Dokter, My Gat is Sensitief - AI Song [Afrikaans - Country Rock - SUNO]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 июн 2024
  • A little country rock tune in Afrikaans about getting a prostate exam. We've all got it coming...
    I used AI to produce this, but the lyrics are my own.
    Lyrics:
    Ek sit by die dokter, wens ek was nog in my bed,
    Hy sê "Dis tyd meneer", ai kan iemand my kom red.
    Dokter glimlag breed, sê ek moet net ontspan,
    O hell, ek wens ek kon weghardloop, man.
    Dokter, dokter, wees asseblief versigtig,
    Ek's hier vir 'n ondersoek, sê hy "Trek uit jou onderbroek".
    Ek weet dis nodig, gesondheid is belangrik,
    Maar o fok, toe skruk ek my dood.
    O dokter asseblief, hou jou vinger weg van my af
    O dokter asseblief, my prostaat kan nog 'n jaar wag
    O dokter asseblief, dis alles heeltemal te intensief
    O dokter, my dokter, my gat is sensitief
    Hy sê, "Meneer, wees kalm, dis vinnig verby,"
    Ai man, ek wens ek kon net wegbly,
    Hy lag en trek sy handskoene aan,
    Wys vir my dat ek moet opstaan.
    Ag fok man
    Dokter, dokter, wees asseblief versigtig,
    Ek's hier vir 'n ondersoek, sê hy "Trek uit jou onderbroek".
    Ek weet dis nodig, gesondheid is belangrik,
    Maar o fok, toe skruk ek my dood.
    O dokter asseblief, hou jou vinger weg van my af
    O dokter asseblief, my prostaat kan nog 'n jaar wag
    O dokter asseblief, dis alles heeltemal te intensief
    O dokter, my dokter, my gat is sensitief
    O dokter,
    My gat is sensitief,
    Baie sensitief
    O ja dokter asseblief, hou jou vinger weg van my af
    O dokter asseblief, my prostaat kan nog 'n jaar wag
    O dokter asseblief, dis alles heeltemal te intensief
    O dokter, my dokter, my gat is sensitief
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии •