назад +26

    Welgedaan Rotas en Spinksie! Awesome collaboration, hou so aan, mik vir die sterre. Ek hou van altwee van julle werk en kreatiwiteit!

  • @zdogricher501
    @zdogricher501 4 года назад +3

    Rotas jou woorde is deep en so vol passie, wanner jy rap connect jou woorde onmiddelik met die luisterar. Ekt rymklets cir 'n rydji gevolg, maar toe ek jou viri eerste hoor-het dit my onmiddelik hook. Ek love die message wat damee gaan. Alle beste vir jou toekoms, veral met jou studies, dankie dat jy so baie ander daar buite respresent en Kan wyd daar is 'n uitweg uit die donkerte.
    Spinksie, jou stem is beeldskoon en jy is so nederig, ek wens jou ook die beste toe.
    Julle song is 🔥

  • @TeaAndBuckets31
    @TeaAndBuckets31 3 года назад +3

    Only way is up 😍 greatness awaits 🤞🏼🤞🏼🤞🏼

  • @duwaynelouw7287
    @duwaynelouw7287 3 года назад +7

    Rotas eks n major fan VN ju all I want keep up doing good di kom vni ghetto AF bru

  • @stephyraut3159
    @stephyraut3159 4 года назад +6

    Wow. Dis is such a great production. Much love from Botswana 💞

  • @jpkoul6984
    @jpkoul6984 4 года назад +41

    Hierdie Collab 🔥🔥🔥 die woorde....alles!!!! Eks trots op julle man. Keep up doing the good work 💪🏻💪🏻

  • @ericasingh7764
    @ericasingh7764 4 года назад +4

    Spinksie ft Rotas👏🙌 shine your lights 🚥 much repsct vjulle 2🙌

  • @geraldogallagher4503
    @geraldogallagher4503 3 года назад +2

    Hoe kry ek nou net die song😭😭😍😍😍😍😍🔥🔥🔥🔥💯💯 nuwe fan uit Oos London uit

  • @greytonrbuys166
    @greytonrbuys166 2 года назад +2

    geen ander een/Love the way you lie!!!! okay okay Rotas jy salit altyd het tel op vju❤!!!!

  • @yourgirlbrookevalentein720
    @yourgirlbrookevalentein720 4 года назад +19

    Rotas eks n huge fan vn jou❤️😍 Ek love dii song😍😍

  • @shannenapoll2839
    @shannenapoll2839 2 года назад +3

    Bru Ek is baie lief virju 🌹❤️

  • @gerchvonresant954
    @gerchvonresant954 4 года назад +2

    ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️👌🎙️👍Fantasties. Rotas, Spinksie julle is duidelik

  • @sanoldkoert6676
    @sanoldkoert6676 4 года назад +13

    Amazing talent. Afrikaans is n mooi taal🔥

  • @susdude1192
    @susdude1192 4 года назад +4

    Love this song all the way from the USA 🇺🇸

  • @zidanewilliams1357
    @zidanewilliams1357 4 года назад +6

    Fire my brah🔥🔥🔥🔥🔥

  • @evanjulies4201
    @evanjulies4201 4 года назад +12

    dankie julle twee dit was amazing❤😻rotas jou woorde is baie mooi daar ek love dit ek wil dit oor en oor luister😅❤

  • @aquariunlo6361
    @aquariunlo6361 4 года назад +5

    Befok my broe!!

  • @elbethapril3665
    @elbethapril3665 4 года назад +3

    Hou de hel raak jhy vi lief op iemand wat ni die liefde god raak sieni feel that line rotas

  • @dalenswartbooi4185
    @dalenswartbooi4185 4 года назад +6

    Respect buddy....

  • @youngboym.c2675
    @youngboym.c2675 4 года назад +9

    I LOVE ROTAS !!!! Not that he is only a go raper but that will believed in god and he never gave up . I LOVE YOU ROTAS

  • @nalliesvanwes2107
    @nalliesvanwes2107 4 года назад +4

    Keep doing your thing Rotas ek weet die paarl se mense is trots op jou 😍💯

  • @leoniehill8493
    @leoniehill8493 3 года назад +3

    You cute and smart rotas

  • @anwardocarelse4793
    @anwardocarelse4793 3 года назад +2

    Gevaarlik bru 💙

  • @shannonlombaard3669
    @shannonlombaard3669 4 года назад +10

    Die song forever nooit vergeet
    Jys goeie inspirasie

  • @kellyjanestuurman5415
    @kellyjanestuurman5415 4 года назад +4

    Keep it up Rotas!!!!👏 Dus amazing💯.... Mag jy nog meer sukses behaal met jou musiek loopbaan🙏

  • @willemolyn187
    @willemolyn187 4 года назад +6

    Dankie Rotas en Spinksie 👌🙈

    • @ashantialanza2720
      @ashantialanza2720 3 года назад +1

      I love you Rotas

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @anastachia-leejarsen3279
    @anastachia-leejarsen3279 4 года назад +2

    Die woorde is wr baie mooi en ek is n fan

  • @nalliesvanwes2107
    @nalliesvanwes2107 4 года назад +2

    Go rotas And Spinksie
    Nice!!🐾💯💯

  • @big5loans978
    @big5loans978 4 года назад +2

    dus baie pragtig rotas en spinksie .ek love dit

  • @isakgertse4134
    @isakgertse4134 4 года назад +2

    😎🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @le-thandichristinerens847
    @le-thandichristinerens847 4 года назад +2

    🔥🔥🔥🔥Oeh jys by dit boeta, flames vir jou maaitjie🔥🔥🔥🔥🔥

  • @keegunmatsimella7932
    @keegunmatsimella7932 4 года назад +5

    Lekkka rotas MB hou so aan keep filling your dreams cuz

  • @RonaldoDavids
    @RonaldoDavids Год назад +2

    Ek admire jou talent my bru ..You push me to do great ...God bless you 🙌💪🎤🎙️🎧

  • @jdhendricks4473
    @jdhendricks4473 3 года назад +2

    I love all the songs of Rottas
    Vni beste Afrikaans rapper🔥🔥

  • @ashwinsamuels9818
    @ashwinsamuels9818 4 года назад +5

    Youngst pasop nou Die man kom sterk deur👌

  • @nizardoscobie3702
    @nizardoscobie3702 4 года назад +5

    This is a song one cant let go by withoutnot repeating.... Dis net warm.....💯💥🇳🇦

  • @keathoncupido8512
    @keathoncupido8512 4 года назад +4

    Great work you guys 🙏🙌may god keep showering his blessings upon use too🙌

  • @nicolesolomons.2659
    @nicolesolomons.2659 3 года назад +2

    ii luv you guys ❤

  • @sharlenespinks1247
    @sharlenespinks1247 4 года назад +2

    Wowwwwww!!! Well done julle. Super trots op jou Spinksie julle het dit genail🤗😘

  • @marizaanventer25
    @marizaanventer25 4 года назад +9

    Go spinksieee❤️

    • @NoleneSpinksieSpinks
      @NoleneSpinksieSpinks 4 года назад +1

      ❤❤❤❤

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @samanthaswartbooi6200
    @samanthaswartbooi6200 2 года назад +2

    Ek hou van rotas hy is my favorite

  • @ricardodewaanfredricks6341
    @ricardodewaanfredricks6341 4 года назад +4

    ROTAS ALLE BESTE OP JOU PADJIIE JHYC FIRE👌🤞

  • @DJKMACPT
    @DJKMACPT Месяц назад

    Still a hit to this day 🔥

  • @itswade2267
    @itswade2267 4 года назад +2

    Naai jys n yster rotas hou an boya is 👍🙏

  • @yb_cappuccino
    @yb_cappuccino 3 года назад +2

    🔥🔥

  • @virgiliodirks
    @virgiliodirks 4 года назад +5

    Anxiously waiting for this drop. Ek wiet sommer klaar die gaan 💥💥💥 wees.

  • @angelianohartnick1919
    @angelianohartnick1919 4 года назад +2

    Big up buddy... Keep the good and hard work going...God's blessings on your life

  • @ronaldoprince5702
    @ronaldoprince5702 4 года назад +4

    Emotional track ❤
    Ek luvit ❤🔥

  • @doctorthepang2928
    @doctorthepang2928 4 года назад +8

    Ek soek dai kin se stem op my album. Sys Amazing.

  • @gracemattheus7297
    @gracemattheus7297 4 года назад +4

    ❤❤❤❤❤❤❤
    Love this song!!

  • @shielynnejulies829
    @shielynnejulies829 4 года назад +4

    Kanh nii wag Om wee spinksiiii Se stunning voice the hoor nii ooh kanh NII wag niiiiiiiiiiii so happy omg can't believe you guys is making it so far 😂🐱😂

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  4 года назад +2

      Dankie. Ek waardeer jou support❤️🙏 GLO MY DAARS NOG BAIE OPPAD🙏❤️

    • @shielynnejulies829
      @shielynnejulies829 4 года назад +2

      @@rotastherapper Yesss I believe in you I no you believe in yourself

    • @NoleneSpinksieSpinks
      @NoleneSpinksieSpinks 4 года назад +3

      Aw, waardeer die so baie! Baie liefde xx

    • @reaganvonloggenburg2516
      @reaganvonloggenburg2516 4 года назад +1

      Eendag is jul tops ysters🔥🔥🔥

    • @shielynnejulies829
      @shielynnejulies829 4 года назад +1

      @@NoleneSpinksieSpinks naiii viiiu jile altyt

  • @EkisRichinmind88
    @EkisRichinmind88 4 года назад +4

    KLASSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS

  • @joleneosborne351
    @joleneosborne351 3 года назад +2

    Stunning julle twee. Ek is trots op jou

  • @jamiehendricks1810
    @jamiehendricks1810 4 года назад +6

    Ongelooflik Well Done🥰💯

  • @zekieg
    @zekieg 2 года назад +5

    Sy sing mooi julle moet n noge hit drop moeni vergeet van my nie 🤗🎶

  • @rnbfan4558
    @rnbfan4558 4 года назад +4

    Maak my Famous Duo....🔥🔥🔥 diep kwaai julle...dankie

  • @berenitasoudy7603
    @berenitasoudy7603 3 года назад +2

    amazing ❤😍!

  • @rayoalmarkus7713
    @rayoalmarkus7713 4 года назад +3

    Beautiful😍🌸

  • @francoswanepoel1959
    @francoswanepoel1959 4 года назад +2

    Die is n duidelike number thanks

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @magdalenadottiecornelius5899
    @magdalenadottiecornelius5899 4 года назад +6

    Eks so trots op Julle man. Geluk.♥️😍😭🇳🇦

  • @arnaudnieuwoudt5211
    @arnaudnieuwoudt5211 4 года назад +1

    Wow, soos ek verder luister kry ek hoendervleis. Die lerieke is puik, melodies ens. Welgedaan!!!!!

  • @dayvidsofficial
    @dayvidsofficial 4 года назад +2

    Rotas, big respect vijou styl brah, mag die Here jou nog hoër vat met jou gawe🔥🔥🔥🔥

  • @theaswanepoel8648
    @theaswanepoel8648 4 года назад +2

    Wow rotas en spinksie love u guys.

  • @tallguyslabbie1973
    @tallguyslabbie1973 4 года назад +3

    Salute bru all blessings for both of you on your future 🔮

  • @euwayciawinique2783
    @euwayciawinique2783 4 года назад +2

    Star ⭐ my fav.rapper
    Rotas ht jle 2 uitgegaan

  • @zanesitzer1964
    @zanesitzer1964 4 года назад +2

    🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @jeliviaalkaska8058
    @jeliviaalkaska8058 4 года назад +3

    Keep it up guys ek is mal oor hierdie song🔥🙏😍❤

  • @brianphillipus
    @brianphillipus 4 года назад +3

    Awe rotas jy is die yster👍👍👍

    • @donavanvanheerden1190
      @donavanvanheerden1190 4 года назад

      2o3956597y7t46etè

    • @donavanvanheerden1190
      @donavanvanheerden1190 4 года назад

      R4othypdzgcn1h0wrw9t73nwxfsmgdaod1ghsowudgwi2getshazzg^÷8÷^÷£÷&#,#¥##&^@*@_×£×_÷&#&#&$'sjjejdsoeuw9weueoshdurt×83/÷^##×*#/=¥^$=$?$9×==$*€9eirye¥×¥×/÷¥××^#?$$$€$*¥₩_£

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @keyzerevans5308
    @keyzerevans5308 3 года назад +2

    Beautiful

  • @brunemachanic3939
    @brunemachanic3939 4 года назад +2

    ' powerful words 👓😊😊 god created You with something Great rotas #neighbors

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @Leo-th1fy
    @Leo-th1fy 4 года назад +4

    Dis so mooi
    Eks letterlik in trane🥺😍😍😭

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  4 года назад +1

      Klomp liefde en sterkte❤️🙏

    • @Leo-th1fy
      @Leo-th1fy 4 года назад

      @@rotastherapper dankie❤🥰🥰

  • @craigeviesen3900
    @craigeviesen3900 4 года назад +2

    Bars!!!!!!!

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @whalenevanbreda7106
    @whalenevanbreda7106 3 года назад +2

    👌👌

  • @craigeviesen3900
    @craigeviesen3900 4 года назад +2

    eks al kla excited 😁😁😁

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @rnedevelopmentsSA
    @rnedevelopmentsSA 4 года назад +2

    💪🏻 As jy kan dan kan jy!

  • @chinayvanstaden9214
    @chinayvanstaden9214 4 года назад +2

    You guys are amazing😚spinksie i love u and rotas ofcourse !!❤👀

    • @NoleneSpinksieSpinks
      @NoleneSpinksieSpinks 4 года назад

      Aw, love you too!!!

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxgHey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @dudleyvanrooyen5433
    @dudleyvanrooyen5433 3 года назад +2

    great stuff

  • @afrikaansrapallan7368
    @afrikaansrapallan7368 3 года назад +2

    Manskap dasi vju nie Dai boeti Moet nog gebore word Hou so an I'm coming 2ooo!

  • @arnaudnieuwoudt5211
    @arnaudnieuwoudt5211 4 года назад +2

    Eks offisieel nou 'n fan

  • @eldee3669
    @eldee3669 4 года назад +2

    Trots op my Moedertaal. Dankie julle twee. Maak nog sulke mooi liedjies asseblief? :)

  • @marlenegermishyus8025
    @marlenegermishyus8025 4 года назад +3

    Like it

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @giannigeldenhuys5778
    @giannigeldenhuys5778 4 года назад +2

    Solid solid jlle2

    • @rotastherapper
      @rotastherapper  Год назад

      Hey ek het nuwe musiek uit. Click hier om na dit te luister
      ruclips.net/p/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg

  • @piperfans8962
    @piperfans8962 4 года назад +4

    Love this song...

  • @arnaudnieuwoudt5211
    @arnaudnieuwoudt5211 4 года назад +2

    Baie goeie song!!!

  • @rowenmalies3339
    @rowenmalies3339 4 года назад +3

    great song bru ❤

  • @richekoopman2837
    @richekoopman2837 4 года назад +5

    Damn😭😍

  • @marynaleroux5866
    @marynaleroux5866 2 года назад +2

    ❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @rushanahgill2921
    @rushanahgill2921 2 года назад +2

    Love it..

  • @laurenhammers1649
    @laurenhammers1649 3 года назад +3

    Ek is n fan van rotas

  • @deanlameyer288
    @deanlameyer288 4 года назад +2

    Dis oz n kwaai song